RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 1051 episodi

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za

Autore

RSG

Categoria

Society

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

29 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Almal en nog wat: Franse Vreemdelingelegioen 29.10.2026

Johann Botha is 'n Suid-Afrikaner wat al sewe en 'n half jaar lank in die Franse Vreemdelingelegioen dien. Hy het sy eerste twee jaar as 'n valskermsoldaat deurgebring, voordat hy op die ouderdom van 21 die streng keuringsproses geslaag het om deel van die Franse valskermkommando te word. Hy dien reeds vyf en 'n half jaar in hierdie gespesialiseerde eenhede, waar hy ook as ‘n padvinder opgelei is.

Kuns met kontant: Rhona van Niekerk (Deel 1) 28.10.2026

Hoeveel mense loop nie met 'n droom rond wat hulle jaar ná jaar uitstel nie? Omdat die lewe gebeur, die rekeninge betaal moet word en daar altyd iets belangriker is wat eers moet gebeur. Rhona van Niekerk en haar storie is een waarmee baie van ons kan vereenselwig. Sy kom van Bethal in Mpumalanga, het musiek aan die Universiteit van Pretoria studeer, skool gegee en uiteindelik haar eie musiekskool...

RSG Help: Asterix, the Long Firefighting Dog (Limpopo) 27.10.2026

Jaco Rautenbach is die stigter, besturende direkteur en brandweerhoof van ASTERIX, THE LONG FIREFIGHTING DOG. Hulle lewer brandbestryding- en noodhulpdienste in die Groter Tzaneen- en Groter Letaba-gebiede in Limpopo. Die organisasie is 24 uur per dag beskikbaar, en reageer op huis- en geboubrande, veld- en bosbrande, voertuigbrande, motorongelukke, reddingsoperasies en ander noodgevalle. Hulle we...

Almal en nog wat: Papier- en dokumentrestoureerder 22.10.2026

Elke ou historiese dokument, handgeskrewe brief of kunswerk op papier dra ’n storie. Suzanne Louw is ’n geakkrediteerde papier- en dokumentrestoureerder van Gqeberha. Sy spesialiseer in die bewaring en restourasie van papiergebaseerde erfenisstukke, kunswerke, historiese manuskripte, kaarte en argiefmateriaal. https://suzanneslouw.wixsite.com/paperconservator

Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 3) 22.10.2026

Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na ‘n paar van die skelmstreke wat jou geld en jou persoonlike inligting in gevaar kan stel. Skelmstreke kan enige plek en met enigiemand gebeur. Sien die tekens raak, wees op jou hoede en skakel of WhatsApp Absa by 0860 557 557 om ’n voorval aan te meld. Ina Steyn, die hoofbedryf...

Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 2) 21.10.2026

Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende wêrelde bymekaargekom - Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzabé Zietsman en skrywer James Styan, wat die donker geheime agter Mar...

RSG Help: Solidariteit Helpende Hand se Broodnodig-projek 20.10.2026

Kinders se veiligheid is BROODNODIG. Deur Ons Plek se Broodnodig-projek te ondersteun verseker jy ‘n veilige en voorspoedige toekoms vir ons kinders. Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-Kleuterskole en Naskoolsentrums bied daagliks aan honderde kinders 'n veilige plek waar hulle liefde, versorging en voedsame etes ontvang, asook die geleentheid gebied word om hul volle potensiaal te bereik. Jou...

Almal en nog wat: Gian Groen 15.10.2026

Willem Pelser gesels met Gian Groen oor liedjieskryf en KI-musiek.

Kuns met kontant by die Woordfees (Deel 1) 14.10.2026

Wat het ’n Springbok, ’n sanger, ’n aktrise en die skandaal van Markus Jooste en Steinhoff met mekaar gemeen? Op die Kuns met Kontant-bank in die RSG-vierkant by die Toyota Stellenbosch Woordfees het vier uiteenlopende wêrelde bymekaargekom - Rugbyheld en sakeman Kobus Wiese, sanger en storieverteller Jak de Priester, aktrise Elzabé Zietsman en skrywer James Styan, wat die donker geheime agter Mar...

RSG Help: Epilepsie SA, Gauteng 13.10.2026

In hierdie episode gesels ons met Epilepsie Suid-Afrika se Gauteng-tak. Hierdie onafhanklike organisasie is die enigste gespesialiseerde diensverskaffer vir epilepsie in Gauteng. Vanuit hulle twee sentrums in Springs bied hulle 24-uur residensiële sorg aan volwassenes met epilepsie en ander gestremdhede. Hulle bestuur ook beskermende werkswinkels wat individue help om vaardighede aan te leer en ek...

Almal en nog wat: Watersommelier 08.10.2026

Carla Mackenzie gesels met watersommelier Nico Pieterse oor sy unieke beroep.

Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 2) 08.10.2026

Die drama duur voort in For Better or for Whatever, en vandag loer ons weer by die Scotte en Nkosis in, terwyl ons kyk na ‘n paar van die skelmstreke wat jou geld en jou persoonlike inligting in gevaar kan stel. Skelmstreke kan enige plek en met enigiemand gebeur. Sien die tekens raak, wees op jou hoede en skakel of WhatsApp Absa by 0860 557 557 om ’n voorval aan te meld. Bronwyn Bell, Absa se hoo...

Kuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 2) 07.10.2026

Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy kliënte na hulle persoonlike balansstate kyk, hulle bates en laste bestuur en hulle help om finansieel vir die toekoms te beplan. Maar wanneer die werkdag verby is, word die syfers vir musieknote verruil, want Ampie is ook ‘n sanger, liedji...

Almal en nog wat: Sportbestuur, kinderkinetika, onderwys, sielkunde en uiteindelik perdeterapie 01.10.2026

Madri Haasbroek se loopbaan het ’n interessante pad geloop van sport en beweging tot sielkunde, kinders en uiteindelik perdeterapie. Sy het drie selfhelpboeke geskryf om mense te help om hulleself beter te verstaan.

Spitstyd-sakenuus 30 September 2026 30.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Kuns met kontant: Ampie du Preez (Deel 1) 30.09.2026

Hy leef eintlik in twee wêrelde, wat op die oog af baie ver van mekaar af lyk. Bedags is Ampie du Preez 'n gesertifiseerde finansiële beplanner wat saam met sy kliënte na hulle persoonlike balansstate kyk, hulle bates en laste bestuur en hulle help om finansieel vir die toekoms te beplan. Maar wanneer die werkdag verby is, word die syfers vir musieknote verruil, want Ampie is ook ‘n sanger, liedji...

Spitstyd-sakenuus 29 September 2026 29.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

RSG Help: Goue Aar Tehuis, Malmesbury 29.09.2026

Die Goue Aar Tehuis versorg 72 bejaardes. Hulle hou op 23 Oktober ’n fondsinsamelingsgholfdag by die Malmesbury Gholfklub. Die inskrywings sluit 5 Oktober. Die doel is om broodnodige fondse in te samel om die tehuis aan die gang te hou en seker te maak dat inwoners steeds die sorg, veiligheid en waardigheid kry wat hulle verdien. As ’n gesubsidieerde tehuis is daar egter voortdure...

Spitstyd-sakenuus 28 September 2026 28.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Spitstyd-sakenuus 25 September 2026 25.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Almal en nog wat: TLU SA Jeugboer van die Jaar 24.09.2026

Jurgens Koen is ’n tienjarige boer met ’n besondere passie vir landbou. Sy belangstelling in boerdery het hom uiteindelik die eerste wenner van TLU SA se Jeugboer van die Jaar-toekenning gemaak. Dié jong entrepreneur van Rustenburg koop mis by plaaslike hoenderboere, verpak dit en verkoop dit onder sy eie handelsmerk. Jurgens is ook op sesjarige ouderdom met Tipe 1-diabetes gediagnoseer.

Absa: In voorspoed en wat ook al (Deel 1) 24.09.2026

Absa stel Suid-Afrika se eerste bank-mikrodrama, In voorspoed en wat ook al, bekend. Dit is nie ‘n tradisionele bankveldtog nie. Bronwyn Bell, hoof van bedrogidentifisering en kliëtebestuur by ABSA, vertel meer van hierdie veldtog. Kyk die mikrodramas by https://www.youtube.com/watch?v=0uXojG7bpGU&list=PLamjZN877FRc

Spitstyd-sakenuus 23 September 2026 23.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Kuns met kontant: Marion Holm (Deel 2) 23.09.2026

Marion Holm het Suid-Afrikaners al dekades lank laat lag – as aktrise, komediant, skrywer, regisseur en meester van die eenvrouvertoning. Maar agter die humor en die bekende gesig skuil ook ’n vrou wat weet van onsekerheid, van self werk skep, van ernstige siekte, en van telkens weer jou eie “grasHolm” gaan soek wanneer die silwer randjie nie vanself verskyn nie. Wat dié gesprek vir Henco met 'n C...

Spitstyd-sakenuus 22 September 2026 22.09.2026

Henco Kruger het die jongste nuus van die finansiële markte.

Ascolta il podcast Spitstyd su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici