BOUWER BOSCH
NARRATIEF MET BOUWER BOSCH
Gesprekke oor narratiewe, idees, geloof en sommer net die uitdagings van om ’n mens te wees.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.narratief.co.za
Autor
BOUWER BOSCH
Categoría
Web del podcast
Último episodio
23 de sep. de 2024
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
EPISODE 92: ANEL WOOD(AKTRISE EN SKRYWER) 23.09.2024 1:08:03
Anel Wood is een van die snaakse aktrises waarmee ek al ooit gewerk het. Sy het 'n lang lys van karakters wat sy al gespeel het maar dis haar karakter as mens wat my die meeste inspireer. As jy haar naam ooit in 'n teaterproduksie of 'n TV reeks sien kan jy maar weet jy gaan 'n lieflike tyd hê om na haar toneelspel te kyk. Anel is te sien in Die Affêre wat 28 September 20:00 op Kyknet wys. Kyk na...
EPISODE 90: SOLOMON CUPIDO (AKTEUR, VERVAARDIGER, SKRYWER) 14.02.2024 2:01:50
Solomon Cupido is een van ons land se juwele. Al kon hy 'n loopbaan as 'n professionele rugby speler gevolg het, het sy drome van stories vertel hom gelei tot 'n loopbaan in die teater, film en TV industrie. Ons gesels bietjie oor sy eerste rol in Egoli, sy liefde vir "feel good" stories en sy vriendskap met Bradley Olivier en hulle film Frankie en Felipe. Solly gesels eerlik oor verlies, geesteli...
EPISODE 89: DAN CORDER(5FM BREAKFAST HOST, TIKTOK TALKER) 26.10.2023 1:20:36
Dan Corder is someone who's voice needs to be heard. Apart from his great radio voice, his views and opinions help shape and educate millions of listeners on a daily basis. Apart from being the host of the 5fm morning breakfast show, he makes incredible historical content on Tiktok and also has an amazing podcas called "The Issue with Dan Corder" where he has been sitting with heavy hitters like M...
EPISODE 88: DUAN WANTY(AKTEUR & VERVAARDIGER) 21.09.2023 1:21:54
Duan Wanty het sy loopbaan begin met ‘n droom om ‘n akteur te word. Na sy drama graad by Tukkies het hy met sterre in sy oë die industrie probeer aanvat. Al het hy al verkynings gemaak in meeste van ons geliefde sepies, het Duan uiteindelik by sy ware droom arriveer toe hy deelgeneem het aan die Tropika realiteits-kompetisie. Van daar af het hy besef hy kan al sy akteurs-kennis gebruik om ‘n indho...
EPISODE 87: REGGIE PEACE (AKTEUR, SKRYWER, REGISSEUR) 07.09.2023 1:07:09
Reggie Hufkie is ‘n musikant, skrywer, regisseur en akteur. Reggie is in die proses om ‘n autobiografie te skryf, werk aan ‘n hele paar enkelsnitte en het onlangs, saam met Frankie Opperman die toekenning vir beste regie vir ‘n kort dokumenter by die Silwerskermfees ontvang vir hulle film - “Langafstand”. Reggie staan beter bekend as “Reggie Peace” op al sy sosiale media en musiek platforms; ons g...
EPISODE 86: MANDRI SUTHERLAND (AKTRISE & SKRYWER) 25.07.2023 1:15:31
Mandri Sutherland is ‘n aktrise, skrywer, en teatermaker. In die afgelope 2 jaar het Mandri die land verstom met haar een vrou vertoning; “Vrou Ens.” Mandri het besluit om nie langer vir goedkeuring te wag nie en haar teater stuk na mense se sitkamers, motorhuise en stoepe toe te vat – sy het die idee van ‘n “huiskonsert” ten volle aangegryp en gewys dat om stories te deel belangriker is as die pl...
EPISODE 85: MEL DIE STORIEVERTELLER 12.06.2023 1:20:01
Mel is 'n inhoudskepper, komediant, skrywer en aktrise. Ons gesels oor haar aanslag tot stories, haar eenvrouvertoning waarmee sy tans besig is en hoe sy kritiek hanteer wanneer mense jou uit die bloute aanvat op sosiale media.
EPISODE 84: JOHAN FOURIE (SKRYWER & PROFESSOR IN EKONOMIE) 03.06.2023 1:11:13
Ek en Johan Fourie gesels oor sy nuwe boek "Skatryk" wat handel oor hoekom ons beter as ons voorsate lewe. Jy kan Johan se boek nou aanlyn bestel of in enige goeie boekwinkel koop. Dit is 'n ongelooflike interessante lees oor die geskiedenis en waarom dit soveel beter gaan in die wêreld vandag, al voel dit soms nie so nie.
EPISODE 83: GLEN BIDERMAN-PAM (ACTOR, WRITER & DIRECTOR) 11.05.2023 1:19:14
Glen Biderman-Pam is an actor, comedian and director. He is well known for his role as Rael Rosen in the South African hit – Tali’s Diary and for his viral reimagining of “My Octopus Teacher” as “My Kreepy Teacher”. Glen’s comedic talents are on display in everything he does; whether it be on the stage as an actor or comic, or as half of the extremely successful agency: Panther Punch. His love for...
EPISODE 82: MIENKE EHLERS(AKTRISE, AANBIEDER, SKRYWER) 04.05.2023 1:08:59
Mienke Ehlers is 'n aktriese en stilis. Mienke is die definisie van 'n "go getter"- sy pak alles met passie en selfvertoue aan. Haar liefde vir storievertelling is te siene in haar verskeie karakters - soos Dalena in "Die Dinge van 'n Kind" en haar eie sosiale media projek - "Minuut Monoloe". Al is sy 'n stilis vir die sterre, gee sy ook raad oor klere in haar gewilde "Outfit Angs" segmente op haa...
EPISODE 81: REGARDT VISSER (SKRYWER, REGISSEUR, KUNSTENAAR) 15.04.2023 1:11:36
Regardt Visser is 'n kunstenaar, regisseur, skrywer en skaatsplank liefhebber van Veldrif wat homself tans in Johannesburg bevind waar hy woeker met sy stories, musiek en videos wat hy maak. Hy is nie net een van my goeie vriende nie maar ook 'n skrywer en regisseur wat nog diep spore gaan stap in die vermaak bedryf. Dankie aan ons borge King Price Insurance en Dermal Health wat hierdie podcast mo...
EPISODE 80: WYNAND KOTZE AKA TOLLIE PARTON(AKTEUR & SKRYWER) 03.04.2023 1:11:58
Wynand Kotze verstaan wat dit is om die "underdog" in die lewe te wees en dit is wat ek dink in my opinie hom so goed maak in wat hy doen. Met jou rug teen die muur kan 'n mens net vorentoe gaan en Wynand is besig om, met die stories wat hy vertel en karakters wat hy vertol, Afrikaners en ons taal vorentoe te vat. Jy kan hom gerus op sosiale media gaan volg onder @Wynvirdiepynnnnn Baie dankie aan...
EPISODE 79: RUAN WESSELS (AKTEUR) 10.03.2023 1:02:35
Ruan Wessels se storie is uniek. Hy is al amper 20 jaar 'n akteur maar hy is nou maar eers 25 jaar oud. Min mense se storie voor die kamera het al op 8 jarige ouderdom begin. Ruan deel sy unieke storie met ons rondom sy liefde vir toneenspeel, lees en die lekkerste van alles, skaatsplank ry. Hierdie episide word moontlik gemaak deur ons borg King Price Insuranc - klink op hierdie link vir 'n grati...
EPISODE 78: MAUDE SANDHAM (AKTRISE) 03.03.2023 1:03:43
Die term "intimacy coordinating" is iets waarvan ek niks geweet het nie, maar dankie aan mense soos Maude Sandham wat kom gesels het op die podcast kon ons nou duidelikheid kry oor wat hierdie term en beroep behels. Maude is 'n storieverteller, aktrise en regisseur wat nog diep spore gaan trap in die vermaaklandskap van die wêreld. - Hierdie episode word moontlik gemaak deur ons borg King Price In...
EPISODE 77 - CHARLIE BOUGUENON (AKTEUR) 24.02.2023 1:46:45
Charlie Bouguenon is een van ons land se voorste akteurs, wat al van films, teater tot TV, van die mees unieke karakters lewe gegee. Hy is een van daai mense wat nie bang is vir harde werk as dit kom by die kunste nie en hy het keer op keer al bewys dat soms is jy die beste jy, wanneer niemand anders in jou glo nie en jou rug teen die muur is. Hierdie flippen lekker episode was moontlik gemaak deu...
EPISODE 76: ROBERTO POMBO (AKTEUR & TEATERMAKER) 16.02.2023 1:15:43
Roberto Pombo is een van ons land se voorste teatermakers. Van sy wye verskeidenheid komiese karakters tot sy diep emosionele tonele op die verhoog, Roberto is beslis een van Suid Afrika se kunstenaars wat nog diep spore gaan loop in die vermaakbedryf. Ons gesels oor sy tyd in Italië, improvisasieklasse, sy eerste rol in 'n sepie asook waarmee hulle tans besig is by die Mark Teater in Johannesburg...
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER) 05.02.2023 1:37:40
EPISODE 75: DAVID VIVIERS (AKTEUR & SKRYWER) by BOUWER BOSCH
EPISODE 74: RUHAN FOURIE (GESKIEDKUNDIGE) 30.01.2023 2:30:35
Ruhan Fourie kom kuier vir die derde keer en soos altyd raak die gesprek elke tweede onderwerpe onder die son aan. Ons gesels soos gewoonlik oor moeilike konsepte rondom die verlede, die toestand van die land tans, Orania, Tinder, Koer, Christen dating apps en Afrikaners en kernkrag. As jy die gesprek geniet het, deel hom gerus met jou vriende en familie.
EPISODE 73: PIETIE BEYERS (AKTEUR) 20.01.2023 1:51:33
Pietie Beyers kom kuier vir 'n tweede keer op die show en die keer delf ons bietjie dieper in die geskiedenis as gewoonlik. Ons gesels oor Suid Afrika, die kunste, jaloesie en die egte huisvroue van Pretoria.
EPISODE 72: LAURA-LEE MOSTERT (AKTRISE & VERVAARDIGER) 13.01.2023 1:30:43
Die eerste episode van 2023 skop af met 'n baie lekker gesprek met die veelsydige aktrise en verevaardiger Laura-Lee Mostert. Ons het gesels oor haar grootword jare in Ottosdal, haar studentejare by UCT en nou waar sy maar soos ons almal maar net hustle in die kunste.
EPISODE 71: MAJOZI (SINGER-SONGWRITER) 08.06.2022 1:06:37
Ek gesels met die ongelooflike musikant en skrywer Majozi oor sy lewe, loopbaan, passie vir musiek en hoe hy musiek aanpak in 'n tyd van TIKTOK dansies en viral videos.
EPISODE 70: JACO STRYDOM (BOEKVRYSTELLING GESPREK) 15.05.2022 44:00
Ek het met Jaco Strydom 'n gesprek gevoer by die boekvrystelling van sy derde boek getiteld "Alle sondaars welkom".
EPISODE 69: AUGUSTA ZIETSMAN (AKTRISE EN SKRYWER) 07.05.2022 2:06:59
Ek en Augusta Zietsman het oor 'n magdom onderwerple gesels. Films, musiek, spiritualiteit, Afrikaans, die dood en die opwindende projekte waarmee sy besig is.
EPISODE 68: LIDIA RAUCH(INKLUSIEWE INNOVERINGSKONSULTANT) 23.10.2020 1:22:39
Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer van Bloom Enterprise hier lees - https://www.bloomenterprise.co.za
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) 14.10.2020 1:24:45
EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) by BOUWER BOSCH
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos