RSG

RSG Kuns

Arts AF ↓ 2962 episodi

Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.

Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za

Autore

RSG

Categoria

Arts

Sito del podcast

www.rsg.co.za

Ultimo episodio

6 ott 2026

Dove ascoltare?

I podcast nell'app Replaio Radio In arrivo

I podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast

Scaricala su Google Play Installala gratis Android quasi 10 mln di download · valutazione 4,8 iOS in arrivo

Episodi

The Market Theatre Laboratory-dramakursus 01.09.2026

Anmané Eckard van RSG het ‘n kursus by The Market Theatre Laboratory bygewoon. Sy vertel van dié deeltydse dramakursus.

Umuzi Kunstefees 2026 01.09.2026

Die Umuzi Kunstefees in Secunda vind van 18 – 27 September plaas. Die organiseerder en bestuurder, Alma Swart, vertel meer.

Cindy Swanepoel in Vlindervry 01.09.2026

Cindy Swanepoel gesels oor die vertaalde toneelstuk, Vlindervry.

Zonkie en die Laaste Boomhuis 01.09.2026

Zonkie en die Laaste Boomhuis is ‘n eenvrouvertoning deur Cindy Swanepoel. Sy vertel meer oor die stuk vir groot en klein.

Kleurkind by Du Monye Kunsgalery in Bloemfontein 25.08.2026

Christelle Webb-Joubert gesels met Daniel Ellis van die Du Monye Kunsgalery in Bloemfontein. Hy vertel van die uitstalling, KLEURKIND, wat tans daar te sien is.

US-studente voer Brecht-stuk op 25.08.2026

Bertolt Brecht se toneelstuk, Baal, word deur die Universiteit Stellenbosch se dramastudente opgevoer. Die regisseur Schalk van der Merwe vertel meer.

Theo Paul Vorster - The Shape of Passage 25.08.2026

Die kunstenaar Theo Paul Vorster vier 20 jaar as linosnee-kunstenaar. Hy vertel van sy tegniek en die uitstalling, The Shape of Passage.

Kaapstad Filharmonies se lenteseisoen skop af 25.08.2026

Die Kaapstad Filharmoniese Orkes se lenteseisoen begin op 27 Augustus in Kaapstad se stadsaal. Adriaan Fuchs, bestuurshoof van die orkes, vertel vir Terrance April wat alles verwag kan word.

Alan Committee in The Murder Of Roger Ackroyd 18.08.2026

Die verhoogproduksie van Agatha Christie se speurverhaal, THE MURDER OF ROGER ACKROYD, is op die op die planke by Theatre on the Bay in Kampsbaai. Dit sal binnekort na die Pieter Toerien Teater in Johannesburg verskuif. Terrance April gesels met die akteur Alan Committee.

Stadskoor Tygerberg 18.08.2026

Christelle Webb-Joubert gesels met Peter Roux, die koorleier van die Stadskoor Tygerberg.

Agter die Spykergordyn - Diek Grobler 18.08.2026

Die kunstenaar en animeerder, Diek Grobler, gesels oor sy uitstalling, Agter die spykergordyn. Hy stal werke uit wat gemaak is met sy speldeskerm.

Hugo Lambrechts Musieksentrum se Concertofees 18.08.2026

Dr. Arisa Voges, hoof van die Hugo Lambrechts Musieksentrum, vertel van hulle Concertofees.

Nuwe galery op Napier 18.08.2026

Die kunstenaar en kurator, Alex Hamilton, vertel van die nuwe galery, Overberg Contemporary Art, wat op Napier geopen het.

Gideon van Biljon is Peter Pan 11.08.2026

Christelle Webb-Joubert gesels met die 12-jarige akteur, Gideon van Biljon, oor sy rol as Peter Pan.

Wat is op die planke by Woordfees 2026? 11.08.2026

Saartjie Botha, die feesdirekteur van die Stellenbosch Woordfees, gesels oor 2026 se feesprogram.

JFO Lenteseisoen 11.08.2026

Die vroeë lente konsertseisoen van die Johannesburg Filharmoniese Orkes begin op Donderdag 13 Augustus 2026 in die Linder Ouditorium. Terrance April gesels met Magdalena de Vries, voorste perkussiespeler oor die onderskeie konserte.

’n Blaadjie uit Diek Grobler se boek 11.08.2026

Die kunstenaar en animeerder, Diek Grobler, vertel van sy uitstalling, Take a leaf from my Book / ‘n Blaadjie uit my Boek.

Cape Ballet Africa se Swanemeer in Johannesburg 04.08.2026

Cape Ballet Africa bied in Augustus hulle weergawe van SWANEMEER in Johannesburg aan. Terrance April gesels met Debbie Turner, stigter en artistieke direkteur van die geselskap.

Among The Trees by La Motte 04.08.2026

La Motte Ateljee se uitstalling, Among The Trees, is te sien tot 18 Oktober 2026. Die kurator, Nina Kruger, en sewe van die kunstenaars vertel wat dit behels.

Die Grenshotel 04.08.2026

Die Grenshotel is ‘n nuwe Afrikaanse musiekspel wat op ‘n heel ander manier vervaardig word. Christelle Webb-Joubert gesels met die vervaardiger, Lize Jacobs.

Prima Facie 04.08.2026

Die toneelstuk, Prima Facie, is te sien in die Kaap, en later vanjaar in Johannesburg. Christelle Webb-Joubert gesels met die klankontwerper, Charl-Johan Lingenfelder.

Aardklop 2026- feesprogram 28.07.2026

Aardklop se feesbestuurder, Alexa Strachan, vertel wat op 2026 se program is.

Woordfees se Perfect Pitch 28.07.2026

Saartjie Botha, feesdirekteur van die Woordfees, vertel van ‘n nuwe inisiatief, The Perfect Pitch.

Sarajevo in Sandton 28.07.2026

Die verhoogstuk, SARAJEVO deur Aimèe Mica Komorowsky, het in 2025 vier Naleditoekennings ontvang. Dit is in Augustus 2026 te sien by Theatre on the Sqaure in Sandton, Johannesburg. Terrance April gesels met die akteur Andre Lötter.

Herman Jordaan orrelkonsert 28.07.2026

Christelle Webb-Joubert gesels met orrelis Herman Jordaan oor sy konsert einde Julie 2026 by die Odeion. Op die program is werke van Suid-Afrikaanse komponiste wat nie gereeld gehoor word nie.

Ascolta il podcast RSG Kuns su Replaio

Radio e podcast in un'unica app - gratis e senza registrazione. Installala oggi e non perderti il lancio

Scaricala su Google Play

Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici