Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.radiotygerberg.co.za

Author

Radio Tygerberg 104FM

Category

Uncategorized

Podcast website

www.radiotygerberg.co.za

Latest episode

Oct 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

Clement Martin - SPREUKE 4:7 30.09.2026

Die verstandigste ding om te doen, is om eers wysheid te bekom. Wy jou daaraan toe om veral onderskeidingsvermoë te verkry. SPREUKE 4:7 NLV

PAST JOHANN COETZEE - GENESING EN DIE HERSTEL 29.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - JOSEF VAN ARAMATHEA - DIE SKERP PYL 29.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DIE REAL BRÊKFIS | Hermann Du Plessis 29.09.2026

Real Brêkfis gesels met Hermann Du Plessis oor hoe om ‘n kultuur in jou maatskappy te Bou!

Lynette Beer - SPREUKE 10:9 29.09.2026

Die een wat opreg lewe, lewe in veiligheid. Die een wat kronkelpaaie loop, kom tot ’n val. SPREUKE 10:9 NLV

NUWE MÔRE | MAKLIK OM GOD TE BLAMEER 29.09.2026

Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM

DR NATHI - GOD VERGEET NIE 28.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Kenneth Woodward - SPREUKE 15:22 28.09.2026

Sonder beplanning loop planne skeef. Sukses is afhanklik van baie raadgewers. SPREUKE 15:22 NLV

DR NATHI - VERSTERK JOUSELF IN DIE HERE 27.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

ALLES WAT LEKKER IS - Napier Deel 03 25.09.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Liomee Vosloo - SPREUKE 28:13 25.09.2026

Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. SPREUKE 28:13 AFR83

PAST ERNIE DE MEYER - WEES JY DIE VERANDERING 24.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Henry Pike - SPREUKE 3:9-10 24.09.2026

Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. Hy sal jou opgaar plekke vol maak. Jou parskuipe sal oorloop van al die wyn. SPREUKE 3:9-10 NLV

DR NATHI - LOOF DIE HERE WAT DEURBREEK 23.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Boekrak met Ingrid Venter 23.09.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | Week 10 - Antoinette 23.09.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Mariette Loubser - SPREUKE 21:23 23.09.2026

Wie ’n wag voor sy mond het en stilbly, hou homself uit die moeilikheid. SPREUKE 21:23 NLV

NUWE MÔRE | SUKKEL JY? 23.09.2026

Sukkel jy? Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM

DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - JOSEF VAN ARAMATHEA - PROTRET VAN N WARE DISSIPEL 22.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Ernie de Meyer - SPREUKE 14:30 22.09.2026

Innerlike kalmte bevorder die gesondheid. Jaloesie vreet ’n mens op. SPREUKE 14:30 NLV

NUWE MÔRE | VROEGOGGENDBOODSKAP - Wil jy? 22.09.2026

Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM

DR NATHI PHILLANDER - GOD ONTHOU ONS DIENS 21.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

MOTIVEERING MAANDAG | Tracey Lange 21.09.2026

Maandag Motiveering

Lynette Beer - SPREUKE 22:6 21.09.2026

Leer ’n jongmens om die regte pad te kies, en wanneer hy eendag oud is, sal hy nie daarvan afwyk nie. SPREUKE 22:6 NLV

DS TROMP - DIE DOOD IS N WERKLIKHEID 20.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Listen to the Radio Tygerberg 104FM podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.