Radio Pulpit

Perspektief

Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.radiopulpit.co.za

Autor

Radio Pulpit

Categoría

Religion

Web del podcast

www.radiopulpit.co.za

Último episodio

30 de sep. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Konflik in internasionale politiek 23.10.2024

Jannie Pelser tesame met Prof Pieter Duvenhage, Prof Andre Duvenhage en Prof Jannie Rossouw bring perspektief oor die konflik wat tans in internasionale politiek heers Perspektief

Hoort 'n program oor politiek in die geselskap van Christene? 16.10.2024

Jannie Pelser gesels met Prof Andre Duvenhage, Dr Pieter Mulder en Dr Theuns Eloff oor hoekom sou politiek op 'n stasie soos Radio Kansel kan tuiskom? Perspektief

Globale konflik en 'n moontlike 3de wêreld oorlog? 09.10.2024

Jannie gesels vanoggend met Antonie van Niekerk, Prof Abel Esterhuyse en Jaco Kleynhans oor die kwessie van globale konflik, 'n moontlike 3de wêreld oorlog en die rol wat Suid-Afrika daarin kan speel Perspektief

100 dae van die bestaan van die Regering vir Nasionale Eenheid 02.10.2024

Jannie gesels vanoggend met Roland Henwood, Raymond Willemse en Prof Theo Venter oor die 100 dae van bestaan van die Regering vir Nasionale Eenheid Perspektief

79ste Verenigde Nasies Vergadering 25.09.2024

Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof. Dirk Kotzee, Prof. Antonie van Niekerk en Prof Andre Duvenhage oor die 79ste Verenigde Nasies vergadering wat tans in New York plaasvind Perspektief

Die Bela Wet en Suid Afrika se onderwys 18.09.2024

Jannie Pelser gesels saam met Dr. Oscar van Heerden, Paul Sauer en Dr. Johane van der Merwe oor die Bela Wet en die invloed daarvan op Suid Afrika se onderwys Perspektief

Trump v Harris - kenners gesels 11.09.2024

Proff. Theo Venter, Pieter Duvenage en Gert vd Westhuizen gesels oor die nuutste verwikkelinge aan die nuusfront. Perspektief

Die gees van die antichris reeds in die kerk werksaam? 04.09.2024

Dr Nioma Venter, ds Carel Jansen en prof. Wim Dreyer gesels oor die stand van die kerk midde gereelde kritiek vanuit verskeie oorde. Perspektief

Aan wie behoort Afrikaans dan en van wie is dit die onderskeidende kenmerk ? Perspektief doen navraag 28.08.2024

Prof. Wannie Carstens, Barend la Grange en Pieter Malan in gesprek met Jannie Pelser n.a.v. lewende debatvoering in die media oor Afrikaans, Afrikaners en Suid-Afrikaners Perspektief

Die bedanking van Floyd Shivambu onder die soeklig 21.08.2024

Proff. Theo Venter, Hein Willemse en Roland Henwoord gesels oor die implikasie van Floyd Shivambu se bedanking uit die EFF en aansluiting by die MKP. Perspektief

Die verwaarlosing van bejaarde persone in Suid-Afrika onder die soeklig 21.08.2024

Prof. Mariette vd Merwe, Albin Bowler en Alwina Faro gesels oor die verwaarlosing en selfs mishandeling van sg bejaarde persone in Suid Afrika Perspektief

Nasionale dialoog onder die soeklig 14.08.2024

Proff. Christo vd Rheede, Dirk Kotze en Andre Duvenhage gesels oor die voorgenome nasionale dialoog wat deesdae in die branding is. Perspektief

Christene Reageer op Kontroversiële Olimpiese Voorstellings in Frankryk 31.07.2024

Sekere voorstellings by die Olimpiese spele in Frankryk het Christene warm onder die kraag. Prof. Hennie Stander, Neels Jackson en Dr. Johan Pienaar gee hul mening oor Christene se ongemnak met sekere voorstellings by die Spele in Frankryk Perspektief

Moraliteit en die gebrek daaraan in die SA konteks onder die loep. 10.07.2024

Prof. Hein Willemse, drr. Jeanette de Klerk-Luttig en Braam Hanekom gesels oor die uitdagings wat ons in Suid-Afrika beleef rondom moraliteit, waardes,ens. Perspektief

Is Suid-Afrika in die begin van `n nuwe heilsame era? 03.07.2024

Perspektief gesels met Prof. Andre Duvenhage, Mnr.e Hermann Pretorius en Pieter Malan Perspektief

Gert van der Westhuizen, Proff. Theo Venter en Christo van der Rheede gesels oor die kabinets-aankondiging. 26.06.2024

Die einde van Beeld en Rapport as gedrukte koerante in die spervuur. Perspektief

Perspektief gesels met Proff.Christi vd Westhuizen,Andre Duvenhage en dr Oscar van Heerden 19.06.2024

Wat hou die toekoms vir ons in teen die agtergrond van politieke verwikkelinge veral rondom die MK party Perspektief

Perspektief 12 Junie 12.06.2024

12 Junie Perspektief gesels met Perspektief

Aan die vooraand van die parlementsopening 12.06.2024

Proff Andre Duvenhage en Amanda Gouws asook Dawie Boonzaaier deel hul menings oor die pad vorentoe Perspektief

Dr. Theuns Eloff, Gert vd Westhuizen, Prof..Pieter Duvenage - enkele dae voor die verkiesing. 03.06.2024

Voorverkiesingsgedgates - Prof. Pieter Duvenage, Dr. Theuns Eloff en Gert vd Westhuizen gesels voor verkiesingspraatjies. Perspektief

Stemdag - lof en aanbiddingsdag. Geniet die bydraes van dr Isak Burger, Prof. Johan vd Merwe en Prof. Rothney Tshaka. 29.05.2024

Proff. Johan vd Merwe, Rothney Tshaka en dr Isak Burger deel gedagtes oor n lewe van lof en aanbidding. Perspektief

SenzaniNa - what have we done. Hoor die stem van die Palestyne ook raak. 15.05.2024

Die hartseer gebeure in die konflik tussen Israel en die Palestyne verwys. Ds. Riaan de Villires en ds. Rene August deel hul indrukke van `n besoek aan Bethlehem gedurende Kersfees 2023 Perspektief

Meningspeilings - voorspellings of gissing? 08.05.2024

Prof. Dirk Kotze, drr. Roland Henwood en Pieter Mulder gesels oor Ipsos se meningspeiling. Perspektief

Dertig jaar van demokrasie - wat lê voor? 01.05.2024

Prof. Andre Duvenhage, dr. Oscar van Heerden en mnr. Dawie Roodt gesels oor dertig jaar van die demokratiese bestel in Suid-Afrika en vorentoe. Perspektief

Afrikaners vra `n kultuurverdrag met die owerheid - Proff. Jannie Rossouw, Piet Croucamp en Mnr. Jan Bosman in gesprek. 26.04.2024

Afrikaners bevestig dat julle n besliste rol wil speel in die toekoms van Suid-Afrika en wil `n sg. kultuurverdrag met die owerheid sluit. Jan Bosman, Piet Croucamp en Jannie Rossouw gesels openhartig en direk. Perspektief

Escucha el podcast Perspektief en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos