Lewende Woord Hartenbos

Lewende Woord Hartenbos Bybel 101

Dit is 'n Bybelstudie program aangebied deur Lewende Woord Hartenbos

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: podcasts.justcast.com

Autor

Lewende Woord Hartenbos

Categoría

Religion

Web del podcast

podcasts.justcast.com

Último episodio

23 de sep. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Bybel101 1 Oktober 2025 06.10.2025

Bybel101 1 Oktober 2025: Die Klein-Profete Charl het met ons begin praat oor die Klein-Profete en wat dit vir ons beteken in ons moderne verstaan van die wêreld. Praat God nog met ons? Is alles in die Woord op almal van toepassing of het God spesifieke Woord vir spesifieke mense vir 'n spesifieke tyd gegee?

Bybel101 17 September 2025 22.09.2025

Bybel101 17 September 2025 Ons het die boek Kolossense klaar gemaak deur te kyk na hoe Paulus sy medewerkers groet. Dit is 'n gedeelte wat ons vinnig deur lees en voel daar is nie veel nut in nie, maar tog gee dit ons 'n blik in die lewe van Paulus

Bybel101 10 September 2025 15.09.2025

Bybel101: Verhoudings in Kolossense In hierdie week se Bybel101 praat ons die verhoudings wat Paulus uitlig in Kolossense. Ons het gesien hoe die huwelik moet werk, hoe ons kinders grootmaak en hoe ons moet werkgewers en werknemers wees

Bybel101 3 September 2025 08.09.2025

Bybel101 3 September 2025 Ons het verder gekyk na Kolossense 3 deur te kyk na wat Paulus vir ons sê oor hoe ons lewens moet lyk en waarvan ons moet afstand doen.

Bybel101 27 Augustus 2025 01.09.2025

Bybel101 27 Augustus 2025 Ons kyk verder na Kolossense deur te kyk na hoofstuk 2. Ons het gekyk na Jesus die vervulling van elke wet is, asook dat ons niks meer hoef of kan doen om God te beïndruk nie

Bybel101 20 Augustus 2025 25.08.2025

Bybel101 20 Augustus 2025 Ons kyk verder na die boek van Kolossense deur te kyk hoe Christus in ons die plan van God nog altyd is

Bybel101 13 Augustus 2025 18.08.2025

Bybel101: Kolossense 1:15-23 Charl het met ons gedeel oor die uitnemendheid van Jesus volgens dit wat Paulus aan die gemeente Kolosse. Dit is 'n belangrike gesprek oor wat die rol van Jesus was in die skepping

Bybel101 6 Augustus 2025 11.08.2025

Bybel101 6 Augustus 2025: Kolossense 1:1-14 Charl deel met ons oor die seënbede wat Paulus vir die gemeente Kolosse

Bybel101 30 Julie 2025 04.08.2025

Bybel101 30 Julie: Inleiding tot Kolossense Die brief aan die gemeente in Kolossense is 'n baie relevante boek vir die kerk vandag omdat dit 'n gemeente is wat heeltyd moes veg teen die indringing van die buitewêreld. Om konteks en agtergrond van hierdie boek vir ons te gee voor ons in diepte sessie het Charl hierdie inleidingsessie gehad.

Bybel101 25 Junie 2025 30.06.2025

Bybel101 25 Junie 2025: Die Koningspsalms Die laaste kategorie van Psalms waarna ons kyk in Bybel 101. Dit is Psalms wat geskryf is vir oomblikke in die koning van Israel se lewe, maar ons sien ook dat die nuwe testament dit aanhaal vir Jesus. Die rede vir dit is omdat in die nuwe testament Jesus gesien word as die Koning van Israel.

Bybel101 18 Junie 2025 23.06.2025

Bybel101: 18 Junie 2025 Ons het hierdie week gefokus op die Psalms en gekyk na die Liturgiese asook die Lof Psalms.

Bybel101 11 Junie 2025 17.06.2025

Bybel101 11 Junie 2025: Die Klaag Psalms Die Psalmsboek bestaan uit verskillende tipes Psalms, maar die grootste gedeelte is die Klaag Psalms. Dit beteken dat die grootste gedeelte van Psalms vind ons skrywers wat hulle emosies neerpen en voor God neersit. Presies hoe hulle dit doen is wat Charl oor gesels in hierdie week se Bybel101

Bybel101 4 Junie 2025 09.06.2025

Bybel101 4 Junie: Die Wysheids Psalms In ons studie van die boek Psalms kan ons nie vers vir vers deur die boek werk nie. Ons moet die algehele groter prentjie sien. Daarom werk Charl met ons deur die tipe Psalms deur hierdie week saam te kyk na die Wysheids Psalms

Bybel101 21 Mei 2025 26.05.2025

Bybel 101 21 Mei 2025 Ons begin saam kyk na die boek Psalms. Charl het met ons gedeel oor die verskillende boeke, bundels en liedere wa alles gevind word in die boek Psalms

Bybel101 7 Mei 2025.mp3 11.05.2025

Bybel101 7 Mei 2025 Ons maak klaar met die boek Efesiërs deur te kyk na die wapenrusting van God

Bybel101 23 April 2025 29.04.2025

Bybel101 23 April 2025 Ons kyk verder Efesiërs deur te begin kyk na hoe 'n christelik huwelik moet lyk. Daar bestaan 'n moontlikheid dat kerke stry oor die teks omdat dit maklik verkeerd interpreteer kan word. Charl verduidelik sulke konsepte in hierdie episode van Bybel101

Bybel101 16 April 2025.mp3 22.04.2025

Bybel101: Efesiërs 5:1-14 Ons het verder gekyk na die boek Efesiërs en hoe Paulus ons bearbei om in die lig te wandel as ons heilig wil wees. Ons het gesien dat ons kan uitvind of iets heilig is deur God te kan dank vir dit.

Bybel101 9 April 2025 14.04.2025

Bybel101: Efesiërs 4:17-32 Ons gaan verder met ons studie van Efesiërs en kyk hoe ons prakties moet lewe as Jesus werklik ons Here is.

Bybel101 26 Maart 2025 31.03.2025

Bybel101: Efesiërs 4:1-16 Ons het saam gekyk na die impak van eenheid in die Kerk op grond wat Paulus skryf aan die kerk in Efesiërs. Ons het ook gesien dat ons elkeen 'n deel is van die liggaam van Christus, dus het ons 'n ander funksie maar dieselfde waarde

Bybel101 19 Maart 2025 24.03.2025

Efesiërs 3 Ons gaan verder met ons studie oor die boek Efesiërs en ons het saam gekyk na hoofstuk 3. Ons kyk na hoekom verskillende kulture kan saam werk en leef, want Jesus bind ons in eenheid saam.

Bybel101 12 Februarie 2025 17.02.2025

Bybel101 12 Februarie 2025: Efesiërs 2:1-10 Ons kyk verder na die boek van Efesiërs en veral na die besonderse konsep van God se genade wat ons red.

5 Februarie 2025: Efesiërs 1:15-23 11.02.2025

Bybel101: Efesiërs 1:15-23 Ons het verder gekyk na Efese en meer spesifiek oor die gebed wat Paulus bid vir die gemeente in Efese.

29 Januarie 2025: Efesieërs 1:1-14 03.02.2025

Efesieërs 1:1-14 Ons het begin met ons Bybelstudie deur na die boek van Efesieërs

Escucha el podcast Lewende Woord Hartenbos Bybel 101 en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos