RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2962 episodi

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za

Autore

RSG

Categoria

Arts

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

6 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

Ndlovu Jeugkoor by Edinburghfees 28.07.2026

Die Ndlovu Jeugkoor tree vanjaar by die Edinburgh Kunstefees op. Terrance April gesels met die koorleier, Ralf Schmitt.

Vlooi en die Verlore Fossiel 21.07.2026

VLOOI EN DIE VERLORE FOSSIEL is in Augustus op die planke. Christelle Webb-Joubert gesels met die skrywer, Ilne Fourie, wat vir die eerste keer die teks gekryf het.

Teater op Toer 21.07.2026

Leftfoot Theatre Productions neem ‘n hele paar van hulle teaterproduksies op toer. Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden vertel meer.

Hot Mikado 21.07.2026

Die musiekspel, HOT MIKADO, speel af in Japan. Christelle Webb-Joubert gesels met Gertjan Holtzhausen, produksiebestuurder, en Klaus-Louis Janse van Vuuren, hoof van bemarking by Full House Theatre Productions.

Roodepoortteater opgeknap 21.07.2026

Die Roodepoortteater in Johannesburg is onlangs opgeknap. Die bemarkings- en kommunikasiebestuurder, Klaas Moukangwe, vertel meer.

US Koor vier 90 jaar 21.07.2026

Die koor van die Universiteit Stellenbosch vier vanjaar 'n groot mylpaal. Terrance April gesels met die huidige koorleier, André van der Merwe.

The Big Bad Musical in Roodepoort 14.07.2026

Aktrise Evanca Moolman vertel van die musiekspel, The Big Bad Musical, waarin die nare wolf van die sprokies in die hof verskyn.

1ste Kaapstad Klavierkompetisie in 2027 14.07.2026

'n Internasionale klavierkompetisie vind in 2027 vir die eerste keer in Kaapstad plaas. Terrance April gesels met Nina Schumann, een van die stigterslede.

Teksmark 2026 14.07.2026

Christelle Webb-Joubert gesels met Cornelia Faasen van NATi oor vanjaar Teksmark.

Klein Karoo Klassique 2026 14.07.2026

Pianis dr. Charl du Plessis is weer vanjaar die gasheer van Klein Karoo Klassique op Oudtshoorn. Hy vertel wat alles op die program is.

Frank Pretorius: Bloedgrond 07.07.2026

Kunstenaar Frank Pretorius gesels oor sy loopbaan en sy jongste uitstalling, Bloedgrond.

Something Rotten! in Kaapstad 07.07.2026

Musiekregisseur Thinus Viljoen vertel van die musiekspel, Something Rotten!

Magnificent Mozart in Pretoria 07.07.2026

Op 12 Julie 2026 word 'n konsert aangebied waar slegs werke van Mozart uitgevoer sal word. Xavier Cloete is die dirigent van die Gauteng Filharmoniese Orkes, wat saam met 'n aantal soliste sal optree. Terrance April het met hom gesels.

WGRUV-balletgeselskap se HIGHLIGHTS 07.07.2026

Die WGRUV-balletgeselskap is 'n relatief jong geselskap in Johannesburg. Hulle voer in Julie hulle produksie, HIGHLIGHTS, op. Terrance April gesels met die stigter en hoof, Holly Gruver, en Lisa Stapelberg, een van die dansers.

A Little Night Music 30.06.2026

Kaapstad Opera bied A LITTLE NIGHT MUSIC aan. Die sanger Linè Jordaan vertel waaroor dit gaan.

The Curious Case of Katherine Sinclair 30.06.2026

THE CURIOUS CASE OF KATHERINE SINCLAIR is ‘n nuwe kabaret-musiekspel. Een van die vervaardigers, Stephan Fourie, vertel meer.

The Bacchae 30.06.2026

In Julie sal gehore in Gauteng 'n unieke produksie kan sien. Dit is 'n koraalballet, THE BACCHAE, aangebied deur Joburg Ballet en die koor van die Universiteit van Johannesburg. Terrance April gesels met Elroy-Fillis Bell, bestuurshoof van die balletgeselskap, en Mthuthuzeli November, choreograaf van die ballet.

Mart Marais Staan Op 30.06.2026

Aktrise Ilne Fourie se nuwe toneelstuk, MART MARAIS STAAN OP, debuteer by vanjaar se Vrystaat Kunstefees. Sy vertel waaroor dit gaan.

Om Te Val 30.06.2026

Aktrise Tanja Franzsen vertel van, OM TE VAL. Dié fisiese teaterstuk gaan oor ‘n persoon met inperkingsindroom.

Die Potplant: ‘n Tragedie 23.06.2026

Aktrise Karli Heine vertel van die kabaret wat sy geskryf het, Die Potplant: ‘n Tragedie.

Wynand Kotze te sien in Leefbaar 23.06.2026

Wynand Kotze is bekend as Tollie Parton, maar hy wil aan gehore wys dat hy meer as net Tollie is. Hy gesels oor die drama, Leefbaar, wat te sien is by die Vrystaat Kunstefees.

Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees 2026 23.06.2026

Die Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees vind vanjaar plaas van 3 tot 12 Julie by die Konservatorium van die Universiteit van Stellenbosch. Terrance April gesels met prof. Nina Schumann, die artistieke direkteur van die fees.

Teater in 'n trok 23.06.2026

Vervaardigers Johan van der Merwe en Ignatius van Heerden vertel van die plekspesifieke teaterervaring, Grenslig. Die stuk speel af in ‘n bewegende trok.

Het van Verlangekraal 16.06.2026

Christelle Webb-Joubert vind meer uit oor Het van Verlangekraal, wat deesdae op die verhoog te sien is. Sy gesels met die regisseur, Frans Swart, en akteurs Nikita Meyer en Etienne du Plessis.

Midnight in Parys 16.06.2026

Terrance April gesels met die dramaturg en akteur, Paul Slabolepszy, oor sy nuwe toneelstuk, Midnight in Parys.

Ascolta il podcast RSG Kuns su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici