Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Be sure to visit the podcast's website and support the creator: www.radiotygerberg.co.za

Author

Radio Tygerberg 104FM

Category

Uncategorized

Podcast website

www.radiotygerberg.co.za

Latest episode

Oct 14, 2026

Where to listen?

Podcasts in the app Replaio Radio Coming soon

Podcasts are coming to the app soon. Install now and be the first to see a whole new take on podcasts

Get it on Google Play Install for free Android almost 10M downloads · 4.8 rating iOS soon

Episodes

DS TROMP - DIE DOOD IS N WERKLIKHEID 20.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

NUWE MÔRE | Geloofs Recharge 19.09.2026

Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM

NUWE MÔRE | Saterdagoggend Boodskap 19.09.2026

Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM

ALLES WAT LEKKER IS - Napier Deel 02 18.09.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Gerald Peterson - SPREUKE 10:10 18.09.2026

Hy wat skelmstreke uitdink, veroorsaak moeilikheid. Hy wat aanhou onsin praat, kom self tot ’n val. SPREUKE 10:10 NLV

NUWE MÔRE | Die Goeie Ou Dae 18.09.2026

Moenie bly in die goeie ou dae nie | Luister na Nuwe Môre met Charl Havenga elke oggend tussen 5 en 6 op Radio Tygerberg 104FM

PAST ERNIE DE MEYER - WANDEL IN VRYHEID 17.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Mariette Loubser - SPREUKE 12:25 17.09.2026

Bekommernis in die hart van 'n mens druk dit neer, maar 'n vriendelike woord vrolik dit op. SPREUKE 12:25 AFR53

PAST KOBUS BRONKHORST 16.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Boekrak met Ingrid Venter 16.09.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | Dr. Taljaard 16.09.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Clement Martin - SPREUKE 19:21 16.09.2026

’n Mens kan hoeveel planne maak, maar op die ou einde gebeur wat die Here besluit het. SPREUKE 19:21 NLV

DS TERTIUS - DIE REIN PLEK 15.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

LUNCH MET GERALD | GESONDHEIDSFOKUS - Dimensie - Wie versorg die versorger 15.09.2026

GESONDHEIDSFOKUS

Lorriaan du Plessis - SPREUKE 17:17 15.09.2026

Op ’n vriend se lojaliteit kan jy altyd reken. Jou broer is gebore om jou te help wanneer daar probleme is. SPREUKE 17:17 NLV

Henry Pike - SPREUKE 16:18 NLV 14.09.2026

Hoogmoed lei tot ondergang. Hooghartigheid kom net voor die val. SPREUKE 16:18 NLV

PAST KOBUS BRONKHORST - KIES GELOOF BO VREES 13.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

LUNCH MET MICHELLE | Michelle gesels met Yolandi Farham 12.09.2026

Michelle Sieberhagne gesles met Yolandi Farham, Uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press Suid-Afrika oor Internasionale geletterdheidsdag.

ALLES WAT LEKKER IS - Napier Deel 01 11.09.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

DIE REAL BRÊKFIS | Deon Meiring 11.09.2026

Die Real Brêkfis gesels met Deon Meiring oor sy nuwe enkelsnit, As ek eerlik is.

Charl Havenga - SPREUKE 13:20 11.09.2026

Hy wat met wyse mense meng, verkry self ook wysheid. Meng jou met dwase en jy word self soos hulle. SPREUKE 13:20

PAST ERNIE DE MEYER - SOEK DIE HERE MET JOU HELE HART 10.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Die Liftklub gesels vandag met verhoudingskenner, Kobus Pauw 10.09.2026

Die Liftklub gesels vandag met verhoudingskenner, Kobus Pauw

DIE REAL BRÊKFIS | Dr. Darren Green 10.09.2026

Die Real Brêkfis gesels met Dr. Darren Green oor selfdoodvoorkoming.

Clement Martin - SPREUKE 24:16 10.09.2026

Al val die regverdige hoeveel keer, hy staan weer op, maar die goddeloses word deur rampe vernietig. SPREUKE 24:16 AFR83

Listen to the Radio Tygerberg 104FM podcast in Replaio

Radio and podcasts in one app - free, with no sign-up. Install today and do not miss the launch

Get it on Google Play

Replaio is not a podcast publisher; show names, artwork and audio belong to their authors and are distributed through public RSS feeds.