Netwerk24 Klankgolwe

Netwerk24 Klankgolwe

Welkom by Netwerk24 Klankgolwe! Hier kry jy die wêreldklas podsendings oor verskillende genres, in Afrikaans, en alles op een plek.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.netwerk24.com

Autor

Netwerk24 Klankgolwe

Categoría

Uncategorized

Web del podcast

www.netwerk24.com

Último episodio

15 de oct. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Lugvaart, deel 1: Pierre van Ryneveld, 'Barnstormers' en die Hilux van die lug 07.04.2025

Aangebied deur Bun Booyens en Francois Haasbroek.

Dina Oelofsen: Ons soeke na beheer in ‘n onsekere wêreld 07.04.2025

Aangebied deur Casper Oelofsen. Netwerk24

Dr Elna en kie: Oor kroonjuwele, kinders se seksvrae en selfplesier 06.04.2025

Aangebied deur dr. Elna Rudolph.

Dr Elna en kie: Oor kroonjuwele, kinders se seksvrae en selfplesier 05.04.2025

Aangebied deur dr. Elna Rudolph.

Seisoen 2, episode 1: Om 'n boomhuis te bou 05.04.2025

Gelees en geskryf deur Francois Haasbroek, skets deur Fred Mouton.

Meghan my skat, bel vir Leon Schuster. En heerlike komedies - een nogal in Afrikaans 05.04.2025

Aangebied deur Leon van Nierop en Annie Malan.

Potte by dosyne 05.04.2025

Potte by dosyne en hoe hangplante die regte voeding en water moet kry. Pasop vir té veel water vir jou potplante, sê JJ!

Begin jy bou? Kry solank 'n Prozac en 'n berader 05.04.2025

Bouer Karin Cronjé oor hoe jy 'n bouer moet kies. Aangebied deur Wicus Pretorius.

Met Maygene de Wee: Ek lyk maar soos ander township anties 04.04.2025

Aangebied deur Gerda Engelbrecht.

Met Arina du Plessis: Oor haar ma se kos en krimpeline-cuisine 04.04.2025

Aangebied deur Herman Lensing.

Suiker is gif! 04.04.2025

Dieetkundige Anél Kirsten vertel hoe jou DNS bepaal of jy 'n soettand het.

Amalia Uys: "Ek was weird. Rooi hare gehad, wit vel, groottande" 04.04.2025

Aangebied deur Pascual Wakefield.

Is skolerugby te professioneel? 02.04.2025

In vandeesweek se Rapport Praat Sport gesels ons oor die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK), skolerugby en krieket. Ons wonder hardop waarom die Haaie steeds nie volgens hul volle potensiaal presteer nie, maar besing ook Siya Kolisi se lof. Hy is tans die beste voorbeeld van die soort uithalerspel wat ’n gereelde Springbok vir sy plaaslike span moet lewer. Die skolerugby-seisoen begin momentum opte...

Luister | Eksklusief - Bougas praat oor Liebenberg, ponzi's en hoe hy slaap in die nag 26.03.2025

Enkele dae nadat die bom om Anthonie Bougas, stigter van die Kleuterzone Groep van Skole, se kop gebars het, het Jana van der Merwe, Netwerk24 se ondersoekende redakteur, self met hom gesels. Luister hier na uittreksels van die gesprek op 20 Februarie, voordat hy landuit is. Netwerk24

FNB moes oorsese maatskappye uitstof om Bok-borg te word 26.03.2025

Hendrik Cronjé vertel dié week in Rapport Praat Sport die Suid-Afrikaanse Rugbyunie het belangstelling van oorsese maatskappye gekry om die Springbokke se nuwe hoofborg te word, maar die aanbod wat Eerste Nasionale Bank (FNB) op die tafel geplaas het, was eenvoudig te goed om te ignoreer. Skielik, sê Hendrik, is Suid-Afrikaanse rugby in ’n baie gesonde posisie. Die voormalige 400 m-hekkiesatleet L...

Jimmy Stonehouse: ‘Jy kan nie meer met ’n dom ou rugby speel nie’ 19.03.2025

Vandeesweek se Rapport Praat Sport is ’n spesiale een: Die legendariese Jimmy Stonehouse, Puma-afrigter, sluit hom by ons aan. Hy praat padlangs oor die uitdagings wat die Pumas in die gesig staar, oor die huidige rugby-milieu en hoe dit in die laaste paar jaar verander het, maar ook oor dít wat hulle steeds in Mbombela regkry. Jimmy sê hoe belangrik dissipline en respek vir hom is – soveel so dat...

Kwota-storm: Warriors gelooi met R500 000-boete 12.03.2025

In dié week se Rapport Praat Sport bespreek Tinus van Staden en Fanie Heyns die jongste transformasie-herrie in Suid-Afrikaanse Krieket. Die Warriors is met ’n boete van R500 000 gelooi én is hul plek in die Eendagreeks se uitspeelwedstryde kwyt omdat hulle sonder toestemming nie aan KSA se transformasieteikens voldoen het vir ’n kragmeting met die Dolphins nie. Ons bespreek dié situasie en kyk oo...

Onthul: Felix en sy gesin wil sak en pak na SA trek 05.03.2025

Springbok-nuus is volop: Felix Jones keer terug, Handré Pollard word weer ’n Bul . . . en Rassie Erasmus het Woensdag op sy eerste mediakonferensie van die jaar onthul hy wil nóg drie Bok-wedstryde – twee toetse en ’n kragmeting met die Barbarians – tot die span se skedule vir 2025 voeg. Dit sal beteken Suid-Afrika speel vanjaar in 15 wedstryde. ’n Propvol rugby-spyskaart! Hendrik Cronjé sê Pollar...

Kitsie gee raad vir ’n goeie lewe ná rugby 26.02.2025

In vandeesweek se Rapport Praat Sport kyk ons terug op die spogloopbaan van Steven Kitshoff en hoor ook sy raad vir spelers wat die lewe ná rugby betref. Hendrik Cronjé verklap ook hy werk aan ’n berig vir Sondag oor die Stormers se opvolgplan ná Kitshoff se uittrede. Ons gesels ook oor die moeilike oorgang van rugbyspeler na die “gewone lewe” en bekyk Wêreldrugby se vreemde regulasies wat Benhard...

Philip Snyman: ‘Dís die lesse wat ek by Rassie leer’ 19.02.2025

Philip Snyman, die Blitsbok-breier, vertel dié week in Rapport Praat Sport hoe hy lesse by dié span toepas wat hy by die Springbok-afrigter Rassie Erasmus geleer het. En dit handel natuurlik ook oor Erasmus se slim planne wat spansamestelling betref. Die Blitsbokke speel dié naweek in die Vancouver-toernooi van die Wêreld-sewesreeks, en Snyman vertel hoe hy sy groep vir die toernooi gekies het. Sn...

Bulle-baas Strauss: ‘Dalk betaal ons ons spelers te veel’ 12.02.2025

In vandeesweek se Rapport Praat Sport sluit Willem Strauss, president van die Blou Bulle Rugbyunie, hom by ons aan om te praat oor al die uitdagings op die rugbylandskap. Hy benadruk die belangrikheid van goeie, betroubare ekwiteitsvennote in rugby en sê ’n 12-maande-rugbykalender is nie volhoubaar nie. Ons praat ook oor Matthew Breetzke se spogbeurt teen Nieu-Seeland, Dricus du Plessis se oorwinn...

Rob Walter: ‘Temba is geestelik sterker as báie mense daar buite’ 05.02.2025

Dit is ’n waterskeidingsweek vir Suid-Afrikaanse rugby, met ’n reuse-vergadering wat Donderdag in Johannesburg plaasvind. Hendrik Cronjé sê sommige rugbybase voel die toekoms vir Suid-Afrikaanse rugby lê in ’n stelsel met slegs ses tot agt beroepspanne, en die res wat dan amateur-status het. Ons gesels ook oor die SA20-liga, Sesnasies-reeks, Dricus du Plessis se reuse-geveg teen Sean Strickland wa...

Vlok onthul: Vir dié Bok sal ek altyd ’n sagte plekkie hê 29.01.2025

In dié week se Rapport Praat Sport sluit Vlok Cilliers hom by ons aan om te gesels oor Frankryk se voorbereiding vir die Sesnasies-reeks. Hy verduidelik wat van Antoine Dupont so ’n spesiale speler maak, en verklap ook wie die beste skopper is wat hy tot nog toe afgerig het. Jóhann Thormählen keer ook vir sy paaltjies ná nóg ’n wilde Stormers-voorspelling. Laat weet ons wat jy dink by tinus.vansta...

Die dag toe Dok aan Schuster sê: ‘Jy kom nie met daai str*nt na my toe nie!’ 22.01.2025

In vandeesweek se Rapport Praat Sport sluit Albert Heenop hom by Tinus van Staden en Jóhann Thormählen aan en deel staaltjies en inspirerende stories oor al die sportlui met wie hy al gesels het vir sy gewilde Wat het geword van-onderhoude. Hy vertel stories van Frik du Preez, Gary Player, Tommy Bedford, Rob du Preez, Kallie Knoetze, Shaun Tomson . . . en een van Leon Schuster en Dok Craven wat jy...

Rassie glo dis net kwessie van tyd voor Proteas ’n beker wen 15.01.2025

Dié week op Rapport Praat Sport sluit die Protea- en MI Cape Town-kolwer Rassie van der Dussen hom by ons aan. Hy onthul dat sommige oorsese spelers in vorige reekse van die SA20-liga “bloot in Kaapstad was om vakansie te hou”. Laat weet asseblief wat jy dink by tinus.vanstaden@rapport.co.za, of stuur ’n stemboodskap na 076 878 1787. Sport | Rapport

Escucha el podcast Netwerk24 Klankgolwe en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos