Radio Pulpit
Naweek Aktueel
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.
Autor
Radio Pulpit
Categoría
Web del podcast
Último episodio
4 de jul. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Prof Andre Duvenhage 10.01.2026 54:58
Jannie Pelser gesels vandag met Prof Andre Duvenhage oor sy grootword jare www.radiokansel.co.za
Nuwejaars-wense 03.01.2026 1:00:18
Jannie Pelser en gaste, Prof Wannie Carstens, Prof Fanie Snyman, Dr Gillaume Smit, Chris Spies en Prof Hein Willemse, kom deel Nuwejaars-wense vir 2026 www.radiokansel.co.za
Nadink oor wat agter ons is en wat voor ons is 27.12.2025 47:47
Jannie Pelser en gaste, gesels oor die lewe en dink bietjie terug oor die jaar 2025 en wat voor ons lê www.radiokansel.co.za
Kersgedagtes vir 2025 20.12.2025 43:22
Jannie Pelser en gaste, Dr Izak Burger, Prof Hennie Stander, Prof Johan de Villiers, Ps Bernard van der Vlies en Ds Willem Pretorius, deel hul Kers-gedagtes vir 2025 www.radiokansel.co.za
Wat beteken dit om 'n Afrikaner te wees? 13.12.2025 54:47
Jannie Pelser gesels vandag met Prof Philip Spies, Dr Lindie Koorts en Jan Bosman en hulle gesels oor wat dit beteken om 'n Afrikaner te wees www.radiokansel.co.za
Ps 50 06.12.2025 47:04
Jannie Pelser en Dr. Wikus van der Merwe gesels vandag oor Ps 50 www.radiokansel.co.za
Die realiteit van siekte, lewe en hoop 29.11.2025 50:55
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Fanie Loots wat kom gesels oor sy boek: Echoes of Eternity, wat handel oor die realiteit van siekte, lewe en hoop www.radiokansel.co.za
Sien die nood om jou raak 22.11.2025 49:45
Janne Pelser kuier vandag saam met Dr. Belinda van der Vlies www.radiokansel.co.za
G20 Beraad 15.11.2025 46:59
Jannie Pelser gesels vandag met Prof. Antoni van Nieuwkerk en Prof. Pieter Duvenhage, wat gesels oor die G20 Beraad www.radiokansel.co.za
Kleintyd op die plaas 08.11.2025 49:48
Jannie Pelser gesels vandag met Prof. Malan Nel wat mooi herinneringe kom deel van sy kinderdae op die plaas www.radiokansel.co.za
1000 Women Trust 01.11.2025 47:13
Jannie Pelser gesels vandag met Tina Thiart en Marinda oor die beweging "1000 Women Trust" www.radiokansel.co.za
'n Storie van hoop van 'n gemeente wat floreer 25.10.2025 41:16
Jannie Pelser kuier vandag saam met Ds. Gerhard Slabbert oor sy gemeente wat ten midde van groot uitdagings, floreer en aangaan met die bediening terwyl soveel gemeentes hulle deure moet sluit www.radiokansel.co.za
Dr Gerhard Bothma - sy reis met God 18.10.2025 42:43
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Gerhard Bothma wat kom vertel van sy reis saam met God en die werklikheid van elke dag www.radiokansel.co.za
Radio Kansel - gister, vandag en more 11.10.2025 42:19
Jannie Pelser gesels vandag met Jean Lung-Harmse, Kommunikasie Bestuurder van Radio Kansel, oor die geskiedenis en die toekoms van Radio Kansel www.radiokansel.co.za
Hoe lees ek die Bybel? 04.10.2025 48:54
Jannie Pelser gesels vandag met Proff Tanya van Wyk en Jan-Albert van den Berg oor Hoe lees ek die Bybel? www.radiokansel.co.za
Dr. Bennie Mostert 20.09.2025 45:22
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Bennie Mostert www.radiokansel.co.za
Naweek Aktueel - Ds. Rudi Swanepoel 06.09.2025 46:56
Jannie Pelser gesels vandag met Ds Rudi Swanepoel www.radiokansel.co.za
Dr. Nico Smith 30.08.2025 43:36
Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Nico Smith wat sy lewe met ons kom deel www.radiokansel.co.za
Die lewe van 'n skrywer 23.08.2025 45:42
Jannie Pelser gesels vandag met twee skrywers, Jaco Versveld en Malene Breytenbach oor hulle beroepe as bekroonde skrywers. www.radiokansel.co.za
Core Worship Festival 16.08.2025 45:48
Jannie Pelser gesels vandag met Landi-Lee Oberholse en Ps Arrie Oberholse oor die Core Worship Festival wat gaan plaasvind die 18de Oktober 2025 www.radiokansel.co.za
Harvesters Ministries 09.08.2025 54:54
In vandag se episode van Naweek Aktueel gesels Jannie Pelser met Steven Loots wat sy getuienis kom deel www.radiokansel.co.za
Die effek van Leierskap 02.08.2025 53:37
Jannie Pelser en gaste, Brand Pretorius, Jurie Schoeman en Tim du Plessis, gesels vandag oor die effek van leierskap - positief of negatief www.radiokansel.co.za
Reggie Peace - Vredemaker 26.07.2025 48:46
Janne Pelser gesels vandag met akteur Reggie Peace wat sy storie met ons kom deel www.radiokansel.co.za
Tears Foundation 19.07.2025 49:58
Jannie Pelser gesels vandag met Celeste Louw van die Tears Foundation www.radiokansel.co.za
Dr Jan Botha en Kou Voëls 12.07.2025 38:01
Jannie Pelser gesels vandag met Dr Jan Botha oor sy interessante passie: Kou voëls www.radiokansel.co.za
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos