OFM
At Lunch
At lunch with Pulane Nel-Sekepe - Mondays to Fridays, 12:00 - 15:00.
Where to listen?
Podcasts in the app Replaio Radio Coming soonPodcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts
Episodes
Immunadue: Meer as 'n immuunversterker 28.01.2026 4:57
Immunadue gee jou al die daaglikse ondersteuning in één bottel – met vitamiene, minerale en antioksidante. Dit is meer as net 'n immuunversterker. Kyk uit vir die een met die pers prop! Bemarkings Direkteur van Star Choice Marketing, Schalk Mulder sluit by Pulane Nel-Sekepe aan om meer te vertel van Immunadue se ander produkte. Jy kan www.persprop.co.za besoek vir meer inligting.
Laerskool Eureka bied weer hul Jaarlikse Wildsveiling aan 26.01.2026 2:37
Die Laerskool Eureka Jaarlikse Wildsveiling is terug en hierdie keer is dit net vir mans. Dis ’n aand vir goeie geselskap, lekker mense, sterk stories en regte manne-kuier. ’n Ontspanne atmosfeer waar vriende bymekaarkom en nuwe bande gesmee word. As jy lus is vir ’n goeie tyd, goeie geselskap en ’n aand wat onthou sal word, dan is hierdie wildsveiling vir jou. Vir meer inligting, kontak Gareth Cl...
Aquazone Global skop die jaar af met 'n spesiale aanbod! 21.01.2026 5:48
Aquazone Global bestaan al langer as 25 jaar en hulle spog met meer as 90 000 kliente wat in hulle mediese sisteem belê het. Aquazone Global het n draagbare mediese osoon sisteem wat mense se lewens verander. Kobus Tosen en Dr. Jacky Hattingh kuier op At Lunch om meer oor die osoon sisteem te vertel.
Inttrac Trading: Al vir meer as 30 jaar ’n gevestigde naam in die Suid-Afrikaanse landbousektor 19.01.2026 3:35
Inttrac Trading spesialiseer in wye reeks landbou-implemente strek van grondvoorbereiding, plant en oes toerusting tot veevoer-, ontbossings-, saad-sif- en behandeling. Hul kliente kry toegang tot internasionale erkende handelsmerke met kwaliteit produkte wat hul werk vergemaklik, maar ook hul produktiwiteit en uitsette verhoog. Skakel gerus hul bekwame span om die Inttrac Trading-belofte te ervaa...
CTU is still accepting late registrations 15.01.2026 3:59
CTU would like to remind prospective students that registrations for the 2026 academic year are still open, and walk-ins are welcome at CTU campuses nationwide. Students who are still deciding, or whose plans have changed, are encouraged to visit a campus to explore available study pathways. CTU offers a wide range of vocational, occupational and higher education programmes across fields such as I...
Akademia bied aan jou 'n geleentheid om nog vanjaar jou studiereis af te skop! 14.01.2026 4:02
Matrieks van 2025! Jy het onlangs jou matriekuitslae ontvang. Terwyl meeste openbare hoëronderwysinstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia aan jou die geleentheid om nog vanjaar jou studiereis af te skop! Ons gesels vandag met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Voorgraadse studieaansoeke vir 2026 by Akademia sluit op 30 Januarie. Doen sommer vandag nog aansoek...
Mellins i.Style Optometrists tackle a growing concern for parents: Myopia in Children 08.01.2026 4:25
Myopia, or nearsightedness, is becoming increasingly common, and with it, the need for effective solutions. We're joined by Rudine Cloete, an expert in eye care from Mellins i. Style Optometrists, to discuss how Myopia Control Glasses by ZEISS can help.
Vir meer as 25 jaar voorsien Aqua Ozone Global mediese toestelle wat suurstof inname in jou huis kan verhoog. 09.12.2025 5:18
Aqua Ozone Global spog met meer as 90 000 kliente wat in hulle mediese sisteem belê het. Kobus Tosen van Aqua Ozone Global sluit by Pulane Nel-Sekepe aan en vertel oor hulle draagbare mediese osoon sisteem wat mense se lewens verander asook hul spesiale aanbod vir luisteraars. Kontak Kobus Tosen by 082 447 2541 vir meer inligting.
OFM NAMPO Park Kersmark 2025 25.11.2025 3:44
Kom vier die feestyd by die OFM NAMPO Park Kersmark, wat van 27 – 29 November 2025 by NAMPO Park buite Bothaville aangebied word. Met meer as 100 uitstallers is daar iets vir almal – van geskenke, speelgoed, décor, meubels en kunsvlyt tot buitelewe-produkte, motorbykomstighede en jagtoerusting. Smul aan iets lekker van die verskeidenheid kosstalletjies, terwyl die kinders in hul eie speelarea balj...
Die Northridge Mall Marathon is om die draai - 15 Nov 05.11.2025 2:41
Die OFM en Northridge Mall Marathon op 15 November begin vanaf Central Media Park en is ‘n Comrades kwalifiseerende wedloop. Pulane Nel Sekepe gesels met Leon Gray Eienaar van Graydient Creative Consultants wat verantwoordelik vir die bemarking van Northirdge Mall is.
Uitstallers kan nou aansoek doen om by Bloemskou 2026 'n plek te bespreek! 04.11.2025 5:20
Bloemskou 2026 word volgende jaar van 23 April – 2 Mei aangebied en is die enigste skou in Suid Afrika wat nog suksesvol landbou, vermaak en uitstallers kombineer in een geleentheid. Met meer as 400 uitstallers en top plaaslike en nasionale kunstenaars – ‘n waarde vir geld gesinsuitstappie en uitstekende platform vir besighede om hulle produkte en dienste te bemark en verkoop! Doen aansoek by Bloe...
Hoërskool Upington maak reg om in 2026 hul 130ste verjaarsdag te vier 21.10.2025 4:43
Hoërskool Upington – of soos almal liefs sê, Uppies – is nie net ’n skool nie, dit’s ’n familie en ’n gemeenskap. Geleë in die hart van die Noord-Kaap, is Uppies ’n baken van hoop en ’n plek waar jong mense nie net leer nie, maar ook floreer. Die Uppie Golf-dag is nou eerskomende Saterdag, 25 Oktober, en volgende jaar het hulle 'n hele jaar van vieringe. Mercia Kearney, deel van Uppies se bemarkin...
Spec-Savers Audiology is Launching a new financial offering 10.10.2025 4:19
Pulane Nel Sekepe chats to Bronwyn van Wyk, Head of Spec-Savers Audiology, about the launch of a new financial offer — just R599 for a pair of hearing aids! This makes quality hearing support more affordable than ever before in South Africa. “Hearing aids are not a luxury,” says Bronwyn. “They’re essential for connection, confidence, and quality of life. So go get your hearing tested — for yoursel...
NAMPO Alfa 2025 groter en beter as ooit - Dr. Dirk Strydom 01.10.2025 4:24
NAMPO Alfa Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo vind weer 16 - 18 Oktober 2025 by NAMPO Park, net buite Bothaville plaas. Die ekspo is daagliks oop 08:00 - 17:00 en Saterdag tot 15:00 en bied drie dae vol avontuur vir die hele gesin. Dr Dirk Strydom, Besturende Direkteur: NAMPO, vertel meer oor wat besoekers kan verwag. Toegang is net R70 per dag, met gratis toegang vir kleuters en gratis parkering vir al...
NAMPO ALFA 2025 groter en beter as ooit - Bennie Zaayman 01.10.2025 5:13
NAMPO ALFA Vee-, Jag- en Buitelug-ekspo vind weer 16 - 18 Oktober 2025 by NAMPO Park, net buite Bothaville plaas. Die ekspo is daagliks oop 08:00 - 17:00 en Saterdag tot 15:00 en bied drie dae vol avontuur vir die hele gesin. Bennie Zaayman, NAMPO Park Bestuurder, Graan SA, kom vertel meer oor wat besoekers kan verwag. Toegang is net R70 per dag, met gratis toegang vir kleuters en gratis parkering...
Klerksdorp 7’s – Sport, musiek en feesviering! 23.09.2025 5:12
Klerksdorp 7’s het 15 jaar gelede ontstaan en groei elke jaar net groter. Vanjaar se fees skop 26 September 2025 af met ’n golfdag by die Orkney Gholfbaan. Die dag is oop vir die publiek – kom ondersteun en kuier saam! Organiseerder, Raymond Vermeulen, gesels met Kayla Barker om meer te vertel. Sport, musiek, kunstenaars, heerlike stalletjies, kosmaak en meer - Kaartjies vir die musiekaande is bes...
