Radio Pulpit
Vreugde & Joy
Take a journey to find joy in everyday situations. In the programme Vreugde & Joy, Bertha Le Roux-Wahl enthusiastically facilitates her guests’ testimonies.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.radiopulpit.co.za
Autor
Radio Pulpit
Categoría
Web del podcast
Último episodio
27 de ago. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Jacques en Melanie Blignaut deel meer oor hulle lewe saam. 29.12.2022 1:05:16
Jacques en Melanie Blignaut vertel ons meer oor hulle geloof en hoekom hulle tuisskool onderrig gekies het. Melanie's blog Wind in a letterbox · Vreugde & Joy
Hennie en Amanda Swanepoel deel hulle geheime vir sukses 22.12.2022 1:05:45
Hennie en Amanda Swanepoel, deel oor hulle Persoonlike verhouding met die Here, asook hulle huwelik en hoe elke dag 'n nuwe begin is. Brightstar personal devolpment · Vreugde & Joy
Wou-Mari De Wet van Coram Deo gesels oor tyd beplanning en angs hantering 17.11.2022 21:02
Die einde van die jaar kan uitdagend wees op baie vlakke, ons gesels oor hoe belangrik beplanning is en hoe om angs te verminder. Coram Deo · Vreugde & Joy
Gisela Joubert deel hoe God haar gebruik in SA herlewing 17.11.2022 1:05:31
Gisela het haar verhouding met die Here 30 jaar gelede begin en nie teruggekyk nie, hier deel sy hoe die Here haar intussen gebruik vir die bediening. Vreugde & Joy
Vergifnis, wanneer vergewe ek? Wat word van my verwag? 14.10.2022 27:37
Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor vergifnis, wat die verwagting is, die stappe en hoe dit vasgelê kan word. Coram Deo · Vreugde & Joy
Hoe hoor jy vir God? Hoe bly jy 'n warm Christen? Pickard Henn deel sy hart. 13.10.2022 56:54
Pickard Henn gesels met Bertha le Roux-Wahl oor hoe hy sy geloof vuurwarm hou, asook Witness22. Christ in action ministries · Vreugde & Joy
Gert Nel en Erich Posthumus vertel meer oor padveiligheid en RAF Buddy 06.10.2022 1:02:13
Bertha le Roux-Wahl vind meer uit oor RAF Buddy en padveiligheid, hoe Erich ons kinders weer kan help om paraat te wees. Gert Nel deel ook meer omtrent die padongelukfonds en hoe hulle daar ook mense bemagtig en inlig. RAF Buddy · Vreugde & Joy
Zander Hulme deel sy getuienis na hy 11 keer geskiet is 22.09.2022 1:00:56
Zander Hulme deel sy wonderwerk getuienis na hy 11 keer geskiet is. Hy deel ook hoe hy en Jaqueline die trauma verwerk het. Ons praat ook oor vergifnis. Vreugde & Joy
Uncle Angus Buchan tells us all about the miracles of 24 September 2022 15.09.2022 24:59
In this clip you will hear all about the heart and miracles behind the Speak Jesus event on the 24th of September. Why Krugersdorp, what to expect and pray for. Speak Jesus · Vreugde & Joy
Yolanda Steyn vertel Bertha meer oor Speak Jesus die 24ste September 15.09.2022 34:20
Yolanda Steyn is die boeremeisie wat die brief, wat Speak Jesus na Krugersdorp gebring het, aan Oom Angus Buchan geskryf het. Sy deel ook fyner details rondom die geleentheid - waar, wanneer, hoe, wat om saam te bring. Vir meer inligting besoek https://www.angusbuchan.co.za/speak-jesus Speak Jesus · Vreugde & Joy
Nanette Steyn en Healing Hearts Middelburg 23.06.2022 1:07:45
Bertha le Roux-Wahl gesels met Nanette Steyn oor Healing Hearts, wat sy begin het na haar seun se afsterwe. Healing Hearts Middelburg · Vreugde & Joy
Andreas Kleynhans deel sy voortgaande reis met kanker 16.06.2022 1:12:14
Andreas deel met Bertha hoe hy positief bly tydens hierdie uitdagende omstandighede. Ten midde van die storm, hou hy sy oë op Jesus. Andreas Kleynhans facebook · Vreugde & Joy
Stefanie Minnaar vertel ons meer oor Ouer-Tiener Harmonie 10.03.2022 29:16
Watse ouerskapstyl is reg vir jou gesin? Stefanie Minnaar van Caritas Care en Coram Deo vertel ons meer oor die tiener brein. Vind ook meer uit oor haar facebook groep Ouer-Tiener Harmonie. Ouer-Tiener Harmonie · Vreugde & Joy
Familie en terapie, hoe kan ons 'n geliefde bystaan? 24.02.2022 23:45
Dr Jo Viljoen en Charleen du Plessis gesels met Bertha oor die rol van familie en geliefdes tydens terapie. Simcha recovery · Vreugde & Joy
Carla Bruwer deel haar gesin se reis met kanker 24.02.2022 52:59
Hoe hou jy kop bo water as die wêreld alles op jou gooi? Carla Bruwer deel haar seun JP se uitdaging met kanker. JP Bruwer fundraising · Vreugde & Joy
Karien Botha deel haar passie vir die Here en hoe 'n vergadering met jouself perspektief kan gee. 17.02.2022 1:07:10
Is jy op die regte lewenspad? Karien Botha van Karien se kuierplek deel met ons die waarde van 'n vergadering met jouself en die self - kennis wat daaruit voortspruit. Ons gesels ook oor die mite dat jy perfek moet wees voor jy kan begin. Karien se kuierplek · Vreugde & Joy
Chrislea Nel deel haar pad van geloof na haar pad as Ma nie gebeur het nie. 10.02.2022 1:10:31
Om elke dag in geloof te stap is nie maklik as jou drome soms onbereikbaar is. Chrislea Nel deel haar persoonlike reis, asook hoe om vorentoe te beweeg in geloof. CG Training · Vreugde & Joy
Wat is die verskil tussen goeie roetine in jou huwelik en 'n gemaksone? 03.02.2022 1:12:57
Liezel van der Merwe van Intiem Tydskrif gesels met Bertha oor maniere om jou huwelik teen verveling te beskerm. Intiem Tydskrif · Vreugde & Joy
Willie Olwage gesels met Bertha oor Kinder evangelisasie 27.01.2022 1:09:35
Kann ons ons kinders leer van die volle woord van God op 'n vroeë ouderdom, sonder om hulle te oorweldig? Willie Olwage van El Roi Teater voel sterk dat ons kinders van vroeg af reeds 'n volle verhouding met God kan hê en verstaan. El Roi Teater · Vreugde & Joy
Eckard Henn kom deel ten midde van groot uitdagings in sy lewe steeds sy getuienis. 13.01.2022 1:13:04
Eckard Henn was 'n verslaafde en steeds het God hom geroep in Sy naam. Maak nie saak waar jy in jou lewe staan nie, jy is waardig. The Mission Ministry · Vreugde & Joy
Essie Raath van Coram Deo gesels met Bertha oor kwesbaarheid en veerkragtigheid in die nuwe jaar. 31.12.2021 29:52
Hoe kwesbaar moet ons wees en hoe kan ons veerkragtig wees met alles wat rondom ons gebeur? Coram Deo · Vreugde & Joy
Pieter Visser van Coram Deo gesels met Bertha oor selfsorg en doelwitte. 23.12.2021 29:27
Hoe kan waardes jou help om goeie doelwitte te stel. En kan 'n mens geestelike doelwitte vir jouself stel? En hoe stel mens houself op vir sukses in 2022? Pieter antwoord met praktiese maniere om dit te doen. Coram Deo · Vreugde & Joy
Saartjie Roos deel hoe Coram Deo haar gehelp het om weer te leef na trauma 02.09.2021 27:21
Saartjie Roos gesels met Bertha oor hoe Coram Deo haar gehelp het om weer op te staan na trauma, die belangrikheid van groep terapie asook haar ervaring as student by Coram Deo. Coram Deo · Vreugde & Joy
My stryd met ADHD - Hykie Berg 02.09.2021 1:14:08
Hykie Berg gesels met Bertha le Roux Wahl oor ADHD, hoe om daarmee te werk en hoe om geliefdes daarmee te help. Creative Kidz Private school · Vreugde & Joy
Christiaan Ackerman van Coram Deo gee raad oor survivors guilt na Covid. 26.08.2021 26:16
Bertha en Christiaan gesels oor die nagevolge van siekte, asook die uitwerking daarvan op jou geesteslewe. Vreugde & Joy
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos