Maroela Media

Taaltoffie

Arts AF ↓ 159 episodios

Ons gesels met skrywers, deel interessanthede oor boeke en luister saam na boekvoorlesings. "Taaltoffie" word vervaardig deur Maroela Media.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Categoría

Arts

Web del podcast

maroelamedia.co.za

Último episodio

30 de oct. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Mevrou Smit gʼn goeie tannie in Aaronspoort 06.04.2023

“Om te skryf is altyd vir my lekker, maar om mevrou Smit se storie te skep, was vir my ʼn dubbele lekkerte.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ma se reis van pleegsorg na aanneming 26.03.2023

Sandy Schoeman, skrywer van Rooiletterkind, vertel meer oor haar reis van pleegsorg na aanneming, en sy brei uit oor haar belewing van ouerskap. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Heimwee’ pal boaan topverkoperlyste 19.12.2022

“Die storie gaan ten diepste oor almal se behoefte om ʼn plek te kry waar hulle tuishoort.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Kleurryke Afrikaans die hart van RSG 05.11.2022

“Hoewel ons almal van mekaar verskil is daar iets wat ons almal saambind, en dit is Afrikaans.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Herinneringe oor Franz Marx opgediep 12.10.2022

“Franz was baie kreatief, want hy het van vroeg af sy brein gevoed deur baie te lees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Avonturier neem kinders op Afrika-reis 05.10.2022

“Kinders verstaan nie groter konsepte nie, maar as jy dit deur ʼn grap of storie vir hulle kan verduidelik, is dit baie makliker.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Meer genade met depressielyers, vra Ivor Swartz 29.09.2022

“Ek hoop regtig dat mense minder sal oordeel as hulle nie depressie verstaan nie, maar ook dat depressievegters sal verstaan hulle is nie alleen nie.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Jaco Jacobs: 21 jaar en 220 boeke later 24.09.2022

“Ek wou ʼn krokodiltemmer in die sirkus wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Koos Bekker: Entrepreneur, magnaat, miljardêr 16.09.2022

“Man, ek was bang niemand skryf ʼn boek oor Koos Bekker nie,” sê Theunis Strydom, skrywer van die boek Koos Bekker’s Billions (onder die skrywersnaam TJ Strydom) wat pas verskyn het. Christel Cornelissen van Maroela Media het met hom oor dié boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hupstoot vir regslui in Afrikaans 13.09.2022

“Afrikaans in die regsberoep, en in die akademie, is allermins dood.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nog stories uit die lêers van ʼn forensiese sielkundige 28.08.2022

Dr. Gérard Labuschagne neem lesers op ʼn reis van misdaadtonele na regsbanke in sy boek ‘The Profiler Diaries – From Crime Scene to Courtroom’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Hulde aan ʼn woordmeester 06.08.2022

‘So is onse mense’ is die gerekende taalhistorikus JC Steyn se laaste werk wat pas uitgereik is. Alana Bailey en Ilze Niewoudt van AfriForum Uitgewers het met Maroela Media om oor Steyn se laaste boek gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nataniël in ekstase oor ‘Afrikaans in styl’ 04.08.2022

Nataniël het met Maroela Media gesels oor die eerste ‘Afrikaans in styl’-produksie wat eersdaags plaasvind. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ben Booysen se geskenk aan sy kleinkinders 25.06.2022

“Ek wil hê my kleinkinders moet eendag lees hoe hulle oupa uitgestyg en een van die beste polisiemanne in die land geword het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Jy is ‘meer as jou seerkry’ 11.06.2022

“Jy sal nooit weer dieselfde mens wees as voor die groot verlies of ramp nie. Maar jy kán dit oorleef – en selfs sterker wees.” In hierdie onderhoud gesels Johannes de Villiers oor sy jongste boek, ‘Meer as jou seerkry’. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Ouers, spruite gaande oor bekkige Lingi-beer 11.06.2022

“Ek het gedink as dit ʼn verskil in een kind se lewe kan maak, sal ek tevrede wees." Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Tagtigs-musiek die agtergrond van Zirk se jongste roman 20.05.2022

Van Morrison se “Spanish Rose”, Harry Nilsson se “Don’t forget me” en Creedance Clearwater Revival se “Wrote a song for everyone” is enkele van die liedjies op Zirk van den Berg se Spotify-speellys met die titel “Ober se mixtape”. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Denkleier se wenke om uitdagings te oorkom 04.05.2022

“Alles waarvoor jy lief is of voor omgee word op een of ander manier in gevaar gestel. Die vraag is, wat gaan jy daaromtrent doen?” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Poppie Viool vermurwe harte 13.04.2022

Jan Vermeulen het in ʼn onderhoud met Maroela Media gesels oor Poppie Viljoen se verhaal, waar sy idee van mens-arende vandaan kom en waaraan hy tans werk. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Vrou vertel oor 40 jaar saam met ʼn narsis 31.03.2022

Ilse Verster het haar lewensverhaal in Só lyk ʼn vrou… vasgepen en hiermee hoop sy om ander persone, spesifiek vroue, wat hulleself in soortgelyke omstandighede bevind, te help. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

‘Bizzie Lizzie’-rubrieke uitgeknip vir radio 18.03.2022

“My rubrieke is nog nie vantevore voorgelees nie, daarom is ek opgewonde om dit in ʼn nuwe formaat met mense te deel.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Parapleeg koester pa-seun-oomblik 10.03.2022

“Die lewe is dieselfde – dit maak nie saak waardeur ons gaan nie, die oomblik wanneer God sê: ‘Ek is hier, Ek gaan jou nie verlaat nie,’ dan gaan jy oukei wees.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Wincklers wil hê huwelike moet floreer 04.03.2022

Heinz en Aletté-Johanni Winckler het met Maroela Media oor die huwelik en hulle jongste boek, ‘Kom ons praat oor die huwelik’, gesels. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Nuwe baadjie vir FAK-kinderliedjies van ouds 21.02.2022

“Ons wil graag hê ons kinders moet kan luister na die immergroen Afrikaanse liedjies waarmee ons grootgeword het.” Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Kenner gee raad oor vasdieet 07.01.2022

Bernadine Douglas het in ʼn onderhoud met Maroela Media gesels oor die vasdieet, wat ook in haar jongste gesondheidsboek, getiteld ‘Your 12-week body and mind transformation’, bespreek word. Facebook · Toetentaal op Maroela Media

Escucha el podcast Taaltoffie en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos