OFM
At Lunch
At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.ofm.co.za
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
Vrystaat Nasorgsentrum - Liggiefees 2026 06.11.2026 5:06
VRYSTAAT NASORGSENTRUM SE JAARLIKSE LIGGIEFEES IS TERUG! En hierdie jaar gaan dit GROTER en BETER wees as ooit tevore! 13 – 28 November 2026 18:00 – 22:00 Kom beleef ’n Afrika-Kersfees Wonderland saam met ons! Wonderlike vermaak Hope pret vir oud en jonk Heerlike kosstalletjies ’n Magiese atmosfeer met pragtige Kersliggies Kosbare oomblikke vir die hele familie TOEGANG: Slegs ’n donasie! Bring jou...
Sparta Beef: Gerrit Cronje 30.10.2026 4:54
Sparta is veel meer as net ’n bekende naam in die landbou- en vleisbedryf. Maar wie is Sparta werklik, wat dryf die groep en watter rol speel hulle in die gemeenskappe waarin hulle werksaam is? Gerrit Cronje, Finansiële Direkteur van die Sparta Groep, sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om die groter prentjie te bespreek. Hy vertel meer oor Sparta se identiteit, waardes en visie, asook Calf Club. Die g...
Sparta Beef: Andre Pretorius 30.10.2026 4:51
Pulane Nel-Sekepe is live from Welkom at Sparta Beef during their 60th Birthday celebrations. Joining her is Andre Pretorius, Chief Commercial Officer at Sparta Beef Welkom, and they talk about what is happening there today during their 60th anniversary celebrations, as well as what exciting products does they have to offer and what makes Sparta Beef so special
Golfdag vir 'n goeie doel by Orkney Golf Klub 28.10.2026 3:15
Pulane Nel-Sekepe gesels met Tinus Colyn, Beheerliggaamhoof van die Kokke Ondersteunersklub, vir Hoërskool Klerksdorp. Hy deel met ons die geskiedenis van die organisasie, hoekom hulle doen wat hul doen, en met groot opwinding vertel hy waarna die mense kan uitsien vir die Golfdag by Orkney Golf Klub. Hy verduidelik waarvoor die fondse gaan, en vra die publiek om betrokke te raak.
Nampo Kersmark 2026 28.10.2026 4:24
Pulane Nel-Sekepe gesels met Wim Venter, Administratiewe Beampte en Organiseerder van die OFM NAMPO Park Kersmark. 6 & 7 November is NAMPO Park net buite Bothaville die plek om te wees. Vrydag: 08:00–18:00. Saterdag: 08:00–16:00. Toegang: R40 vir volwassenes; kinders onder ses gratis. Saterdag se program: 09:30: Suurdeegdemonstrasie—leer om jou eie brood te bak. 11:00: Bingo met lekker pryse. 13:3...
'Besproei vir Groei'-projek sluit op 31 Oktober, en Mayford nooi jou om in te skryf 12.10.2026 5:07
As jou skool beskik oor 1 tot 5 hektaar grond en 'n waterbron, kry jou sakeplan gereed en besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om nou in te skryf!- OFM is die trotse Media vennoot van die Besproei vir Groei landbou skole projek. Pulane Nel-Sekepe gesels met Carina Davis van Mayford Seeds oor hul rol in hierdie projek
Nampo Alfa 2026: Dr. Dirk Strydom 02.10.2026 4:29
Besturende Direkteur van NAMPO gesels met Pulane Nel-Sekepe vandag oor Nampo Alfa 2026. Wat alles te sien is die naweek, wat gesinne kan verwag en beleef, en dan ook waantoe hul Nampo Alfa wil laat groei vir die toekoms. Hierdie is jou uitnodiging om dit nou te gaan bywoon.
JF Vat Vlam 2026 28.09.2026 4:18
Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za
Irene-Louise van Wyk laat ons dans met nuwe treffer 23.09.2026 4:29
Pulane Nel-Sekepe gesels met Irene-Louise van Wyk oor haar nuwe treffer wat sy aanpak saam met Early B: Biri Boem Boem Wat beteken die naam? Hoe het dit gebeur dat sy en Early B weer saam werk? Wat is haar rede vir musiek maak? Dit is alles vrae wat Irene-Louise beantwoord in haar gesprek met OFM.
Nampo Alfa 2026: Bennie Zaayman 22.09.2026 4:34
Pulane Nel-Sekepe gesels met Bennie Zaayman, Nampo Park Bestuurder, oor die opkomende Nampo Alfa 2026. Hul gesels lekker oor alles wat die mense daar kan verwag hierdie jaar, en hoekom dit vir hul belangrik is om dit 'n werklike naweek uitstappie vir die hele gesin wil maak.
Beefmaster Kimberley: Andre Young oor die perfekte braai snitte en meer 18.09.2026 4:14
Andre Young, Kleinhandel Bestuurder gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoekom Beefmaster Factory Shop so uniek is. En hy leer ons meer oor alles waarna jy moet kyk as jy vleis kies vir 'n braai.
Beefmaster Kimberley: Andre Young oor hul Friday Braai Day 18.09.2026 3:31
Pulane Nel-Sekepe gesels met Andre Young, Kleinhandel Bestuurder by die Beefmaster Factory Shop in Kimberley. Hul praat oor wat alles vandag daar gebeur, en waarom Beefmaster die geleentheid aanbied.
Reinke se Besproei vir Groei'-landbouprojek vir skole: Villa Crop Protection 15.09.2026 3:25
Pulane Nel-Sekepe gesels met Voltan Senekal, Bemarkingsbestuurder van Villa Crop Protection. Hul praat oor gewasbeskerming en Villa Crop Protection se betrokkenheid by Reinke se landbouprojek vir skole. As jou skool toegang het tot 1 tot 5 hektaar landbougrond en 'n betroubare waterbron, moenie wag nie. Besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om jou skool se motivering en sakepla...
Eastvaal Multi - Ferdi Coetzee 11.09.2026 4:18
Pulane Nel-Sekepe gesels met Ferdi Coetzee van Eastvaal Multi gedurende die Braaiday Friday. Hy verstel wat die venoontskap met Gimmies Potchefstroom beteken, en hoe die kompetisie van Win-a-Car inpas by hul 'community first' benadering om 'n verskil te maak in Potchefstroom.
Gimmies - Michael van der Merwe 11.09.2026 4:14
Pulane Nel-Sekepe gesels met Mnr. Michael van der Merwe, Hoërskool Gimnasium Potchefstroom. Hy vertel ons meer van die vennootskap tussen Gimmies en Chery Potchefstroom, en hoe preise die Win-a-car kompetisie die skool help met fondsinsameling. Die detail word gedeel van wat presies jy moet doen om in te skryf en hoeveel die kaartjies kos.
Bult Apteek: Adriaan Smuts 04.09.2026 4:20
Pulane Nel-Sekepe gesels met Adriaan Smuts van The Local Choice Bult Apteek in die Groen Akker Sentrum in Potchefstroom. Hy deel met ons sy visie vir die Bult Apreek, en hoe hul beoog om voort te bou op die apteek se bestaande rol in die gemeenskap, sowel as watter besondere eienskappe onderskei die apteek van die ander apteke in die omgewing
The Local Choice Pharmacy: Tyronne Engelbrecht 04.09.2026 2:13
Pulane Nel-Sekepe chats with Tyronne Engelbrecht from The Local Choice Pharmacy group, about who an what The Local Choice Pharmacy group is. He explains why an independent pharmacy model is still important in South Africa, and talks about how they are expanding their national footprint.
Becoming a Cupcake Angel is easy, all for a good cause with Cupcakes of Hope 03.09.2026 4:25
Pulane Nel-Sekepe speaks with Sandy Cipriano, founder of Cupcakes of Hope. On Saturday, 26 September 2026, thousands of South Africans will once again become ‘Cupcake Angels’ by baking and sharing cupcakes to help children with cancer and their families. National Cupcake Day will be celebrated at more than 80 shopping centers across the country, with schools, workplaces and communities also joinin...
Laerskool Eureka bied aan: Race Around the World - Kaskarresies 27.08.2026 3:13
Cat van der Merwe gesels met Gareth Clarke, Sport Organiseerder van Laerskool Eureka, oor hul opkomende Kaskarresies wat op 12 September plaasvind. Lootjievorms is aan elke leerder gegee om borggelde in te samel. Publiek kan die leerlinge ondersteun met die lootjievorms. Kom ondersteun en Borg Laerskool Eureka se Kaskarresies - en geniet die geleentheid saam met die kinders, met hope kosstalletjie...
6th Annual Talitha Cumi Golfday 18.08.2026 3:46
Cat van der Merwe and Keshia van Rooyen, Director at Talitha Cumi, Place of Safety in Bloemfontein, talks about the 2026 Golfday that is already sold out, and how members of the public can still get involved and contribute to what they do for child protection, care and support for abandoned and abused children
Anchor of Hope pak Tuindienste aan vir 'n goeie doel 14.08.2026 4:35
Pulane Nel-Sekepe en Boeta Swart gesels die maand oor hoe goed dit gaan by Anchor of Hope, en hoe dankbaar hulle is vir die luisteraars en algehele publiek in en om Bloemfontein wat altyd bereid is om te help en by te drae tot hulle doel. Boeta vertel ons ook van hul nuwe Tuindienste projek wat hul aanpak, en vra die publiek en besighede die geleentheid om hierdie projek 'n toekoms te gee.
Lize Beekman: Bloekompraatjies 13.08.2026 9:18
Pulane Nel-Sekepe gesels met die legendariese Lize Beekman oor hoe Bloemfontein en die Sterrewag Teater 'n groot impak op haar loopbaan van 29 jaar gehad het. Sy deel met ons die storie en inspirasie agter haar nuwe enkelsnit: Bloekompraatjies. Haar volgende Bloemfontein-optrede is 28 Augustus 2026.
Eunice High School: Strengthened by Sisterhood 13.08.2026 4:55
Pulane Nel-Sekepe speaks with Kani, Maggie and Mrs Jackie Botma about Eunice High School for girls. Kananelo (Kani) Khoarane (Head girl: School) and Maggie Chen (Head girl: Hostel) reflects on what it means for them to be part of the Sisterhood at the school. Applications for 2027 close on 31 August – available online. Prospective families can contact the school for a personalized school tour. Eun...
Grey Kollege Musiekfees 07.08.2026 7:26
Pulane Nel-Sekepe gesels met Brenda Myburg, hoof van kultuur by Grey Kollege oor die opkomende Musiekfees. Van kunstenaars tot tema, sowel as waar kaartjies beskikbaar is. Hierdie jaar se Musiekfees is iets wat jy nie kan mis nie.
Pulane se 'Show Your Ofm'.... 1km in Oscar se skoene :) 27.07.2026 13:48
Pulane gave it her all, completing a 1km run as OFM's mascot, Oscar, to celebrate everything she loves about OFM! Now it's YOUR turn. Show us how much you love OFM – whether you're singing along, wearing your merch, or taking on your own fun challenge – and you could win R40 000! ⏳ Entries are closing soon, so don't miss your chance. Enter today: https://bit.ly/ShowUsYourOFM www.facebook.com
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS