fr

Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.radiotygerberg.co.za

Auteur

Radio Tygerberg 104FM

Catégorie

Uncategorized

Site du podcast

www.radiotygerberg.co.za

Dernier épisode

15 oct. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

IN DIE KLASKAMER | Spelterapie Deel 01 19.08.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Lynette Beer - 2 KORINTIËRS 4:17 NLV 19.08.2026

Ons swaarkry op die oomblik is gering en tydelik, maar dit bewerk vir ons ’n heerlikheid wat alles verreweg oortref en vir altyd vas sal staan. 2 KORINTIËRS 4:17 NLV

42, MEER AS NET N NOMMER | Kayla Jenecker 18.08.2026

42, Meer as net n nommer. Teen Afknouery Veldtog met Kayla Jenecker

Lorriaan du Plessis - JOHANNES 16:33 NLV 18.08.2026

Ek sê hierdie dinge vir julle sodat julle in My rus en vrede kan vind. In die wêreld sal julle swaarkry beleef, maar skep moed: Ek het die wêreld reeds oorwin. JOHANNES 16:33 NLV

PAST QUINTUS GROENEWALD - ALTERNATIEWE REENBAKKE 17.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Die Liftklub gesels met Pieter Coetze (Three Piet) 17.08.2026

Die Liftklub gesels met Three Piet soos hy bekend staan na sy merkwaardige prestasies tydens die Statebond Spele in Glasgow nadat hy nie net 3 Goue medaljes verower het nie MAAR ook 3 nuwe statebond Spele rekord opgestel het in die 50m, 100m & 200m Rugslag

Clement Martin - ROMEINE 5:3 17.08.2026

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV

Fokus op die Woord | Felix - Festus - Koning Agrippa 16.08.2026

'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.

DS TERTIUS - WIE SOEK JY ? 16.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

PAST JOHANN - KRAG VAN GEBED 16.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

ALLES WAT LEKKER IS - Blomme en Potsberg 14.08.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Liomee Vosloo - JAKOBUS 1:19 14.08.2026

My geliefde broers en susters, wees altyd gou om te luister, nie te gou om te praat nie, en nie te gou om kwaad te word nie. JAKOBUS 1:19 NLV

PAST ADRI THERON - VERGIFNIS IS N PROSES 13.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

SKOLEKLUB | Mike & Anja gesels met Lexi Botha 13.08.2026

25 Lande, MAAR Suid-Afrika & Hoërskool Strand Graad 12 leerder, Lexi Botha skop stof in hulle oë! Sy kom deel haar passie(s) en drome met Die Liftklub en ons vier haar merkwaardige prestasies wat sy behaal het tydens die Dance Star World Dance Masters in Kroasië!

Ek en my kind | QUINTON ADAMS DEEL 02 | Neville en Sura 13.08.2026

“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...

Henry Pike - 2 PETRUS 1:6 13.08.2026

As ’n mens God ken, kan jy jouself dissiplineer. Selfdissipline bring weer mee dat ’n mens kan uithou en aanhou, en hierdie volharding loop uit op ’n lewe naby aan God. 2 PETRUS 1:6 NLV

DR NATHI - LEEF SO DAT MENSE JESUS IN JOU SIEN 12.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DR NATHI - LEEF ONS DIE ROEPING VAN VROUEDAG UIT 12.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Boekrak met Ingrid Venter 12.08.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | Spraakterapeut en Oudioloog 12.08.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Ernie de Meyer - 1 KORINTIËRS 9:25 12.08.2026

Al die deelnemers pas absolute selfdissipline toe. Húlle doen dit om ’n prys te wen wat heel gou sal vergaan. Maar óns doen dit vir ’n ewige prys. 1 KORINTIËRS 9:25 NLV

LUNCH MET GERALD | GESONDHEIDSFOKUS - Beroerte & Gesondheid 11.08.2026

Gerald gesêls met Dr. De Vries Basson oor beroertes en gesondheid.

Lynette Beer - SPREUKE 16:32 11.08.2026

Dis beter om geduldig te wees as dapper. Selfbeheersing is beter as om ’n stad in te neem. SPREUKE 16:32 NLV

DS TERTIUS BASSON - SMEKENDE VERBRYSEL 10.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Mariette Loubser - JOHANNES 4:23 10.08.2026

Maar daar kom 'n uur, en dit is nou, wanneer die ware aanbidders die Vader in gees en waarheid sal aanbid; want die Vader soek ook mense wat Hom só aanbid. JOHANNES 4:23 AFR53

Écoute le podcast Radio Tygerberg 104FM sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics