Boots & Alles
Boots & Alles Podcast
Afrikaanse rugby podcast wat gesels oor Springbok rugby en vele meer 🇿🇦Aandbieders:- Nicolaas Barnard- Andre Huisamen- Daniel Swiegers- Neil Els
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: bootsenalles.podbean.com
Autor
Boots & Alles
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
21 lis 2024
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Boots en Alles - S2 Episode 8 - Ben-Jason Dixon 21.11.2024 47:14
Lekker boys! Ons is terug vir 'n spesiale recording met die Springbok Ben-Jason Dixon voor die naweek se toets teen Wallis in Cardiff. Die manne vra bietjie vir Ben-Jason uit oor sy jaar by die Bokke en al die lesse wat hy daaruit geleer het. Hy gee ook lekker insights oor hoe Rassie Erasmus operate en die presence wat die senior spelers in die groep het. Ons kyk dan vinnig na die Bokspan vir Sate...
Boots en Alles - S2 Episode 7 - All Blacks deep dive 06.09.2024 50:18
Dis BokVrydag en die Bok leef behoorlik! Die manne maak gereed vir 'n massive toets in Kaapstad die naweek en praat in diepte oor die Bokke se groot oorwinning op Ellis Park. Ons kyk na 'n paar van die spelers wat uitgestaan het in die game en analiseer ook Rassie se span vir Saterdag se tweede toets teen die All Blacks. Ons is trots om te partner met Brannas Draught vir hierdie episode - luister...
Boots & Alles - S2 Episode 6 - All Blacks op Ellis Park Preview 29.08.2024 49:22
Springbokke vs All Blacks op Ellis Park - die epitome van internasionale rugby. Daar is min geleenthede in wêreldrugby so groot so die! In hierdie week se episode van Boots & Alles gesels die manne in diepte saam oor die ongelooflike geskiedenis en respek tussen die twee sterktes rugbylande ooit! Ons kyk na Rassie Erasmus se span vir Saterdag se toets wat 'n nuwe kombinasie op slot het en wat...
Boots en Alles - Wallabies Debrief 14.08.2024 40:59
Ons nuwe episode is live! Neila skop vir ons af met 'n paar mooi vocals terwyl Stephan Lewies ons weer join op die show die week. Die manne ontleed die Bokke se groot sege op Suncorp teen die Wallabies en kyk na 'n paar van die groot oomblikke van die game. Ons praat ook oor die nuwe Bokspan vir die naweek se toets wat tien veranderinge in hom het en gooi weer 'n paar lekker predictions. Ons eindi...
Boots & Alles - Wallabies Preview met Stephan Lewies 07.08.2024 47:19
Welkom by nog 'n episode van die Boots en Alles Podcast! Hierdie week kuier ons vriend Stephan Lewies weer op die show en bespreek die manne met groot opwinding die Springbokspan vir Saterdag se eerste Rugby Championship toets teen die Wallabies in Brisbane. Ons klim op die Sacha bandwagon en praat oor als wat ons wil sien van die Bokke teen hierdie nuwe Aussies span. Die manne gooi ook 'n paar...
Boots en Alles - Ierland Recap & Portugal Preview 18.07.2024 33:31
In hierdie week se episode unpack die manne die Bokke se teleurstellende nederlaag teen Ierland in Durban en gee elkeen sterk opinies oor waar dinge verkeerd gegaan het teen Andy Farrell se span. Ons preview die naweek se historiese toets in Bloemfontein en kyk bietjie na al die nuwe manne in die Bokspan vir die game teen Portugal. Neila toets ook sommer sy Spaanse/Portugese woordeskat in die pros...
Boots en Alles - Ireland Preview 2.0 12.07.2024 40:58
Die manne gesels oor 'n historiese dag op Loftus en bespreek al die belangrike punte van die Bokke se wen oor Ierland in die eerste toets. Dan en Andy deel bietjie hul ervaringe van Pretoria en dan kyk ons na 'n paar van die veranderinge wat Ierland gemaak het vir Saterdag se decider in Durban. Kom luister saam! #BootsenAlles #Skitterend
Boots en Alles - Ierland Preview 05.07.2024 37:18
Die manne is terug en ons maak gereed vir 'n massive naweek van Bokrugby in Pretoria. Nick, Neila en Andy bespreek bietjie die Bok en Ierland spanne wat Saterdag mekaar gaan aanpak op Loftus en kyk na 'n paar van die interessante battles wat gaan plaasvind. #BootsenAlles
Boots en Alles | Steven Kitshoff - Chasing the Sun Review 30.03.2024 48:04
Die Boots en Alles podcast is terug vir 'n Seisoen 2 mini series waar ons vir die volgende paar weke Chasing the Sun 2 van SuperSport sal review saam met 'n paar van die Springbokke. Ons het hierdie week die absolute groot voorreg gehad om die legende Steven Kitshoff op die show te hê waar ons bietjie terug gekyk het na die eerste episode van die documentary. Hy deel met ons baie interessante stor...
Boots & Alles - Episode 19 - Back to Back World Champions 03.11.2023 38:04
Wêreldkampioene vir die 4de keer! Die Springbokke het verlede Saterdag al ons drome laat waar word en hul plek in Wêreld Rugby se geskiedenisboeke beklee. Met al die emosies en celebrations van die afgelope week kyk die Boots en Alles manne terug na 'n historiese aand in Paris. Nick deel bietjie sy persoonlike ervaring van hoe dit was om die finaal by te woon, terwyl Dan en Andy ook hul insette oo...
Boots & Alles - Episode 18 - RWC Final Preview ft. Willem Alberts 27.10.2023 1:05:20
Bok Vrydae raak nie groter as hierdie nie en ons begin die naweek met die 18de episode van Boots & Alles. Ons staan op die vooraand van geskiedenis waar Suid-Afrika die eerste land ooit kan word om die Rugby Wêreldbeker vier keer te wen. Met alles op die spel het ons hierdie week die voorreg gehad om die Springbok Willem Alberts op die podcast te hê. Hy gesels lekker saam oor die Bokke se kans...
Boots& Alles - Episode 17 - World Cup Knockouts 20.10.2023 54:02
Dis Vrydag en die Bokke speel die naweek in 'n Wêreldbeker semi-finaal! Na 'n riller van stryd teen Frankryk, waar party manne eers laat in die bed gekom het, ontleed ons hierdie week hoe die Bokke aan die wen kant van een van die beste quarter-finals nog beland het. Ons vriend Johnny Hubert Meyer kuier weer by ons op die show en praat saam oor al die emosies wat hy tydens die game ervaar het. Nic...
Boots & Alles - Episode 16 - Schalk Brits 12.10.2023 58:55
Episode 16 is live en hierdie week het ons die voorreg gehad om die legende Schalk Brits by ons op die show te hê. 'n Groot gees in die rugbywêreld en een van die niceste mense daar buite, Schalk entertain ons met 'n klomp classic stories van sy tyd by die Springbokke en Saracens. Hy deel ook bietjie met ons hoe Rassie Erasmus se kop werk en wat hierdie Bokgroep so spesiaal maak. Neila gooi dan '...
Boots & Alles - Episode 15 - RWC Pool Stages 06.10.2023 59:16
Die 15de Episode van Boots en Alles is live en die boys reflect op die Pool stages van die Rugbywêreldbeker. Die manne deel elkeen baie snaakse stories van hul eie ervaringe by die afgelope paar games. Die Bokke het 'n ongelooflike following regoor die wêreld en daar was so ver baie Bokondersteuners in Frankryk gewees - ons het selfs 'n reaksie uit Rory McIlroy oor die Bokke by verlede naweek se R...
Boots & Alles - Episode 14 - Stephan Lewies 28.09.2023 51:57
Episode 14 is Live! Stephan Lewies join die paneel saam met Neil en Nicolaas. Andy en Dan is bietjie op vakansie en hou die biere koud. Die manne gaan in diepte oor Saterdag se wedstryd teen Ierland en gee hulle opinies oor waar die coaches dit dalk takties verkeerd gekry het. Dit gesê, wat ‘n ongelooflike wedstryd was dit en Nicolaas praat bietjie oor die atmosfeer. Ons bespreek ook watter tipe...
Boots & Alles - Episode 13 - Ireland Preview 22.09.2023 42:57
Dis BokVrydag en Episode 13 is Live! Saterdag pak die Bokke die Iere in a massive World Cup game en die manne sit al hul fokus op ons kan verwag. Neila gee vinnig sy insette oor wat Handré Pollard se insluiting vir Manie Libbok beteken terwyl Andy bietjie praat oor die groot reaksie tot die Bokke se 7-1 split op die bench. Dan deel met ons hoe die vibe in Frankryk is op die oomblik; hy en Nick kyk...
Boots & Alles - Episode 12 - John-Hubert Meyer 14.09.2023 50:53
Episode 12 is live en die manne unpack die Rugbywêreldbeker wat nou volstoom aan die gang is! Voormalige Sharks-stut en goeie vriend van die Boots & Alles Podcast, Johnny Meyer, kuier by ons op die show en chat bietjie saam oor alles wat die eerste naweek in Frankryk gebeur het. Hy deel ook bietjie van sy persoonlike ervaringe tydens sy tyd in Durban en Béziers. Met die Bokke wat Sondag teen R...
Boots & Alles - Episode 11 - World Cup Special 07.09.2023 59:35
2023 RUGBYWÊRELDBEKER! Vir Kitch, vir Kraaifontein, vir Schalla, vir AFFIES. For those who came before us. For Bethlehem and for the Bomb Squad. Vir die Kranse and for the call. Vir Loftus, vir Bloem. For Crowded House and College Road. Vir die laaities met die hot step. Vir Os, vir Beast en vir Bakkies. For KES boys. Vir die Strand honde. Vir James Small, Chester Williams en Joost. For Ian Mac. V...
Boots & Alles - Episode 10 - Robert Du Preez 31.08.2023 54:48
Die 10de episode van Boots & Alles is uit en ons celebrate 'n bekende sege oor die All Blacks met Rob du Preez as gasspreker. Nick, Dan, Neila en Andy praat oor hoe beïndruk hulle was met die Bokke se vertoning op Twickenham en die manne deel ook hoe ongelooflik die experience was om die game live te kyk. Rob du Preez gee sy insette oor die Bokke se besluit om 'n 7-1 split op die bank te kies...
Boots & Alles - Episode 9 - Neethling Fouché 23.08.2023 51:04
Ons 9de episode is live en die manne maak gereed vir die groot toets op Twickenham Vrydag teen die All Blacks. Die Stormers-stut Neethling Fouché kuier bietjie saam met ons op die show en dit raak duidelik hoekom hy so 'n goeie storieverteller is. Hy deel bietjie insights van hoe dit is om saam (of teen) ouens soos Steven Kitshoff en Frans Malherbe te speel en vertel die mooi storie van wat dit vi...
Boots & Alles - Episode 8 - Wales Preview 17.08.2023 45:32
Episode 8 van Boots & Alles is live en ons het 'n full-house van aanbieders wat saamgesels! Die manne maak dit duidelik wat hulle persoonlik van Owen Farrell dink na al hierdie week se kontroversie rondom die Engelandkaptein en bespreek die Springbokspan vir Saterdag se toets teen Wallis op die Millennium Stadium. Ons kyk na 'n paar belangrike selections, onder andere Siya Kolisi, Jaden Hendr...
Boots en Alles - Episode 7 - World Cup Squad 10.08.2023 42:40
Episode 7 is live 🇿🇦 Hierdie week se episode van Boots & Alles is live boys met Nick en Andy wat gejoin word deur Hennie Botha om die World Cup Squad announcement te ontleed. Die manne deel hul opinies oor die beserings van Handre Pollard, Lood de Jager en Lukhanyo Am en wat dit vir die Bokke beteken. Ons kyk ook na die groter groep van 33 spelers + die spelers op 'Standby' wat Saterdag UK toe...
Boots & Alles - Episode 6 - Rugby Champs Review 03.08.2023 47:43
Ons 6de episode is live en die manne lewer sterk opinies! Ons kyk terug op die Rugby Championship en verlede naweek se performance teen Argentinië, en voer 'n redelike heated debate oor waar die Springbokke tans staan. Die manne analiseer die span vir Saterdag se game in Buenos Aires en wat ons moontlik kan verwag van die Argentyne. Andy, Nick, Dan en Neila stamp dan bietjie kop oor die Springbokk...
Boots & Alles - Episode 5 - Stephan Lewies 27.07.2023 50:32
Episode 5 is live! Die Springbok en Harlequins-kaptein Stephan Lewies gesels bietjie hierdie week met ons op die podcast. Hy deel ‘n paar classic stories van sy tyd in Engeland en vertel hoe Joe Marler perongeluk in ‘n Covid Testing Centre op Twickenham Stoop geslaap het die aand wat Quins die Gallagher gewen het. Hy deel ook hoe incredible sy Springbok debut was in 2014. Nick, Andy en Dan kyk dan...
Boots & Alles - Episode 4 - Jean Kleyn 19.07.2023 48:50
Episode 4 is live en dis ’n massive een! Hierdie week kuier die Springbokslot Jean Kleyn by ons op die show. Hy vertel hoe 'n oproep van Rassie Erasmus hom weer by die Springbokke beland het en hoe ongelooflik die afgelope paar maande vir hom was met al die emosies wat hy ervaar het toe hy sy debut teen die Wallabies op Loftus gemaak het. Hy verduidelik ook wie vir hom daai blou oog in oefening ge...
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS