Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Author

Radio Tygerberg 104FM

Category

Uncategorized

Podcast website

www.radiotygerberg.co.za

Latest episode

Jul 9, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android 5M+ downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

LEEF | Liomee gesels met die Skoolhoof van Hermanus Christen Akademie, Olivier Ngadjou 09.07.2026

Die Skoolhoof van Hermanus Christen Akademie, Olivier Ngadjou het wonderwerk op wonderwerk beleef toe hy vir twee afsonderlike siek leerders gebid het.

Lynette Beer - PSALMS 91:1 07.07.2026

Hy wat woon in die skuilplek van die Allerhoogste, sal rus in die skadu van die Almagtige. PSALMS 91:1 NLV

Clement Martin - PSALMS 116:7 06.07.2026

Nou kan ek weer gerus wees, want die Here was goed vir my. PSALMS 116:7 NLV

Gerald Peterson - PSALMS 127:2 03.07.2026

Tevergeefs werk julle so hard, van vroegoggend tot laatnag, maar vir hulle wat Hy liefhet, gee Hy dit in hulle slaap. PSALMS 127:2 NLV

Kenneth Woodward - JESAJA 40:31 02.07.2026

Maar dié wat hulle hoop op die Here stel, sal nuwe krag kry. Hulle vlieg hoog, soos arende. Hulle sal hardloop en nie moeg word nie. Hulle sal loop en nooit vermoeid word nie. JESAJA 40:31 NLV

Boekrak met Ingrid Venter 01.07.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

Mariette Loubser - MATTEUS 11:28 01.07.2026

Kom na My toe, julle almal wat moeg is en swaar laste moet dra, en Ek sal julle lewens verkwik. MATTEUS 11:28 NLV

Mansgesondheidsmaand | Dr. Michael Mol 30.06.2026

Hoe kan mans beter ? Die Real Brêkfis span gesels met Dr. Michael Mol.

Lynette Beer - HEBREËRS 11:6 30.06.2026

As jy nie glo nie, is dit onmoontlik om God tevrede te stel. Wie tot God wil nader, moet glo dat Hy werklik dáár is en dat Hy dié wat na Hom soek, beloon. HEBREËRS 11:6 NLV

Mariette Loubser - ROMEINE 10:15 29.06.2026

Daarom sê die Skrif: “Hoe lieflik klink die voetstappe van hulle wat die Goeie Boodskap bring! ROMEINE 10:15 NLV

ALLES WAT LEKKER IS - Winterpieknieks 26.06.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Mike Potgieter - KOLOSSENSE 1:13 26.06.2026

Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die konings heerskappy van sy geliefde Seun. KOLOSSENSE 1:13 NLV

Ek en my kind | Neville en Sura 25.06.2026

“Ek en my kind” is gespreksprogram wat vanuit ‘n onderwysperspektief ouerleiding bied ten opsigte van kinderontwikkeling en kindersorg. Dit gee ouers perspektief oor Onderwyssake en brandpunte wat impak kan hê op hul rol en verantwoordelikheid ten opsigte van hul kind se welstand in die klaskamer en op die speelgrond. Sake binne openbare gewone en spesiale onderwys waaroor ouers en die breë publie...

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green 25.06.2026

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org

Boekrak met Ingrid Venter 24.06.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

LÉÉF OUERSKAP | Liomee gesels met ouerskapkenner, Chrizanda Du Preez 24.06.2026

Liomee gesels met ouerskapkenner, Chrizanda Du Preez

Onwettige immigrante in SA | Gert van der Westhuizen 24.06.2026

Die Real Brêkfis span praat met Gert van der Westhuizen (politieke redakteur van Netwerk24) oor die kwessie rondom onwettige immigrante in Suid-Afrika.

Staat van Beskuldiging | Dr. Michael Louis 24.06.2026

Die Real Brekfis span gesels met Dr. Michael Louis oor die Staat van Beksuldiging van Pres Cyril Rhamaphosa - Dr Michael is die voorsitter van “Die vereneging van onafhanklike kandidate - ICA”, medestigter & Voorsitter van “Build one South Africa. Hy is ‘n burgerlike aktivis, iemand wat ons land diep lief het en dit graag wil dien. Hy was ook onder andere deel van die opstel van die grondwet in 19...

Lorriaan du Plessis - 1 KORINTHIËRS 16:13-14 24.06.2026

Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk. Laat alles by julle in liefde geskied. I KORINTHIËRS 16:13-14 AFR53

LUNCH | Gerald gesels met aktrise en sangeres, Stephanie Baartman | ATKV Cresendo 23.06.2026

Gerald gesels met aktrise en sangeres, Stephanie Baartman, oor ATKV-Cresendo wat vanjaar 52-jaar oud is. Daar word groot konsert gehou op 4 Julie.

Lucio Basson - EFÉSIËRS 5:25 23.06.2026

Manne, julle moet jul eie vroue liefhê, soos Christus ook die gemeente liefgehad en Homself daarvoor oorgegee het. EFÉSIËRS 5:25 AFR53

Kenneth Woodward - JOSUA 24:15 22.06.2026

Maar as dit verkeerd is in julle oë om die Here te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien:...maar ek en my huis, ons sal die Here dien. JOSUA 24:15 AFR53

Francois Boyce | Om jou pa te wees 19.06.2026

Gerald Petersen gesels met Francois Boyce oor sy nuwe lied " Om jou pa te wees" wat eksklusief op Radio Tygerberg bekend gestel is. Die lied is geskryf deur die bekroonde Suid-Afrikaanse sanger, liedjieskrywer en vervaardiger Rudi Claase, en vertel die verhaal van die besondere voorreg wat dit is om ’n pa te wees. Vir Francois is hierdie egter veel meer as net nog ’n lied – dit is sy persoonlike g...

ALLES WAT LEKKER IS - Wijnland Auto Museum 19.06.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Reinhard Kotze - PSALMS 103:13 19.06.2026

Soos 'n vader hom ontferm oor die kinders, so ontferm die Here Hom oor die wat Hom vrees. PSALMS 103:13 AFR53

Listen to the Radio Tygerberg 104FM podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.