GROOTfm 90.5
#GROOTtrauma
Woensdae-aande tussen 20:00 en 21:00 gesels Venita en Dr. Jaco van Niekerk oor die nuutste Mediese-nuus en nooi kenners om te gesels oor verskeie mediesevelde.
Husk å besøke podkastens nettsted og støtte skaperen: www.grootfm.co.za
Forfatter
GROOTfm 90.5
Kategori
Podkastens nettsted
Siste episode
11. nov 2026
Hvor kan du lytte?
Podkaster i appen Replaio Radio Kommer snartPodkaster kommer snart til appen. Installer nå, og bli den første som ser en helt ny tilnærming til podkaster
Episoder
#GROOTtrauma | 11 November 11.11.2026 41:13
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van jou voet help jou hoofsaaklik om jou liggaamsgewig te dra en jou balans te behou? >Pretoria se hittegolf – Hoe beskerm jy jou liggaam teen die hitte? >Ozempic, Wegovy en Mounjaro – Kan dié gewigsverliesmiddels jou sig beïnvloed? >SANBS oor die tekort aan bloedvoorade - Monique Schreiner Seni...
#GROOTtrauma | 21 Oktober 21.10.2026 40:16
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Ja of Nee - Kan mans ook postpartum-depressie ervaar nadat ’n baba gebore is? >Die waterkrisis in Bronkhorstspruit >Check jou meds dag - 21 Oktober >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 14 Oktober 14.10.2026 41:54
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam kan nie self pyn voel nie? >Nasionale Noodverpleegkundigesdag >Ervaar vroue meer pyn as mans? >Christa Pike — wat gebeur medies wanneer ’n teregstelling misluk? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 7 Oktober 07.10.2026 41:30
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of onwaar: Jou maag krimp wanneer jy gewig verloor? >Narkose – hoe skakel dit jou bewussyn af? >Borskankerbewustheid: Mediclinic Kloof Wolwespruit PinkDrive Fun Run & Walk 2026 >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 30 September 30.09.2026 46:40
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waarvoor staan die “REM” in REM-slaap? >WAT GEBEUR AS DIE STAAT NIE MEER JOU MEDISYNE HET NIE? >Vra vir Dr Jaco >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 23 September 23.09.2026 46:54
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Pierre Nel (in die plek van Dr Jaco) oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou vingers bevat geen spiere nie. >MIGRAINE AWARENESS WEEK: MIGRAINE IS NIE NET ’N HOOFPYN NIE >FANCONI-ANEMIE: Robin en Jolandie Lewis kom deel hull getuienis en leer ons meer. >Dr Jaco se wenk vir die week
GROOTtrauma | 16 September 16.09.2026 43:18
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter deel van die brein is hoofsaaklik verantwoordelik vir balans en koördinasie? >Kan plastiekverpakking jou bloedsuiker beïnvloed? >Billie Joel kry ’n brein shunt >Jou derm is meer as net ’n plek waar kos verteer word >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 9 September 09.09.2026 44:37
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar: Jou dermgesondheid kan jou bui beïnvloed? >Tweedehandse rook: 1,7 miljoen mense sterf sonder om self te rook >Wêreld-Alzheimermaand - Gesprek met Dr Margo de Kooker >Waarna kyk dokters gedurende 'n dimensietoets >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 2 September 02.09.2026 43:53
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe raak mens ontslae van vervalde of ongebruikte medisyne? >Hoekom sien ons skielik soveel kinder-siektes in Pretoria? >Dr Pierre Nel gesels oor die veld van onkologie en Oscar Chelusky se nuwe kanker behandeling >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 26 Augustus 26.08.2026 46:39
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - WAAR OF ONWAAR: Jy is langer in die oggend as in die aand. >Kan ’n artritis-middel alopecia areata behandel? >Jou oë as ’n venster na jou gesondheid >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 19 Augustus 19.08.2026 35:36
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese vasvra vraag >Hoe lank neem dit ongeveer vir kos om deur die maag te beweeg? >Ek is nie meer siek nie… ek hoes net! >Suikerdrankies en maagkanker – moet ons bekommerd wees? >Nuwe riglyne oor hoe om cholesterol te bestuur. >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 12 Augustus 12.08.2026 40:09
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter een van die volgende kan lei tot droë, jeukerige vel? >Danny K se vrou Lisa Koppel oorlede >Minority Donor Awareness Month >Candida auris – Die “superfungus” wat hospitale bekommer >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 5 Augustus 05.08.2026 40:20
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter kindersiekte word veroorsaak deur 'n virus wat hoofsaaklik die speekselkliere aantas? >Skermtyd vir kinders – Is dit regtig so skadelik soos ons dink? >Binge-Watching: Wat doen dit aan ons brein? >PCOS word PMOS – Hoekom verander dokters wêreldwyd die naam? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 29 Julie 29.07.2026 41:49
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar - Jou lewer kan steeds normaal funksioneer, selfs al verloor dit tot 70% van sy weefsel. >Einde van die maand ‘reset’. >Koperpeptiede – Wondermiddel of net nog 'n gesondheidsgier? >Wêreld Hepatitisdag >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 22 Julie 22.07.2026 41:18
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter spier in jou liggaam werk die heel hardste oor 'n leeftyd? >Wêreldbreindag - 22 Julie >Wat is biohacking? >Gehoorverlies – Gesprek met Natasha van der Westhuizen. >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 15 Julie 15.07.2026 41:56
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Hoe lank neem dit gemiddeld vir 'n rooibloedsel om deur die liggaam te sirkuleer? >Creashy: ’n Verhaal van moed >Die gevare agter Hubbly Bubbly >Vitamiene: Wanneer gesondheidsaanvullings té veel raak >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 8 Julie 08.07.2026 42:57
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter stelling oor dors is korrek? >Wêreld Misofonie Dag (9 Julie 2026) >Nuwe longe... maar toe volg kanker >Gewigsverliesmedikasie en beendigtheid: Is daar rede tot kommer? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 1 Julie 01.07.2026 41:00
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter orgaan in die menslike liggaam is by geboorte amper dieselfde grootte as in volwassenheid? >Ashwagandha: Natuurlike hulpmiddel of nuwe gesondheidsrisiko? >Dr Ben Moodie - Baanbreker-operasie gee nuwe hoop vir Alzheimer-lyers >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 24 Junie 24.06.2026 43:00
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Waar of Onwaar Griep en verkoue is dieselfde ding — dit is net verskillende terme wat dieselfde siekte beskryf. >Cauliflower ear: ’n gevaarlike tendens onder mansIntro: >Dokter waarsku teen energie-drankies vir kinders ná 13 jarige-leerder se dood >Mans Geestesgesondheidsmaand >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 17 Junie 17.06.2026 39:27
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter liggaamsdeel verloor die vinnigste hitte as dit nie bedek is in baie koue toestande nie? >Nuwe MIV-inspuiting GROOT deurbraak vir S.A. >Scleroderma bewusmakingsweek >Moet ek nog steeds water drink in die winter? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 10 Junie 10.06.2026 49:52
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter oogtoestand veroorsaak dat die natuurlike lens van die oog geleidelik waserig word? >Comrades 2026: Wat Gebeur Regtig met Jou Liggaam >Wat is ‘n Pulmonale Embolisme? >CPR en AED bewusmaking >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma | 3 Junie 03.06.2026 39:47
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Venita en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter noodhul-tegniek word gebruik wanneer iemand verstik en nie kan asemhaal nie? >Wêreld Melkdag >Wat is sepsis? >Is Dit Uitbranding... of Jou Skildklier? >Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma - 20 Mei 2026 21.05.2026 32:32
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: Groot Hofuitspraak oor Privaat Gesondheidsorg in Suid-Afrika Ebola-uitbraak in die DRC: Moet Suid-Afrikaners bekommerd wees? Nikotien-sakkies: Die Nuwe Generasie van Verslawing? Dr Jaco se wenk vir die week
#GROOTtrauma - 13 Mei 2026 14.05.2026 31:46
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Watter mediese term verwys na ’n verlengde toestand van bewusteloosheid en onreaksie? > Verlede week het ons gepraat oor die wêreldwye situasie rondom hantavirus – en nou is daar nuwe ontwikkelings hier in Suid-Afrika. > Gesondheidsowerhede hou almal wat moontlik blootgestel is nouke...
#GROOTtrauma - 6 Mei 2026 08.05.2026 22:47
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Kougom bly 7 jaar in jou maag as jy dit insluk, waar of vals? >Die nuutste virus waarvan almal praat, is die Hantavirus. >Dowebewustheidsweek is 'n jaarlikse geleentheid wat bewustheid >Oor doofheid verhoog en die Britse dowe kultuur, gemeenskap en geskiedenis vier. >Mei is Velkanker...
Lignende podkaster
Replaio er ikke podkastutgiver; programnavn, omslag og lyd tilhører opphavspersonene og distribueres via offentlige RSS-feeder.