Netwerk24 Klankgolwe
Klankgolwe: Weg Stories
Weg! Stories - Die beste rubrieke, reisstories, onthou stories en wildestories in Afrikaans. Elke week doen ons 'n voorlesing van een van die beste stories uit Weg-tydskrif se argiewe. Ons gaan ook gesels met die skrywers, en hou ook die spasie dop vir bonus episodes.
Visita il sito del podcast e sostieni chi lo crea: www.netwerk24.com
Autore
Netwerk24 Klankgolwe
Categoria
Sito del podcast
Ultimo episodio
19 nov 2026
Dove ascoltare?
I podcast nell'app Replaio Radio In arrivoI podcast stanno per arrivare nell'app. Installala ora e scopri per primo un modo tutto nuovo di vivere i podcast
Episodi
Ep.30 Grondpad na 'n gesonde lewe 17.10.2018 10:34
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2018, uitgawe #169. Dit was geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.29 'n Tjoppie vir die Tankwa 03.10.2018 9:48
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Mei 2017, uitgawe #151. Dit was geskryf deur Gideon Brückner, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.28 'n Regte kar kort 'n regte naam 19.09.2018 11:53
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in September 2005, uigawe #12. Dit was gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, en die skets was gedoen deur Fred Mouton.
Ep.27 Een aand in 'n bar op die 'Bok 05.09.2018 16:41
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Augustus 2017, uitgawe #154. Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.26 Toe ek klein was... 22.08.2018 12:49
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in Junie 2007, uitgawe #28. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, en skets deur Fred Mouton
Ep.25 Vliegvoos en vlugvies 08.08.2018 11:26
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in April 2006, uitgawe #18. Gelees en geskryf deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.24 'n Goeie gewoonte 25.07.2018 9:33
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg-tydskrif in November 2017, uitgawe #157. Gelees en geskryf deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.23 Waar die pad smaller raak 11.07.2018 11:05
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Januarie, 2014, uitgawe #111. Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.22 Ek en my Beetle 27.06.2018 12:49
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Oktober, 2006, uitgawe #24. Dit was geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.21 Waar's die 'kêffie'-hamburger? 13.06.2018 11:35
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg! in Augustus, 2005, uitgawe #11. Dit was geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep. 20 Nog 'n Royal groet 30.05.2018 12:58
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2006, uitgawe #19, Dit is geskryf deur Willemien Brummer, gelees deur François Haasbroek en skets deur Fred Mouton.
Ep.19 Slagspreuke vir die winter 16.05.2018 11:22
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Junie 2015, uitgawe #128. Die is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.18 Ek tree aan vir 'n potjie verspoeg... 02.05.2018 12:26
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Oktober 2007, uitgawe #36. Dit is geskryf en gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.17 Moleste met muskiete 18.04.2018 10:01
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Julie 2013, uitgawe #105. Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.
Ep.16 Op pad na intervarsity 04.04.2018 11:53
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2009, uitgawe #54. Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.15 Die bus na Dar es Salaam 21.03.2018 12:57
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Maart 2008, uitgawe #41. Dit is geskryf en gelees deur Esma Marnewick, skets deur Fred Mouton.
Ep.14 Die hele wêreld in jou kop 07.03.2018 11:34
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in April 2014, uitgawe #114. Dit is geskryf en gelees deur Sophia van Taak, skets deur Fred Mouton.
Ep.13 Die verskil tussen 'n flits en 'n 'toorts'? 21.02.2018 11:02
Hierdie rubriek het die eerste keer verskyn in Weg in Mei 2005, uitgawe #8. Dit is geskryf en gelees deur Jaco Kirsten, skets deur Fred Mouton.
Ep.12 Reën 16.02.2018 16:50
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, skets deur Fred Mouton.
Ep.11 Ons (vakansies) is nie almal so nie... 07.02.2018 13:07
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #148 in Februarie 2017. Dit is geskryf en word gelees deur Esma Marnewick, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.10 Lank leef beskuit! 24.01.2018 14:29
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #61 in November 2009. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.9 Toe breek ek Griekeland... 10.01.2018 10:26
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #133 in November 2015. Dit is geskryf en word gelees deur Pierre Steyn, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.8 Die Citi's in my lewe 27.12.2017 11:37
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #63 in Januarie 2010. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.7 Jy lol nie met tradisie nie 13.12.2017 12:29
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #122 in Desember 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Sophia van Taak, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Ep.6 Suidwaarts met Saki en Ayumi 29.11.2017 13:24
Hierdie rubriek is die eerste keer gepubliseer in Weg #113 in Maart 2014. Dit is geskryf en word gelees deur Toast Coetzer, die skets is gedoen deur Fred Mouton.
Podcast simili
Replaio non è un editore di podcast; i nomi dei programmi, le copertine e l'audio appartengono ai rispettivi autori e vengono distribuiti tramite feed RSS pubblici