RSG
Spitstyd
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.rsg.co.za
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
Almal en nog wat: Gian Groen 15.10.2026 19:50
Willem Pelser gesels met Gian Groen oor liedjieskryf en KI-musiek.
Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 1) 14.10.2026 8:44
Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende wêrelde bymekaargekom - Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzabé Zietsman en skrywer James Styan, wat die donker geheime agter Mar...
RSG Help: Epilepsie SA, Gauteng 13.10.2026 14:52
In hierdie episode gesels ons met Epilepsie Suid-Afrika se Gauteng-tak. Hierdie onafhanklike organisasie is die enigste gespesialiseerde diensverskaffer vir epilepsie in Gauteng. Vanuit hulle twee sentrums in Springs bied hulle 24-uur residensiële sorg aan volwassenes met epilepsie en ander gestremdhede. Hulle bestuur ook beskermende werkswinkels wat individue help om vaardighede aan te leer en ek...
Almal en nog wat: Watersommelier 08.10.2026 9:28
Carla Mackenzie gesels met watersommelier Nico Pieterse oor sy unieke beroep.
Kuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 2) 07.10.2026 8:29
Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy kliënte na hulle persoonlike balansstate kyk, hulle bates en laste bestuur en hulle help om finansieel vir die toekoms te beplan. Maar wanneer die werkdag verby is, word die syfers vir musieknote verruil, want Ampie is ook ‘n sanger, liedji...
Almal en nog wat: Sportbestuur, kinderkinetika, onderwys, sielkunde en uiteindelik perdeterapie 01.10.2026 13:47
Madri Haasbroek se loopbaan het ’n interessante pad geloop van sport en beweging tot sielkunde, kinders en uiteindelik perdeterapie. Sy het drie selfhelpboeke geskryf om mense te help om hulleself beter te verstaan.
Spitstyd-sakenuus 30 September 2026 30.09.2026 2:07
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Kuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 1) 30.09.2026 8:01
Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy kliënte na hulle persoonlike balansstate kyk, hulle bates en laste bestuur en hulle help om finansieel vir die toekoms te beplan. Maar wanneer die werkdag verby is, word die syfers vir musieknote verruil, want Ampie is ook ‘n sanger, liedji...
Spitstyd-sakenuus 29 September 2026 29.09.2026 1:57
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
RSG Help: Goue Aar Tehuis, Malmesbury 29.09.2026 10:29
Die Goue Aar Tehuis versorg 72 bejaardes. Hulle hou op 23 Oktober ’n fondsinsamelingsgholfdag by die Malmesbury Gholfklub. Die inskrywings sluit 5 Oktober. Die doel is om broodnodige fondse in te samel om die tehuis aan die gang te hou en seker te maak dat inwoners steeds die sorg, veiligheid en waardigheid kry wat hulle verdien. As ’n gesubsidieerde tehuis is daar egter voortdure...
Spitstyd-sakenuus 28 September 2026 28.09.2026 2:20
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Spitstyd-sakenuus 25 September 2026 25.09.2026 2:04
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Almal en nog wat: TLU SA Jeugboer van die Jaar 24.09.2026 10:24
Jurgens Koen is ’n tienjarige boer met ’n besondere passie vir landbou. Sy belangstelling in boerdery het hom uiteindelik die eerste wenner van TLU SA se Jeugboer van die Jaar-toekenning gemaak. Dié jong entrepreneur van Rustenburg koop mis by plaaslike hoenderboere, verpak dit en verkoop dit onder sy eie handelsmerk. Jurgens is ook op sesjarige ouderdom met Tipe 1-diabetes gediagnoseer.
Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 1) 24.09.2026 8:55
Absa stel Suid-Afrika se eerste bank-mikrodrama, In voorspoed en wat ook al, bekend. Dit is nie ‘n tradisionele bankveldtog nie. Bronwyn Bell, hoof van bedrogidentifisering en kliëtebestuur by ABSA, vertel meer van hierdie veldtog. Kyk die mikrodramas by https://www.youtube.com/watch?v=0uXojG7bpGU&list=PLamjZN877FRc
Spitstyd-sakenuus 23 September 2026 23.09.2026 1:52
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Kuns met kontant: Marion Holm (Deel 2) 23.09.2026 8:22
Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor en die bekende gesig skuil ook ’n vrou wat weet van onsekerheid, van self werk skep, van ernstige siekte, en van telkens weer jou eie “grasHolm” gaan soek wanneer die silwer randjie nie vanself verskyn nie. Wat dié gesprek vir Henco met 'n C...
Spitstyd-sakenuus 22 September 2026 22.09.2026 1:58
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
RSG Help: September is Kinderkankerbewustheidsmaand 22.09.2026 13:03
Cupcakes of Hope, wat Sandy Cipriano in 2012 gestig het, bied finansiële, praktiese en emosionele ondersteuning aan gesinne regoor die land. Daar is dringend meer vrywillige bakkers nodig om van vanjaar se Nasionale Kolwyntjiedag ’n sukses te maak.
Spitstyd-sakenuus 21 September 2026 21.09.2026 2:00
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Spitstyd-sakenuus 18 September 2026 18.09.2026 1:58
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Spitstyd-sakenuus 17 September 2026 17.09.2026 1:53
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Almal en nog wat: Fondswerwingskenner 17.09.2026 11:31
Carina Marais is ’n fondswerwingskenner met meer as 20 jaar se ervaring in die bedryf. Sy het in haar loopbaan aan verskeie projekte gewerk, en fokus tans op institusionele vennootskappe by die G20 Legacy Knowledge Initiative. Sy is nie self ’n welsynsorganisasie nie, maar wil haar kennis en ervaring gebruik om gemeenskapsprojekte en welsynsorganisasies te help om beter fondswerwingsaansoeke te sk...
Spitstyd-sakenuus 16 September 2026 16.09.2026 2:07
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Kuns met kontant: Marion Holm (Deel 1) 16.09.2026 8:27
Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor en die bekende gesig skuil ook ’n vrou wat weet van onsekerheid, van self werk skep, van ernstige siekte, en van telkens weer jou eie “grasHolm” gaan soek wanneer die silwer randjie nie vanself verskyn nie. Wat dié gesprek vir Henco met 'n C...
Spitstyd-sakenuus 15 September 2026 15.09.2026 1:57
Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.