Radio Tygerberg 104FM
Radio Tygerberg 104FM
Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.
N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.radiotygerberg.co.za
Auteur
Radio Tygerberg 104FM
Catégorie
Site du podcast
Dernier épisode
15 oct. 2026
Où écouter ?
Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponibleLes podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts
Épisodes
Fokus op die Woord | Esegiël - Die man op die se lewe die hand van die Here was 09.08.2026 19:50
'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.
Fokus op die Woord | Eli die Priester 08.08.2026 26:16
'n Bybelse lesing aangebied in reekse deur Pastoor Raymond Lombard. Die program word op Vrydae uitgesaai.
LUNCH MET GERALD | Take Your Life Back in 21 Days met Bradley Kirsten 07.08.2026 19:28
Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
ALLES WAT LEKKER IS - Op die berg - Horse and Carriage rides 07.08.2026 9:35
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
Anja Taljaard - PSALMS 133:1 07.08.2026 2:02
Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! PSALMS 133:1 NLV
Ek en my kind | QUINTON ADAMS DEEL 01 | Neville en Sura 06.08.2026 21:28
“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...
ERNIE DE MEYER - DIE EVANGELIE DAAG JOU UIT OM ANDERS TE DINK 06.08.2026 21:01
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Clement Martin - FILIPPENSE 2:3 06.08.2026 2:10
Moenie iets doen uit selfsug of uit ydele eer nie, maar in nederigheid moet die een die ander hoër ag as homself. FILIPPENSE 2:3 AFR53
SISTERS | FREEDOM SONG 06.08.2026 3:01
SISTERS VROUEKONFERENSIE 2026 09 Augustus 2026 | Artscape Operahuis
ERNIE DE MEYER - DIE EVANGELIE AKTIVEER ONS OM TE GAAN 05.08.2026 22:19
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
IN DIE KLASKAMER | Oogkundige 05.08.2026 5:16
Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.
LUNCH MET GERALD | Eiendom Koop: Slaggate om te vermy 05.08.2026 15:03
Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Boekrak met Ingrid Venter 05.08.2026 8:24
Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.
Kenneth Woodward - KOLOSSENSE 3:13 05.08.2026 1:50
Verdra mekaar en vergewe mekaar as die een teen die ander 'n klag het; soos Christus julle vergeef het, so moet julle ook doen. KOLOSSENSE 3:13 AFR53
DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - DIE ASEM VAN GENADE 04.08.2026 26:08
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Lorriaan du Plessis - EFÉSIËRS 4:3 04.08.2026 1:55
En ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede. EFÉSIËRS 4:3 AFR53
DR NATHI - JESUS CHRISTUS SLUIT NIEMAND UIT NIE 03.08.2026 21:34
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Henry Pike - JOHANNES 17:20-21 03.08.2026 2:26
Maar Ek bid nie vir hulle alleen nie, maar ook vir die wat deur hulle woord in My sal glo — dat almal een mag wees net soos U, Vader, in My en Ek in U; dat hulle ook in Ons een mag wees. JOHANNES 17:20-21 AFR53
DURBANVILLE | Gees 01.08.2026 5:00
Karla du Plessis, Nina van der Merwe, Zahn Voges
STELLENBERG | Gees 01.08.2026 2:49
Lee-Anne Westraad, Juan Marais, Carli van Wyk, Adelinde Botha
DURBANVILLE | Skoolhoof 01.08.2026 8:31
DBV Skoolhoof - mnr. Coenie Venter
STELLENBERG | Skoolhoof 01.08.2026 7:25
STB Skoolhoof - mev. Yolandé Havenga
ALLES WAT LEKKER IS - Neelsies 31.07.2026 7:26
Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.
PAST ERNIE DE MEYER - BEKERING 30.07.2026 21:44
Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.
Lynette Beer - JOHANNES 17:3 30.07.2026 1:47
En dit is die ewige lewe: dat hulle U ken, die enigste ware God, en Jesus Christus, wat deur U gestuur is. JOHANNES 17:3
Podcasts similaires
Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics