RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 30 29.10.2024 14:17
Hantie besef dat sy ‘n fout gemaak, en Mildred se lewe in gevaar gestel het. Bella deel bevele en dreigemente uit.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 29 28.10.2024 14:01
Bella praat haarself uit ‘n ernstige situasie los. Wessel is bekommerd oor Mildred, maar Hantie verseker hom dat alles in die haak is.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 28 25.10.2024 15:00
Hantie stel die dorp gerus oor Mildred se verdwyning. Bella besluit dis tyd om die dorp op sy kop te keer.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 27 24.10.2024 15:02
Mildred raak moeg daarvoor om knaend opgepas te word. Wessel en Francisco is besorgd oor die dorp se reputasie.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 26 23.10.2024 15:00
Vrot Rot is geskok oor die misdaad wat Bella beplan. Wessel en Francisco besef hulle sal moet saamwerk om die dorp se raaisels op te los.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 25 22.10.2024 13:12
Hantie is bekommerd oor die spookjagters. Bella berei ‘n spesiale ete voor om haar sukses te vier, maar Kersie weier om saam te eet.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 24 21.10.2024 13:57
Mildred raak by die konsert betrokke, en veroorsaak pandemonium in die hoofstraat. Vrot Rot daag by die bloemiste op.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 23 18.10.2024 14:51
Bella praat met Wessel oor sy veiligheid. Mildred help vir Kersie met naaldwerk. Wessel en Hantie agtervolg ‘n verdagte figuur deur die bos.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 22 17.10.2024 14:52
Bella en Mildred raak aktief by die verfraaiing van die dorp betrokke. Vrot Rot klop laatnag aan Bella se venster, en ontmoet vir Kersie.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 21 16.10.2024 15:00
Belle lê haar planne aan Kersie uit, maar dié is glad nie beïndruk nie. Hantie en Wessel bewonder die sonsopkoms.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 20 15.10.2024 12:59
Hantie en Wessel se rustige nag word versteur. Kersie maak ‘n skokkende ontdekking in een van die laaie by die huis.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 19 14.10.2024 14:06
Hantie het verdere slegte nuus oor die dekor. ‘n Rit oor die plaaspaaie ontaard in ‘n onverwagse nag onder die sterre.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 18 11.10.2024 12:49
Verlatensrus haal die nuus, en daar is kommer oor die slegte publisiteit. Wessel se dekor vir die konsert word weer gevandaliseer.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 17 10.10.2024 11:27
Kersie hou ‘n olyftak uit. Sersant Huffnagel maak hom lastig. Hantie moet inderhaas hospitaal toe gejaag word.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 16 09.10.2024 11:57
Hantie is skaam oor wat sy die vorige aand gedoen het. Kersie laat vir Wessel en Hantie ongemaklik voel.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 15 08.10.2024 11:56
Daar’s ‘n groot bohaai oor ‘n pampoen. Bella rapporteer die geraamtespook aan die polisie. Wessel lees ‘n baie mooi storie.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 14 07.10.2024 13:04
Kersie gaan wys haar kostuumontwerpe vir Wessel. Wessel maak ‘n kreatiewe plan om die skade aan sy kar te verbloem.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 13 04.10.2024 12:38
Wessel se kar word gevandaliseer, en hy en Hantie moet die wiele buurdorp toe vat. Bella praat oor haar kinderjare op Verlatensrus.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 12 03.10.2024 14:29
Bella vat vir Mildred ‘n afgeskeepte geskenk, en vra onmoontlike vrae. Hantie maak goeie vordering met die konsert se agtergronde.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 11 02.10.2024 13:40
Bella bel die koerant om die vreemde gebeure op Verlatensrus te rapporteer. ‘n Blou duif verskyn.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 10 01.10.2024 14:33
Hantie Bella waarsku vir Kersie teen vals en oppervlakkige vriendskappe. Mildred skimp om in Wessel se konsert te wees.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 9 30.09.2024 15:00
Kersie bied aan om die kostuums vir die konsert te maak, en Mildred ontdek ‘n onverwagse talent vir naaldwerk.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 8 27.09.2024 15:00
Wessel en Hantie wonder oor die geheimsinnige besoeker. Mildred voel onrustig oor Verlatensrus, vir die eerste keer in 90 jaar.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 7 26.09.2024 13:19
Kersie probeer uitvis hoekom Mildred meteens so vreemd optree. ‘n Onwelkome besoeker daag by die boekwinkel op.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 6 25.09.2024 14:30
Wessel sukkel met slotte en sleutels wat ewe skielik nie meer werk nie. Kersie gee vir Wessel ‘n bos blomme.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici