Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories Vir Grootmense

Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag.https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense

Bezoek zeker de website van de podcast en steun de maker: podcasters.spotify.com

Auteur

Slaapstories Vir Grootmense

Categorie

Arts

Website van de podcast

podcasters.spotify.com

Nieuwste aflevering

1 okt. 2026

Waar luisteren?

Podcasts in de app Replaio Radio Binnenkort beschikbaar

Podcasts komen binnenkort naar de app. Installeer nu en zie als eerste een compleet nieuwe kijk op podcasts

Download het op Google Play Gratis installeren Android bijna 10 mln downloads · beoordeling 4,8 iOS binnenkort

Afleveringen

Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1 01.10.2026

Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan. Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan. Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader. Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die spieël kry, besig om haar hare te borsel. En toe kyk sy om. Die Vrou in die Spieëlkas. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en...

Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete 27.09.2026

'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf. Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant. Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie. Hoe dieper hulle krap, hoe meer lae verf kom af. En met elke laag… nog ’n geheim. In hierdie familie word geheime nie begrawe nie. Hulle word blou geverf. Welkom terug by, Slaapstorie...

Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons? 22.09.2026

VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.saps Apple - https://apps.apple.com/za/app/my-saps/id1478487910JY KAN ANONIEM BLY! 'n Spesiale dankie aan Terry de Klerk van die Norkem Park CPF vir sy tyd en aan die N...

Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17 20.09.2026

- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry. Party klim in. Party kom nooit weer terug nie. Later word hul liggame op verskillende plekke oor die Kaap gevind. En vir lank sien niemand die volle patroon nie. Die Parow Reeks-Moorde blyesef hulle soek m...

The Basilisk | Voltaire 13.09.2026

’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook is. Maar Zadig besef gou dat daar ’n groter probleem as siekte is, bygeloof, oordaad en mense wat verkies om ’n wondermiddel te glo eerder as die waarheid. En natuurlik maak iemand wa...

Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16 06.09.2026

Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda. Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl vermoor. Marli, net sestien jaar oud, oorleef met ernstige beserings. En dan kom die verhaal: ’n Gemaskerde indringer. Donker klere. ’n Aanval in die middel van die nag. Maar iets klop ni...

Van Breda M*rders Full Emergency Call 06.09.2026

Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof gemaak het op die einde van die dag. Laat ons weet wat jy dink oor die oproep in die comments! Luister gerus op ons YouTube kanaal of Spotify na die volle video of aud...

Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee 30.08.2026

HOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In die oë? Of lê die antwoord dalk in die hart? Maar hoe verder hy soek, hoe duideliker word dit dat die grootste monster nie altyd die een in kettings is nie. ’n Donker, ontstellende kortverhaal oor wreedheid, skuld en die verskriklike dinge wat...

Die Griekwastad Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 15 23.08.2026

Op Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul 14-jarige dogter, Marthella, word in hul eie huis vermoor. Een familielid oorleef. Hy arriveer bebloed by die polisiestasie en vertel van onbekende aanvallers wat die plaas binnegekom het. Maar iets klop nie. In hierdie episode fokus ons nie net...

Onder die Lamplig Kompilasie (Deel 2) - Ep. 8 - 13 17.08.2026

Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige Onder die Lamplig episodes. Ons hoop julle geniet dit. Ons is weer volgende Sondag terug met 'n nuwe episode vir julle om na te luister. Welkom terug by, Slaapstories vir...

Onder die Lamplig Kompilasie (Deel 1) - Ep. 1 - 7 16.08.2026

Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige Onder die Lamplig episodes. Ons hoop julle geniet dit. Ons is weer volgende Sondag terug met 'n nuwe episode vir julle om na te luister. Welkom terug by, Slaapstories vir...

'n Enkele Rooi Skoen | Lourens Joubert 09.08.2026

’n Enkele rooi skoen. ’n Meisie wat in 1987 spoorloos verdwyn het. En ’n geheim wat vir byna veertig jaar in ’n ou kartondoos gelê en wag het. Toe Rina die skoen in haar ma se huis ontdek, begin die verlede stadig oopbreek. Maar sommige mense wil nie hê sy moet vrae vra nie. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus...

La Bestia | Onder die Lamplig - Ep. 14 02.08.2026

Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het deur die skaduwees beweeg. Onopvallend. Berekenend. Dodelik. Agter ’n vriendelike gesig en valse beloftes het Luis Alfredo Garavito ’n spoor van verdwynings, vrees en verwoeste families gelaat. Vir jare het niemand die volle omvang van sy misdade besef nie. Toe die waarheid uiteindelik aan die lig kom, was dit erger as wat enigiemand kon dink. In hierd...

Die Avontuur van die Blou Karbonkel | Sir Arthur Conan Doyle 26.07.2026

n Verlore hoed. ’n Kersfeesgans. En ’n kosbare blou juweel wat glad nie dáár moes wees nie… Wanneer Sherlock Holmes ’n ou, verslete hoed ondersoek, lyk dit eers soos niks. Tot die spoor hom lei na ’n gans. En binne daardie gans? ’n Geheim wat ’n onskuldige man tronk toe kan stuur. Wie het die Blou Karbonkel gesteel? Hoe het dit in ’n Kersfeesgans beland? En hoekom is iemand bereid om alles te waag...

Boetie Boer | Onder die Lamplig - Ep. 13 19.07.2026

Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het normaal gelyk. Hy het tussen gewone mense geloop. Hy het ’n vrou, kinders en ’n bynaam gehad wat amper vriendelik geklink het: Boetie Boer. Maar agter die naam was Stewart Wilken — een van Suid-Afrika se donkerste reeksmoordenaars. In hierdie episode kyk ons na die man agter die bynaam, die slagoffers wat nooit vergeet moet word nie, en die skrikwekken...

Die Meisie met die Pienk Crocs | Maggie Cloete 12.07.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Wemmer Pan Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 12 05.07.2026

In Johannesburg in die 1990's, het polisie gedink hulle soek twee verskillende moordenaars. Een by Wemmer Pan, en een wat kleremakers met 'n hammer aanval. Maar toe kom die skok, dit was dieselfde man, Cedric Maake, die Wemmer Pan moordenaar. 27 moorde. 133 aanklagte. 1340 jaar tronkstraf. En die ding wat help om die saak oop te breek, nie 'n dramatiese bekentenis nie, nie 'n movie...

Die Avontuur van die gevlekte band | Sir Arthur Conan Doyle 28.06.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Inge Lotz - 'n Moord Sonder 'n Moordenaar | Onder die Lamplig - Ep. 11 21.06.2026

Sy't 'n DVD gehuur, 'n tydskrif gekoop, en huis toe gegaan vir 'n gewone middag. 'n Paar uur later is Inge Lotz dood in haar woonstel gevind, en meer as 20 jaar later bly een vraag steeds onbeantwoord. Wie het daardie middag haar woonstel binnegegaan? Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot...

Blou Merkies | Lourens Joubert 14.06.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Storie van Die Lykswa | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 31 11.06.2026

Ou Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen. Maar in Oudefontein begin mense iets raaksien in die agterste plek waar die kis normaalweg is… iets wat “dood” lyk. Tot sy vrou eendag in ’n rooi rok opduik en vrolik vir die hele dorp begin waai.  En skielik besef die mense dat niemand in die dorp is meer seker wie is lewend… en wie nie. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmens...

Die vermiste meisies van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff | Onder die Lamplig - Ep. 10 07.06.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Spook in die Kerktoring (Soos vertel deur Burg. Gerrie de Wet) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 30 04.06.2026

'n Grys winternag, 'n stil dorp, en 'n kerkklok wat presies om twee-uur uit die bloute begin lui. Spook dit in die toring, of loop 'n ou wag nog net sy rondtes? Skakel in vir hierdie episode van Oom Eldee se Wêreld en vind uit wat regtig daardie nag gebeur het. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans su...

Moord in die Klein Karoo | Maggie Cloete 31.05.2026

Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...

Die Inkommers (Soos vertel deur Wimpie van die koöperasie) | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 29 28.05.2026

"Ek tel van die dag af wat hulle besluit om op te gee, nie van die dag wat die 'Te Koop' bord opgaan nie," het Oom Eldee gesê. Wanneer stadsmense met groot planne en ‘n blinknuwe bakkie platteland toe trek, begin die stophorlosie tik. In hierdie episode hoor ons hoe 'n ingenieur en 'n onderwyseres van Johannesburg dink hulle gaan sommer die Klein Karoo mak maak met organi...

Luister naar de podcast Slaapstories Vir Grootmense in Replaio

Radio en podcasts in één app - gratis en zonder account. Installeer vandaag nog en mis de lancering niet

Download het op Google Play

Replaio is geen uitgever van podcasts; namen van shows, covers en audio zijn eigendom van hun makers en worden verspreid via openbare RSS-feeds