RSG
Middagvervolgverhaal
'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.rsg.co.za
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 5 24.09.2024 14:55
Wessel se rekenaar gee probleme, en Hantie moet help. Mildred doen iets vreemds in die park, onwetend dat sy dopgehou word.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 4 23.09.2024 14:59
Bella moedig Kersie aan om by Wessel flikkers te gooi. Kersie kry ontstellende inligting oor Wessel op die internet.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 3 20.09.2024 14:56
Hantie wil vir Mildred dokter toe vat. Wessel ontdek ‘n baie bruikbare boek, en Hantie vertrou hom met ‘n kosbare geheim.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 2 19.09.2024 15:01
Hantie gaan wys Wessel hoe Verlatensrus se legendariese teater van binne lyk. Bella en Kersie loer op ‘n afstand.
SONSAK OOR VERLATENSRUS deur Albert Short - Episode 1 18.09.2024 14:51
Mildred beweer iets vreemd het gebeur, maar Hantie glo dit is haar verbeelding. Hantie en Wessel ontmoet vir die eerste keer.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 60 (slot) 17.09.2024 18:24
Die mol wat inligting na die voormalige skoolhoof gevoer het, word geïdentifiseer. Sweis en Katryn moet ‘n besluit oor hulle toekoms neem. Lothar het ‘n lewensveranderende gesprek met Corlia.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 59 16.09.2024 16:31
Shane verneem wat gebeur het toe hy blind geword het. Nardus besef die skool gaan beslis aan die einde van die jaar sluit.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 58 13.09.2024 14:52
Corlia verduidelik wie die skool saboteer. Terwyl Rocco vir Katryn in die kombuis help, daag die speurders onverwags op.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 57 12.09.2024 14:52
Sweis besef hy het Katryn werklik lief, en wil haar vra om te trou. Corlia vermoed dat sy die spioen in die skool geïdentifiseer het.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 56 11.09.2024 14:52
Die gevolge van Emma se operasie word bespreek.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 55 10.09.2024 14:53
Emma word geopereer, en almal is op hete kole.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 54 09.09.2024 14:47
Corlia en Lothar eet saam, en Katryn sit Sylvia op haar plek.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 53 06.09.2024 14:53
Emma probeer om Shane, wat ontsteld is oor sy ma, te troos.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 52 05.09.2024 14:34
Corlia konfronteer Nardus omdat hy die skool wil verlaat. Daar wag ‘n gruwelike skok op Shane.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 51 04.09.2024 14:50
Didi kry ‘n nuwe gidshond. Corlia verneem wat met Rocco gebeur het.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 50 03.09.2024 14:55
Nardus neem Rocco na ‘n rekenaarwinkel, en besef opnuut hoeveel uitdagings blindes en siggestremdes in sulke vreemde omgewings het. Sweis en Katryn gaan sokkie.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 49 02.09.2024 14:55
Die aanbod wat Nardus gekry het, beïnvloed sy verhouding met sowel Nicole as Kallie. En dit veroorsaak onenigheid by die skool.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 48 30.08.2024 14:49
Shane besef dat sy ma visumprobleme het, en in Suid-Afrika gaan agterbly. Dit beteken hulle sal mekaar weer ontmoet, en monduitspoel.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 47 29.08.2024 14:54
Kallie is suur omdat hy nie as onderhoof aangestel is nie. Sweis en Katryn is vasbeslote om die persoon wat die kombuis gesaboteer het, op te spoor.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nie6op - Episode 46 28.08.2024 14:46
Shane en Emma beweeg nog nader aanmekaar, en verklaar hulle liefde. Maar dan daag hulle by Lothar Smit se paleis op...
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 45 27.08.2024 14:53
Shane en Emma maak gereed om by Lothar te gaan eet, en Corlia is baie gespanne.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 44 26.08.2024 14:44
Rocco verduidelik blinde sokker aan Nicole. Rocco en Emma gaan uit, sonder Shane se medewete.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 43 23.08.2024 14:54
Herman maak ‘n bekentenis teenoor Didi, wat die skool se probleme in ‘n nuwe rigting stuur. Nardus en Nicole gaan klim berg.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 42 22.08.2024 14:55
Daar is nuus oor die klag wat Rocco se ouers oor Shane se aanranding gelê het. Emma en Shane bespreek die gevolge van Rocco se ouers se besluit.
OP DIE OOG AF deur Leon van Nierop - Episode 41 21.08.2024 14:54
Die relletjie tussen Shane en Rocco veroorsaak verdere drama. Rocco kom agter dat van die graad elfs sy hoofseunskap wil ondermyn.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici