Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories Vir Grootmense
Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe episode elke Sondag.https://linktr.ee/slaapstoriesvirgrootmense
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: podcasters.spotify.com
Autor
Slaapstories Vir Grootmense
Kategorie
Podcast-Website
Neueste Folge
11. Okt 2026
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
Anika Smit Moord | Onder die Lamplig - Ep. 19 11.10.2026 21:47
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Sy was 17 jaar oud. Siek by die huis. Alleen. Toe haar pa daardie middag terugkom, staan die hek oop. Die huis is versteur. En Anika Smit lê dood in haar slaapkamer. Haar hande is verwyder. Daar was verdagtes. Daar was ’n arrestasie. Daar was selfs ’n bekentenis wat later teruggetr...
Iets Nuuts Onder die Son | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 2 08.10.2026 9:39
Piet het sy hoenders geken. Attie het geweet hoe om te bou. Die probleem was: albei het altyd geweet hulle is reg. Toe hulle saam ’n nuwe stelsel vir die hoenderhokke bou, het dit drie ure gehou. Daar was rook. Vere. En hoenders wat vir hulle lewe hardloop. Ou Floors het alles gesien. Die volgende oggend trek hy sy das aan… en ry prokureur toe. Wat hy daar gaan doen het, sou sy twee seuns se lewen...
RAU TEM Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 18 04.10.2026 22:13
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Twee woorde in rooi verf teen ’n kombuismuur. 22 November 1977. Robert Smit en sy vrou Jean-Cora word in hul huurhuis in Springs vermoor. Robert het daardie aand ’n geheimsinnige afspraak gehad. En kort voor die moorde het Jean-Cora sy kantoor gebel met ’n boodskap: “Sy gaste wag v...
Die Vrou in die Spieëlkas | Oom Eldee se Wêreld - S2 Ep. 1 01.10.2026 7:34
Hulle sê 'n spieël wys net wat voor hom staan. Maar Anna Venter het begin sien wat ágter haar staan. Elke aand dieselfde vrou. Elke aand 'n klein treetjie nader. Tot Frikkie een nag wakker word en Anna voor die spieël kry, besig om haar hare te borsel. En toe kyk sy om. Die Vrou in die Spieëlkas. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en...
Die Ford met die Blou Deur | 'n Kort verhaal deur Maggie Cloete 27.09.2026 22:20
'n Wit Ford Cortina. Net één deur is blou. Vars geverf. Maar toe hulle die deur oopmaak, is daar krapmerke aan die binnekant. Bloed in die rubber. En iets versteek agter die paneel wat nooit gevind moes word nie. Hoe dieper hulle krap, hoe meer lae verf kom af. En met elke laag… nog ’n geheim. In hierdie familie word geheime nie begrawe nie. Hulle word blou geverf. Welkom terug by, Slaapstorie...
Ekurhuleni-Moorde - Wat weet ons? 22.09.2026 11:48
VOLLE VIDEO NOU BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE KANAAL! LINKS VERDER ONDER TOE Norkem Park CPF - NPCPF.info@gmail.com CrimeSTOP - 0860010111 MySAPS APP - Android - https://play.google.com/store/apps/details?id=co.za.vodacom.boxfusion.saps Apple - https://apps.apple.com/za/app/my-saps/id1478487910JY KAN ANONIEM BLY! 'n Spesiale dankie aan Terry de Klerk van die Norkem Park CPF vir sy tyd en aan die N...
Die Parow Reeks-Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 17 20.09.2026 24:08
- VIDEO IS BESKIKBAAR OP ONS YOUTUBE - BEELDMATERIAAL IS BESKIKBAAR OP ONS INSTAGRAM LINKS ONDER IN DIE INFORMASIE ⬇️ Kaapstad, 1992. Langs Voortrekkerweg wag vroue vir motors om stadiger te ry. Party klim in. Party kom nooit weer terug nie. Later word hul liggame op verskillende plekke oor die Kaap gevind. En vir lank sien niemand die volle patroon nie. Die Parow Reeks-Moorde blyesef hulle soek m...
The Basilisk | Voltaire 13.09.2026 21:53
’n Koningin wat vermom tussen slavinne leef. ’n Man wat onverwags die vrou vind wat hy gedink het hy vir altyd verloor het. ’n Ryk heer wat glo net een vreemde ding kan hom genees: ’n basilisk wat in rooswater gekook is. Maar Zadig besef gou dat daar ’n groter probleem as siekte is, bygeloof, oordaad en mense wat verkies om ’n wondermiddel te glo eerder as die waarheid. En natuurlik maak iemand wa...
Die Van Breda Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 16 06.09.2026 17:52
Op 27 Januarie 2015, word die stilte op die luukse De Zalze-landgoed buite Stellenbosch deur ’n ontdekking verbreek. Martin van Breda. Teresa van Breda. Rudi van Breda. Drie lede van dieselfde gesin is met ’n byl vermoor. Marli, net sestien jaar oud, oorleef met ernstige beserings. En dan kom die verhaal: ’n Gemaskerde indringer. Donker klere. ’n Aanval in die middel van die nag. Maar iets klop ni...
Van Breda M*rders Full Emergency Call 06.09.2026 10:22
Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof gemaak het op die einde van die dag. Laat ons weet wat jy dink oor die oproep in die comments! Luister gerus op ons YouTube kanaal of Spotify na die volle video of aud...
Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee 30.08.2026 13:25
HOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In die oë? Of lê die antwoord dalk in die hart? Maar hoe verder hy soek, hoe duideliker word dit dat die grootste monster nie altyd die een in kettings is nie. ’n Donker, ontstellende kortverhaal oor wreedheid, skuld en die verskriklike dinge wat...
Die Griekwastad Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 15 23.08.2026 22:32
Op Goeie Vrydag, 6 April 2012, word die stilte op die plaas Naauwhoek buite Griekwastad deur geweerskote verbreek. Deon Steenkamp, sy vrou Christel en hul 14-jarige dogter, Marthella, word in hul eie huis vermoor. Een familielid oorleef. Hy arriveer bebloed by die polisiestasie en vertel van onbekende aanvallers wat die plaas binnegekom het. Maar iets klop nie. In hierdie episode fokus ons nie net...
Onder die Lamplig Kompilasie (Deel 2) - Ep. 8 - 13 17.08.2026 1:50:36
Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige Onder die Lamplig episodes. Ons hoop julle geniet dit. Ons is weer volgende Sondag terug met 'n nuwe episode vir julle om na te luister. Welkom terug by, Slaapstories vir...
Onder die Lamplig Kompilasie (Deel 1) - Ep. 1 - 7 16.08.2026 1:44:26
Aangesien ons al die storms regoor Suid-Afrika gehad het die week kon ons ongelukkig nie vir julle 'n nuwe episode opneem nie. Ons het wel vir julle 2 episodes (Deel 1 en 2) gemaak van 'n kompilasie van al die vorige Onder die Lamplig episodes. Ons hoop julle geniet dit. Ons is weer volgende Sondag terug met 'n nuwe episode vir julle om na te luister. Welkom terug by, Slaapstories vir...
'n Enkele Rooi Skoen | Lourens Joubert 09.08.2026 12:05
’n Enkele rooi skoen. ’n Meisie wat in 1987 spoorloos verdwyn het. En ’n geheim wat vir byna veertig jaar in ’n ou kartondoos gelê en wag het. Toe Rina die skoen in haar ma se huis ontdek, begin die verlede stadig oopbreek. Maar sommige mense wil nie hê sy moet vrae vra nie. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus...
La Bestia | Onder die Lamplig - Ep. 14 02.08.2026 23:15
Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het deur die skaduwees beweeg. Onopvallend. Berekenend. Dodelik. Agter ’n vriendelike gesig en valse beloftes het Luis Alfredo Garavito ’n spoor van verdwynings, vrees en verwoeste families gelaat. Vir jare het niemand die volle omvang van sy misdade besef nie. Toe die waarheid uiteindelik aan die lig kom, was dit erger as wat enigiemand kon dink. In hierd...
Die Avontuur van die Blou Karbonkel | Sir Arthur Conan Doyle 26.07.2026 23:25
n Verlore hoed. ’n Kersfeesgans. En ’n kosbare blou juweel wat glad nie dáár moes wees nie… Wanneer Sherlock Holmes ’n ou, verslete hoed ondersoek, lyk dit eers soos niks. Tot die spoor hom lei na ’n gans. En binne daardie gans? ’n Geheim wat ’n onskuldige man tronk toe kan stuur. Wie het die Blou Karbonkel gesteel? Hoe het dit in ’n Kersfeesgans beland? En hoekom is iemand bereid om alles te waag...
Boetie Boer | Onder die Lamplig - Ep. 13 19.07.2026 23:30
Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het normaal gelyk. Hy het tussen gewone mense geloop. Hy het ’n vrou, kinders en ’n bynaam gehad wat amper vriendelik geklink het: Boetie Boer. Maar agter die naam was Stewart Wilken — een van Suid-Afrika se donkerste reeksmoordenaars. In hierdie episode kyk ons na die man agter die bynaam, die slagoffers wat nooit vergeet moet word nie, en die skrikwekken...
Die Meisie met die Pienk Crocs | Maggie Cloete 12.07.2026 17:31
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Die Wemmer Pan Moorde | Onder die Lamplig - Ep. 12 05.07.2026 23:42
In Johannesburg in die 1990's, het polisie gedink hulle soek twee verskillende moordenaars. Een by Wemmer Pan, en een wat kleremakers met 'n hammer aanval. Maar toe kom die skok, dit was dieselfde man, Cedric Maake, die Wemmer Pan moordenaar. 27 moorde. 133 aanklagte. 1340 jaar tronkstraf. En die ding wat help om die saak oop te breek, nie 'n dramatiese bekentenis nie, nie 'n movie...
Die Avontuur van die gevlekte band | Sir Arthur Conan Doyle 28.06.2026 26:37
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Inge Lotz - 'n Moord Sonder 'n Moordenaar | Onder die Lamplig - Ep. 11 21.06.2026 24:11
Sy't 'n DVD gehuur, 'n tydskrif gekoop, en huis toe gegaan vir 'n gewone middag. 'n Paar uur later is Inge Lotz dood in haar woonstel gevind, en meer as 20 jaar later bly een vraag steeds onbeantwoord. Wie het daardie middag haar woonstel binnegegaan? Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot...
Blou Merkies | Lourens Joubert 14.06.2026 8:46
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Die Storie van Die Lykswa | Oom Eldee se Wêreld - Ep. 31 11.06.2026 7:41
Ou Kallie Ferreira koop ’n lykswa vir goedkoop en dink hy’t gewen. Maar in Oudefontein begin mense iets raaksien in die agterste plek waar die kis normaalweg is… iets wat “dood” lyk. Tot sy vrou eendag in ’n rooi rok opduik en vrolik vir die hele dorp begin waai. En skielik besef die mense dat niemand in die dorp is meer seker wie is lewend… en wie nie. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmens...
Die vermiste meisies van Gert van Rooyen en Joey Haarhoff | Onder die Lamplig - Ep. 10 07.06.2026 17:13
Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sonda...
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet