fr

Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

N'hésitez pas à visiter le site du podcast et à soutenir son créateur : www.radiotygerberg.co.za

Auteur

Radio Tygerberg 104FM

Catégorie

Uncategorized

Site du podcast

www.radiotygerberg.co.za

Dernier épisode

15 oct. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android près de 10 M de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

PAST JOHANN COETZEE - SALWING VAN DIE HERE 01.09.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DIE REAL BRÊKFIS | Prioritiseer jou Huweliksmaat 01.09.2026

Die Real Brêkfis gesels met Kobus Pauw oor hoe om jou huweliksmaat te prioritiseer.

Lorriaan du Plessis - Spreuke 18:21 01.09.2026

Dood en lewe is in die mag van die tong, en hulle wat lief is om die tong te gebruik, sal die vrug daarvan eet. Spreuke 18:21 AFR20

DS TERTIUS BEZUIDENHOUD - DIE VLAM VAN BLYDSKAP 31.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

MOTIVEERING MAANDAG | Johandre Potgieter 31.08.2026

Maandag Motiveering

DR NATHI - IN N TYD SOOS DIE - GELOOF BREEK MENSE 30.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

ALLES WAT LEKKER IS - Country Chic 28.08.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

DIE REAL BRÊKFIS | Arendsvlei-Ster, Jolene Martins 27.08.2026

Die Real Brêkfis gesels met Jolene Martins oor haar loopbaan en sy deel haar kragtige getuienis.

Boekrak met Ingrid Venter 26.08.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | Pediater 26.08.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Lynette Beer - HEBREËRS 4:14 AFR53 26.08.2026

TERWYL ons dan 'n groot Hoëpriester het wat deur die hemele deurgegaan het, naamlik Jesus, die Seun van God, laat ons die belydenis vashou. HEBREËRS 4:14 AFR53

PAST QUINTUS GROENEWALD - DIE HERE IS MY HERDER 25.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Ernie de Meyer - MATTHÉÜS 10:32 25.08.2026

Elkeen dan wat My sal bely voor die mense, hom sal Ek ook bely voor my Vader wat in die hemele is. MATTHÉÜS 10:32 AFR53

PAST JOHANN - DANKBAARHEID 24.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

MOTIVEERING MAANDAG | Stella Combrink 24.08.2026

Maandag Motiveering: met die dae wat so vol is deel Stella Combrink met ons hoe ons in RUS kan wees ten spyte van die besige skedules…

Mariette Loubser - ROMEINE 10:9 AFR53 24.08.2026

As jy met jou mond die Here Jesus bely en met jou hart glo dat God Hom uit die dode opgewek het, sal jy gered word. ROMEINE 10:9 AFR53

ALLES WAT LEKKER IS - Reptile Garden 21.08.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Rouchelle Liedemann - JESAJA 41:10 AFR53 21.08.2026

Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek versterk jou, ook help Ek jou, ook ondersteun Ek jou met my reddende regterhand. JESAJA 41:10 AFR53

ERNIE DE MEYER - DIE EVANGELIE KOM BOU JOU KARAKTER 20.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Kenneth Woodward - HEBREËRS 12:11 AFR53 20.08.2026

Nou lyk elke tugtiging of dit op die oomblik nie 'n saak van blydskap is nie, maar van droefheid; later lewer dit egter 'n vredevolle vrug van geregtigheid vir die wat daardeur geoefen is. HEBREËRS 12:11 AFR53

DR NATHI - LEEF UIT GOD SE GENADE 19.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DR NATHI - KEN GOD IN ALLE OMSTANDIGHEDE 19.08.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Boekrak met Ingrid Venter 19.08.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | Spelterapie Deel 02 19.08.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

IN DIE KLASKAMER | Spelterapie Deel 01 19.08.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Écoute le podcast Radio Tygerberg 104FM sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics