OFM
At Lunch
At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Vrystaat Kunstefees 2026: Marijda Kamper & Dr. Cobus van Breda 30.06.2026 8:41
Pulane Nel-Sekepe gesels met Marijda Kamper - Program Bestuurder van die Vrystaat Kunstefees, sowel as Dr Cobus Van Breda - Program Direkteer van "Science-for-the-Future". Hul onderhoud fokus op hoekom teater vir jong gehore, wetenskap en opvoedkundiges so belangrik is.
Wyndford Holiday Farm 24.06.2026 4:08
Pulane Nel-Sekepe gesels met Jandré Du Plessis oor die nuwe verwikkelinge by Wyndford. Met 'n pragtagie nuwe restaurant wat oop is vir die publiek, tot die nuut oorgedoende tennis bane. Hier kan jy selfs rolbal geniet, of 1 van 14 staproete gaan uittoets. 'n Ware vakansie ondervindig, net soos wat dit werklik moet wees.
Vrystaat Kunstefees 2026: Michael Garbett & Juné Pretorius 23.06.2026 7:06
Pulane Nel-Sekepe het vandag die voorreg gehad om vir Michael Garbett – Fees Direkteur en Juné Pretorius – Program Koordineurder van die Vrystaat Kunstefees in die ateljee te hê saam met haar. Hul gesels oor die tema van vanjaar se fees, gevestigde kunstenaars én nuwe talent, sowel as hoe belangrik 'n platforms soos OpenStage is en ander ontwikkelingsprogramme vir die toekoms van die kunste.
The Big Cover Up: Jade Huis vir Bejaardes 04.06.2026 3:56
Pulane gesels met Jade Huis vir Bejaardes. Hul is 1 van die begunstigdes van die 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.
The Big Cover Up: Destiny House 04.06.2026 4:14
Pulane gesels met Destiny House. Hul is 1 van die begunstigdes van die 2026 fondsinsamelings projek. Met trots aan jou gebring deur OFM, in samewerking met Round Table Southern Africa.
GEMS, celebrating 20 Years 04.06.2026 5:46
Today we're talking about a special milestone as GEMS celebrates 20 years of serving public servants across South Africa. The celebrations are taking place around the country, and today the spotlight is on the Free State. GEMS stands for Government Employees Medical Scheme. Dr Vuyo Gqola, Chief Operations Officer at GEMS, chats with Pulane Nel-Sekepe about their plans for this day.
Coopers Environmental Science - Ian Brown 28.05.2026 3:36
Pulane Nel-Sekepe gesels met Ian Brown, Professionele Plaagbeheer-portefeulje bestuurder van Coopers Environmental Science. Hy verduidelik vir die luisteraars hoekom dit belangrik is om rotte te beheer, bespreek nuwe produkte vir rotbeheer op die mark en gesels oor waar die beste plek is om rottegif uit te sit.
Reach for a Dream - Slipper Day 2026 - more than just slippers 27.05.2026 3:01
Pulane Nel-Sekepe chats with Saske de Bruin about what Slipper day is all about, how you can get involved for 2026, where to get tickets, and what is all included when you do buy a ticket. Make a dream come true this year, and support Reach for a Dream's Slipper Day.
kykNET se "Die Oord": Eva du Preez vertel ons meer 19.05.2026 5:14
Pulane gesels met Eva du Preez,regisseur van Die Oord, bring ’n unieke benadering deur ’n visuele taal te skep wat die skoonheid van die kusomgewing vermeng met ’n onderliggende gevoel van sielkundige onrus. Haar regie fokus op subtiele spanning, karaktergedrewe storievertelling en die stadige ontrafeling van geheime, wat verseker dat die gehoor voortdurend wonder wat werklik onder die oppervlak s...
ATKV Buffelspoort - Lekker 'warm' aanbiedinge vir die winter 19.05.2026 4:37
Pulane Nel-Sekepe en Reyno Wepener, bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort, gesels lekker oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter. Met lekker 'warm' spesiale aanbiedinge vir die winter wat voorlê. Kom luister saam en maak gebruik van die geleentheid.
ATKV Buffelspoort - Dis nou 'n "Bargain", middel van die week aanbiedinge 04.05.2026 4:35
Pulane Nel-Sekepe gesels lekker met die bemarkings bestuurder van die ATKV Buffelspoort. Reyno Wepener vertel ons meer oor wat hul alles bied, hoekom hul so uniek is, wat jy alles kan verwag, en hoekom hul die beste wegbreuk bestemming is in die winter. Kom luister saam en maak gebruik van die geleentheid.
Brendan Peyper kom kuier in sy "Home Town" gedurende Bloem Skou 21.04.2026 3:17
Brendan Peyper is 23 April op die Bloemskou verhoog, en hy bring sy nuwe vertoning Vrystaat toe met 'n propvol speellys. Hy gesels met Pulane Nel Sekepe oor wat jy kan verwag tydens sy vertoning en vertel ook meer van wat als die jaar vir hom voorlê. Kaartjies vir Bloemskou is beskikbaar op Computicket en dan het jy gratis toegang tot die Coca Cola tent vir al die optredes. Brendan is 23 April om...
Potchefstroom Gimnasium nooi alle voornemende leerders na hul Opedag op Woensdag, 13 Mei! 21.04.2026 8:45
Is jy gereed om aan jou toekoms te bou? Potchefstroom Gimnasium nooi jou na hul Opedag op Woensdag, 13 Mei! Ontdek waarom hulle ’n top-skool is met wêreldklas-fasiliteite—van die nuwe hokkie-astro tot binneshuise krieketnette. Koshuisbesoeke begin om 16:00 en die amptelike program skop om 17:45 af. Bespreking is noodsaaklik! Besoek Gimmies se webtuiste of sosiale media om vandag nog te registreer....
Bloem Veeprodukte sê ook dankie vir ons boere op hierdie Dankie Donderdag 21.04.2026 2:27
Tydens Dankie Donderdag 2026 bedank OFM die landbou sektor vir hul harde werk wat voedselsekerheid verseker en ons gemeenskappe elke dag ondersteun. Ons sê saam dankie. Lize Marie van Bloem Veeprodukte sluit by Pulane Nel Sekepe aan om hul boere en kliente in die landbou waardeketting namens Bloem Veeprodukte ook te bedank.
Childline Free State bied aan "Swing for Smiles" Gholfdag op Werkersdag 2026 17.04.2026 3:43
Hierdie Werkersdag vier Childline Free State nie net harde werk nie, maar ook mense wat elke dag ’n verskil maak in die lewens van kwesbare kinders. Deur die "Swing for Smiles" Gholfdag kan jy ook betrokke raak en 'n verskil maak. Childline Free State se span werk 24/7 om kinders te beskerm, gesinne te ondersteun en hoop te herstel waar dit die nodigste is. Hierdie Werkersdag, ondersteun nie net w...
Droomsindroom maak reg vir Rocking the Vaal! 01.04.2026 3:18
Maak gereed vir 'n volle dag van musiek, kos en onvergeetlike oomblikke by Rocking the Vaal! Van sonsopkoms tot laatnag-saamsing, bring hierdie dag top Suid-Afrikaanse kunstenaars, heerlike kos en ongelooflike wêreldrekordpogings bymekaar – alles in 'n massiewe viering van gemeenskapsgees. Droomsindroom kuier op At Lunch om te vertel van hulle optreede en hoe hulle ook uit sien na n dag vol pret!
Bloemskou 2026 is hier! 01.04.2026 6:07
Bloemskou begin op 23 April en duur tot 2 Mei vanjaar. Pulane Nel-Sekepe geselsmet die Hoof Uitvoerende Beampte van Bloemskou, Elmarie Prinsloo, om uit te vind watter opwindende verrassings daar vir vanjaar se skou voorlê. Elmarie deel wenke oor hoe om op kaartjies te spaar, watter opsies beskikbaar is vir die getroue skougangers wat elke dag wil kom inloer, en natuurlik kry ons 'n eksklusiewe kyk...
Diamante in Aksie bied Bok van Blerk in konsert aan om die gemeenskap te ondersteun 31.03.2026 3:35
Hoërskool Diamantveld se “Diamante in Aksie”-projek is ’n liefdadigheidsinisiatief wat daarop gemik is om ’n positiewe verskil in die gemeenskap te maak. Die publiek word uitgenooi om hierdie besondere geleentheid by te woon en deel te wees van ’n projek wat hoop bring en lewens verbeter. Elke kaartjie wat gekoop word, dra direk by tot die verbetering van die omstandighede by die Lerato Park Dayca...
Kies Laerskool Eureka vir jou kind se onderrig in Kimberley 30.03.2026 3:35
Is jy op soek na ’n skool waar jou kind nie net akademies groei nie, maar ook as mens floreer? Laerskool Eureka nooi alle ouers en leerders hartlik uit na ons Opedag op Saterdag, 11 April – ’n geleentheid waar jy self kan beleef wat hierdie skool so besonders maak. Corina Pope, bemarkingshoof gesels met Kayla Barker op At Lunch om meer te vertel. Vir meer inligting, besoek https://www.eurekalaersk...
Rocking the Vaal is om die draai! 25.03.2026 5:43
Maak gereed vir 'n volle dag van musiek, kos en onvergeetlike oomblikke by Rocking the Vaal! Van sonsopkoms tot laatnag-saamsing, bring hierdie dag top Suid-Afrikaanse kunstenaars, heerlike kos en ongelooflike wêreldrekordpogings bymekaar – alles in 'n massiewe viering van gemeenskapsgees. Jaco Verwey vertel meer op At Lunch saam Pulane Nel-Sekepe.
Labournet has landed in Kathu! 25.03.2026 3:54
Kiara Bartlett and Christine van Zyl from Labournet Kathu joins Pulane Nel-Sekepe to share all the details about the newly launched Labournet Kathu branch. Why open a branch in Kathu and what does this mean for the Northern Cape? Tune in to find out how your business in the Northern Cape can benefit from the services of Labournet Kathu.
YellO Fleet Roadshow: BB Motor Group Kimberley 04.03.2026 2:52
As deel van die OFM YellO Fleet Roadshow, is Pulane Nel-Sekepe by BB Motor Group in Royldene, Kimberley en sy gesels met Colleen Westenborg, die Nuwe Voertuie Verkoopsbestuurder oor alles wat BB Motor Group vir hul kliente bied. Ervaar betroubaarheid waarop jy kan staatmaak met Mitsubishi by BB Motor Group. Hul diens stop nie by verkope nie – ’n goed georganiseerde dienssentrum en sterk naverkope-...
Span saam met MANNA Studiegroep Gholfdag 24.02.2026 5:21
Die landbougemeenskap het nog altyd een kragtige waarheid verstaan: groei gebeur nooit alleen nie. Hierdie jaar nooi die MANNA Studiegroep besighede, vennote en gemeenskapsleiers uit om deel te wees van 'n inisiatief wat doel, vennootskap en betekenisvolle impak kombineer. Pulane Nel-Sekepe gesels met Willie Stols oor alles wat verwag kan word en hoe jy betrokke kan raak. Die gholfdag vind plaas b...
Emoyamed and Dr VC Simmons: Fighting Colorectal Cancer one endoscpic screening at a time 16.02.2026 5:28
In recognition of Colorectal Cancer Awareness month, Dr VC Simmons in collaboration with Emoyamed Bloemfontein, 7 Frans Kleynhans Str, Groenvlei, Bloemfontein are conducting a free endoscopic screening marathon to screen patients from the central part of South Africa for colorectal cancer. The Screening Marathon takes place on the 5th and 6th March 2026. Formoe information contact the team on 051...
Enslins gee insig op voorlopige belasting 28.01.2026 3:41
Enslins lewer hoëgehalte, kliëntgesentreerde rekeningkundige en konsultasiedienste aan. Pulane Nel-Sekepe is in gesprek met Marinus Hoek om die noodsaaklikhede van voorlopige belasting en wat dit vir u winsgrens beteken, te verduidelik. Marinus deel kundige insigte oor die navigasie van afsny datums en die vermyding van algemene ramingsslaggate, om te verseker dat u voldoen aan die vereistes.
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.