Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
Koniecznie odwiedź stronę podcastu i wesprzyj twórcę: www.antipaspretoria.org.za
Autor
Antipas Gemeente
Kategoria
Strona podcastu
Ostatni odcinek
4 paź 2026
Gdzie słuchać?
Podcasty w aplikacji Replaio Radio Już wkrótcePodcasty trafią do aplikacji już wkrótce. Zainstaluj teraz i jako pierwszy zobacz nowe podejście do podcastów
Odcinki
#4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte 02.06.2024 44:33
TEKS: Johannes 3:1-15 TEMA: #4 Die INSEPSIE van God se Reddende Genade: Wedergeboorte Franz Greffrath
#3 Die EFFEKTIWITEIT van God se Reddende Genade: Roeping 26.05.2024 46:27
Die Werk van God & Die Werk van die Mens. TEKS: Rom.8:29-30
#2 Die BRON van God se Reddende Genade: Uitverkiesing 19.05.2024 45:01
TEKS: Rom.9:6-24 & Selektiewe Tekste: Deut.7:6-8 Matt.22:14 Joh.6:37, 44, 65; 15:16 Hand.13:48 Ef.1:4-6 1Thes.1:4-5 2Thes.2:13 2Tim.1:9-10 Rom.8:29-30; 9:10-13; 11:7; 1Pet.1:1-2; 2:8-9 Op.13:7-8; 17:8 Franz Greffrath
#1 Die NOODSAAKLIKHEID van God se Reddende Genade: Verdorwenheid 12.05.2024 50:30
TEKS: Gen.3:1-7; Rom.5 1. Die REALITEIT van die Sondeval; 2. Die RESULTAAT van die Sondeval; 3. Die REGSTELLING van die Sondeval. Franz Greffrath
Eienskappe van 'n Christen 05.05.2024 58:01
2 Petrus 1:1-15 Henri Marais
Effektiewe Rigtingwysers na Christus 28.04.2024 41:01
TEKS: Johannes 1:19-42 TEMA: Effektiewe Rigtingwysers na Christus ‘n Effektiewe rigtingwyser ... ... wys weg van self af! ... is op sy pos! ... is akkuraat! ... is vreesloos! ... is doelgerig! Franz Greffrath
Die Gelykenis van die Bruilofsfees 21.04.2024 27:56
Mattheus 22:1-14 Franz Greffrath
Openbaring: 33. Die Wederkoms: Graan- en Druiweoes 14.04.2024 47:58
Openbaring 14:14-20 Die Graanoes (vv.14-16); Die Druiweoes (vv.17-20). Franz Greffrath
Openbaring: 32. 'n Boodskap van Behoud en Benoudheid 07.04.2024 49:00
Openbaring 14:1-13 ‘n Boodskap van Behoud aan die Kerk (vv.1-5); ‘n Boodskap van Benoudheid aan die Wêreld (vv.6-13). Franz Greffrath
Ons Christelike Hoop 31.03.2024 37:36
1 Petrus 1:3-5 Die Bron van ons Hoop Die Voorwerp van ons Hoop Die Aard van ons Hoop Die Sekuriteit van ons Hoop Die Ontvangs van ons Hoop Franz Greffrath
Die Voorspelde Veragting van Ons Verlosser (Goeie Vrydag 2024) 29.03.2024 35:22
Jesaja 53 Franz Greffrath
Verlos van die Bagasie van ons Verlede 24.03.2024 43:12
Psalm 38 Cobus van der Walt
Openbaring: 31. Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens 17.03.2024 44:18
TEKS: Openbaring 13:11-18 TEMA: Sataniese Verleiding deur Valse Godsdiens Die Dier uit die Aarde se: GEVAAR; GESAG; GEBRUIKE. Franz Greffrath
Openbaring: 30. Sataniese Vervolging deur Sekulêre Regering 10.03.2024 45:00
Openbaring 13:1-10 TEMA: Sataniese Vervolging deur Sekulêre Regering Die IDENTITEIT van die Dier (vv.1-2); Die INVLOED van die Dier (vv.2-4); Die INGESTELDHEID van die Dier (vv.5-8); Die IMPLIKASIE van die Dier (vv.9-10). Franz Greffrath
Openbaring: 29. Satan se Veldtog teen Christus se Kerk 03.03.2024 42:45
TEKS: Openbaring 12:13-17 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Kerk Wees Voorbereid vir Satan se Verdrukking Wees Vertroos deur God se Versorging Franz Greffrath
Openbaring: 28. Satan se Veldtog teen Christus se Kruis 18.02.2024 36:50
TEKS: Openbaring 12:7-12 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Kruis Die REALITEIT van die oorwinning oor Satan (vv.7-9); Die RESULTATE van die oorwinning oor Satan (vv.10-12). Franz Greffrath
Openbaring: 27. Satan se Veldtog teen Christus - Deel 2 11.02.2024 43:54
TEKS: Openbaring 12:1-6 TEMA: Satan se Veldtog teen Christus se Koms Die Vrou (vv.1-2); Die Draak (vv.3-4); Die Kind (v.5).
Jesus - Man van Gebed 04.02.2024 35:25
Lukas 6:12 Franz Greffrath
Openbaring: 26. Satan se Veldtog teen Christus - Deel 1 28.01.2024 34:24
God lig ons in omtrent Satan se Veldtog teen Christus se ... 1. ...Koms (12:1-6); 2. ...Kruiswerk (12:7-12); 3. ...Kerk (12:13-17).
Openbaring: 25. Wie is die Vyand 21.01.2024 42:40
Openbaring 12:1-18
Verbondenheid met Mekaar 14.01.2024 40:09
Handelinge 4:37-47 Franz Greffrath
Aan die Voete van Jesus 07.01.2024 37:52
Mike Wanneburg
Beproewing en Versoeking 31.12.2023 56:34
Jakobus 1:2-7 Henri Marais
Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 3 25.12.2023 43:38
Jesus is Verlosser Johannes 1:1-18 Franz Greffrath
Wie is die kind aan ons gegee? - Deel 2 24.12.2023 40:31
Jesus is Skepper Johannes 1:1-18 Franz Greffrath
Podobne podcasty
Replaio nie jest wydawcą podcastów; nazwy audycji, okładki i audio należą do ich autorów i są rozpowszechniane przez publiczne kanały RSS