Mellins i.Style's Rudine Diedericks shares the importance of routine eye care 16.09.2025 6:20
Eye care should be a part of your child’s health routine just like dental check-ups. Growth and development can change their eyesight quickly. Mellins i. Style advises children aged 5–12 to have regular eye exams. Good vision is essential for learning, socializing, and overall happiness. Bring your child in for a comprehensive exam—it’s the best gift you can give them. Pulane Nel-Sekepe chats to R...
Free State Uncovered celebrates the best of the Free State: Vicky Heunis 15.09.2025 4:53
Celebrate heritage, culture, adventure, and the best of the Free State at Free State Uncovered – an unforgettable tourism expo taking place at the iconic War Museum in Bloemfontein! With performances by Brendan Peyper, Logan Pietersen, Liam Black, the Mangaung Marimba Band, the Grey College Boereorkes, and the Grey College Gumboot Dancing Group, the day promises entertainment and fun. Also, a wide...
Sho't Left celebrate Travel Week by offering you a chance to see more of Aouth Africa and better costs. 09.09.2025 5:03
It's travel week 2025! Welcome to Sho't Left, your gateway to the breathtaking beauty and vibrant culture of our country. Whether you're an experienced traveller or a curious explorer, Mzansi offers hidden gems that are unparalleled. From the majestic Drakensberg Mountains to the stunning beaches and bustling cities, Mzansi's diversity is unmatched. Discover untold stories and pristine treasures a...
Vermeulens Kimberley celebrates new store opening: Raymond, Store Manager 04.09.2025 3:14
Guess what, Kimberley? Vermeulens’ brand-new N12 store is now open, and it’s your go-to for all things hardware and DIY, as well as delectable décor. OFM’s At Lunch with Pulane Nel-Sekepe joined the festivities during the official opening on Friday, 29 August 2025. She speaks to store manager, Raymond to find out more.
Vermeulens Kimberley celebrates new store opening: Judy du Plessis 04.09.2025 3:56
Guess what, Kimberley? Vermeulens’ brand-new N12 store is now open, and it’s your go-to for all things hardware and DIY, as well as delectable décor. OFM’s At Lunch with Pulane Nel-Sekepe joined the festivities during the official opening on Friday, 29 August 2025. She speaks to owner, Judy du Plessis to find out more.
'Muddy Bash' pret by Laerskool Eureka 03.09.2025 4:05
Op 13 September spat die modder en die pret by Laerskool Eureka in Kimberley! Die gewilde ‘Muddy Bash’ bied hope stalletjies, vermaak, en ‘n dag vol gesinsvriendelike aktiwiteite. Kaartjies is beskikbaar op Quicket, en alle besonderhede is op die skool se Facebook-blad. Pulane Nel-Sekepe gesels met Werner Strauss om meer oor hierdie opwindende dag uit te vind.
Bloemfontein, help plant a tree in the Franklin Game Reserve this Arbor Day! 02.09.2025 4:58
Friends of Franklin, in partnership with Willard Batteries and the Mangaung Metro Municipality, warmly invites the public to join a special project in celebration of National Arbor Week 2025. Willard Batteries is generously sponsoring 50 indigenous trees – including Sweet Thorn, Karee, and Wild Olive – for planting in the Franklin Game Reserve on Naval Hill. This project celebrates national Arbor...
Bethlehem Voortrekker Hoërskool vier 123 jaar 01.09.2025 5:14
Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ‘n leierskool op alle gebiede. Bethlehem Voortrekker Hoërskool streef om steeds ná 123 jaar toonaangewend te bly en Trekkerwees uit te bou om aan sy leuse se strewe te voldoen. Pulane Nel-Sekepe gesels met Adjunk Hoof, Benette Britz oor al die feesvieringe wat plaasvind. Non Sibi Sed Patriae – Nie vir myself nie, maar vir my Vaderland!
ENGO - KUNS MET HARTKLOP: ’N GESPREK MET OLIVIA BOTHA VAN ART DE OLIVIA 22.08.2025 6:10
Olivia Botha werk saam met Engo aan hierdie dagboek om fondse in te samel, 'n projek wat hoop bring en liefde uitleef. Koop jou dagboek by Engo en stuur ‘n epos na – info@engo.co.za of koop op ons aanlyn winkel deur die webtuiste www.engo.co.za
Similar podcasts
Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.