Leef Kerk

Leef Kerk

Welkom by Leef Kerk! Ons bemagtig mense deur die Woord van God en geestelike gemeenskap om die volheid van wie God hulle geskape het om te wees, uit te leef.

Auteur

Leef Kerk

Catégorie

Religion

Site du podcast

leefkerk.co.za

Dernier épisode

6 juil. 2026

Où écouter ?

Les podcasts dans l'appli Replaio Radio Bientôt disponible

Les podcasts arrivent très bientôt dans l'appli. Installe-la dès maintenant et découvre en avant-première une toute nouvelle façon de vivre les podcasts

Télécharger sur Google Play Installe-la gratuitement Android 5 M+ de téléchargements · note de 4,8 iOS bientôt

Épisodes

Uitdaging vir 2026 19.01.2026

Soek jy lewe & vrede?

Die Hele 12.01.2026

Hoe gaan ek oor die stryd / probleem kom? Hoe gaan ek oorwinning kry?

Hart of Hand 15.12.2025

Hoekom soek jy die Here?

Familie Denke 08.12.2025

Die Here het "familie" beplan en dit is vir Hom baie belangrik.

Die “hoe” van vrug dra 24.11.2025

Hoe dra ons "hierdie" vrug? Hoe kom ons daarby uit?

Ek in Hom en Hy in my 17.11.2025

Wat gebeur as Hy in my is en ek in Hom?

Beskerming 10.11.2025

Ons stryd is nie vleeslik nie, maar geestelik.

Nuwe Lewe 03.11.2025

Dit is SLEGS God wat lewe gee.

Tydloos 27.10.2025

Waar volgens orden jy jou tyd & lewe?

Wat het dit gekos? 20.10.2025

Daar is n prys DIEPER as die prys.

Netwerk 13.10.2025

"Jy moet jou naaste lief hê soos jouself." Matteus 22:39 Hoe het ek myself lief? As ek my naaste so moet lief hê, hoe gaan dit lyk?

Voorgee 06.10.2025

Hou op alles probeer bymekaar hou...wees net JOUSELF voor die Here en gee ALLES oor aan hom.

Goddelike Liefde 01.10.2025

God HET ons lief...maar wat soek God by ons?

Stadig om te praat 14.06.2023

Wat kan ons leer van Job se vriende

Selfs die storms 05.06.2023

Selfs die Storms luister na Hom

Is jy Gered of Wedergebore? 05.06.2023

Is jy Gered of Wedergebore?

Die God van NOU 05.06.2023

God praat met jou, maar is jy teenwoordig?

Die tipes mens (Anton van Deventer) 30.05.2023

Wat verstaan ons onder Geestelike mens of Natuurlike mens

Wanneer laas het jy God aanbid? 24.04.2023

Wanneer laas het jy God aanbid?

In Christus Deel 2 21.04.2023

Hoe vind ons, onself in Christus?

In Christus 13.04.2023

Is dit Christus in jou, of jy in Christus?

Goeie Vrydag Dr. Anton van Deventer 13.04.2023

Herinnering van wat daardie dag gebeur het

Die Krag van Belydenis 03.04.2023

Daar is krag in die Belydenis van ons sondes

Die Belangrikste Bestandeel 29.03.2023

Waste eienskap van Paulus staan vir ons die meeste uit?

Twee kante van dieselfde munt -Pastoor Anton van Deventer 26.03.2023

Regverdiging en Heiligmaking

Écoute le podcast Leef Kerk sur Replaio

La radio et les podcasts dans une seule appli - gratuite, sans inscription. Installe-la dès aujourd'hui et ne rate pas le lancement

Télécharger sur Google Play

Replaio n'est pas éditeur de podcasts ; les noms des émissions, les visuels et l'audio appartiennent à leurs auteurs et sont diffusés via des flux RSS publics