Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag.https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: podcasters.spotify.com
Auteur
Slaapstories Vir Grootmense
Categorie
Website van de podcast
Nieuwste aflevering
1 okt. 2026
Waar luisteren?
Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaarPodcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts
Afleveringen
Die Vlinder-mense van Joplin | Onder die Lamplig - Ep. 9 24.05.2026 15:27
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Die Man met die Rooi Hand (Soos vertel deur Dominee Visser) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 28 21.05.2026 7:52
Was hy die duiwel… of net 'n man met 'n gebrande hand? Die dorp het hom lewendig begrawe. Nou fluister hulle sy naam by elke begrafnis. Dominee Visser vertel ons van Die Man met die Rooi Hand. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Louren...
Drie Lepels Suiker | Lourens Joubert 17.05.2026 14:35
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Hallusinasies (vertel deur Tannie Lenie van die Telefoonsentrale) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 27 14.05.2026 12:45
Tannie Lenie vertel hoe Gwynnie Thunberg Oom Eldee by die kerkraad aangekla het omdat sy “Elikser” mense laat hallusineer en selfs ’n bok die Ou Transvaalse Volkslied laat sing en wegvlieg! Maar soos altyd....die een wat die meeste skree, het die meeste om weg te steek. Luister hoe een faktuur per ongeluk alles verander en hoekom Gwynnie skielik verdwyn. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootme...
Die Krugersdorp Kult-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 8 10.05.2026 18:05
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Die Vrye Uur (soos vertel deur Mr. Sybrand Botha, Oudefontein Laerskool) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 26 07.05.2026 12:58
Hoekom groei onkruid beter as tamaties? Omdat niemand dit meet nie... Maar toe die stilste seun in die klas met 'n stuk tou en 'n swartbordjie die hoof se tuin binnegaan, begin dinge skeefloop. Een vrye uur. Een reël gebreek. En 'n straf wat niemand verwag het nie Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droo...
Ep. 1 - 10 (Samestelling) | Oom Eldee se Wêreld (Bonus) 30.04.2026 1:28:39
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Die Merk in die Sand | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 4 26.04.2026 15:47
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke tweede Sondag, en 'n ander lekker storie elke laaste Sond...
Lem Coetzer se Les (Soos vertel deur Oom Eldee) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 25 23.04.2026 19:55
Die groot vleiskenner van Riversdal het gedink hy weet alles van kos… Tot die aand by die vuur op die plaas. Lem Coetzer vat 'n hap en sê trots: "Dít… dít is hoe spek moet smaak!" Die res van ons kon net stilbly… Wat het Lem regtig geëet? Oom Eldee se Wêreld is geskryf en voorgedra deur Lourens Joubert. ‘n Produksie van Slaapstories vir Grootmense. Welkom terug by, Slaapstories vir G...
Die verdwyning van die Beaumont-kinders | Onder die Lamplig - Ep. 7 19.04.2026 21:19
Onder ’n helder somerson het drie kinders verdwyn. Geen antwoord. Geen einde. Net dekades se stilte. Onder die Lamplig Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n and...
Idiome en Onreg ( Soos vertel deur Juf. Ingrid Venter) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 24 16.04.2026 14:04
Klein Eldee het sy juffrou se vae opdrag gebruik om die hele skoolstelsel op sy kop te draai. ’n Storie oor vindingrykheid, ’n kwaai juffrou, en die dag toe die skoolinspekteur moes ingryp. Oom Eldee se Wêreld is geskryf en voorgedra deur Lourens Joubert. ‘n Produksie van Slaapstories vir Grootmense. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vert...
Die Seinwagter | Charles Dickens 12.04.2026 34:36
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Die Urukonde (Soos vertel deur Juf. Sannie Kleynhans) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 23 09.04.2026 12:16
Juffrou Sannie Kleynhans was Eldee Jaubert se Graad Een juffrou en vertel ons die verhaal van die Urukonde. Sy het Eldee net een jaar geleer. Maar sy het iets gesien wat niemand anders gesien het nie - en een Maandagoggend het sy besluit om haar mond te hou. Deel Oom Eldee se Wêreld met julle vriende in Londen, Perth, New York - of waar ookal hulle nou woon. Oom Eldee se Wêreld is geskryf en voor...
Die Jogurtwinkelmoorde | Onder die Lamplig - Ep. 6 05.04.2026 19:48
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Die Verdeelde Dorp (Soos vertel deur Jong Dominee Weyers) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 22 02.04.2026 8:24
Oom Eldee droom van ’n dorp met twee kerke… Niemand vra vrae nie. Almal kies net kant. Selfs Ta’ Mientjie en Ta’ Katrientjie stap in by twee verskillende deure. Een prediker. Twee waarhede. Luister na die episode en stuur dit vir jou vriende in Australië, Amerika, Engeland of Nieu-Seeland. Hulle sal dit verstaan. Karoo-humor het geen paspoort nodig nie… Geskryf en voorgedra deur Lourens Joubert. &...
Die Ding Agter die Chips | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 3 29.03.2026 37:47
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...
Kerklike Sensuur (Soos vertel deur Mr Sybrand Retief, dorpsprokureur) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 21 26.03.2026 11:16
Oom Eldee se Wêreld – Episode 21: Kerklike sensuur. Soos vertel deur Meneer Sybrand Retief, die dorpsprokureur. 1959, Oudefontein. Oom Eldee sit voor die kerkraad. Hy het ‘n buurman se draad oopgesny en dit met die Bybel geregverdig. Die ouderlinge wil hom onder kerklike sensuur plaas. Hy weier om terug te staan want hy het nóg ‘n kaart…‘n Dorpsdrama oor beginsels, grond en onverwagte genade. En ‘...
Die Moord op David Olyne | Onder die Lamplig - Ep. 5 22.03.2026 16:37
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...
Die Toetsbeeld (Soos Vertel deur Koos Kappie) | Oom Eldee se wêreld - Ep. 20 19.03.2026 12:14
Die Toetsbeeld Dit is 1975. Die SAUK saai nog nie programme uit nie - net 'n toetspatroon. Maar vir Oom Eldee is dit genoeg rede om die grootste televisiestel in Riversdal te koop, die handleiding in die rommelhouer te gooi, en die hele dorp Saterdagaand in die Melkstal bymekaar te kry. Koos Kappie vertel wat gebeur het. Oom Eldee se Wêreld -- Klein Karoo stories uit 'n tyd toe dinge ander...
Vrees | Guy de Maupassant 15.03.2026 21:38
Mensies… vanaand se storie is nie net creepy nie — dis daardie soort storie wat jou stil maak. 🌙 “Vrees” deur Guy de Maupassant, vertaal en voorgelees deur Madelein Schoombee, vat jou op ’n onheilspellende reis deur see, sand en donkerte… tot by ’n nag waar niemand meer seker is wat werklik is en wat nie. Dis een van daardie stories wat stadig begin, maar later diep in jou kop kom sit. En nou wil...
Piet Matthyse | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 19 12.03.2026 16:24
Historiese Bron gelees in die episode: "Vanwyksdorp — Notule van 'n Nostalgiese Reis deur Tyd" deur André Britz (2011). Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein,...
Die Bakersfield Drie | Onder die Lamplig - Ep. 4 08.03.2026 14:40
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...
Die Tydmasjien (Soos vertel deur Tannie Lenie van die Telefoonsentrale) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 18 05.03.2026 7:04
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...
Party mense kyk nie weg nie | Die Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak - Ep. 2 01.03.2026 19:18
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media pla...
Die Koegelenwaentjie (Soos vertel deur Theo "Ratkas" de Lange) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 17 26.02.2026 10:33
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee se wêreld episode, gelees deur Lourens, elke Donderdag, en 'n vol-lengte episode, gelees deur Madelein, elke Sondag. Julle kan meer uitvind oor Lourens en sy laventel plaas, Welgelegen, in die Klein Karoo op sy webwerf: https://www.wellf...
Vergelijkbare podcasts
Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds