RSG

Geestesgesondheid

Christelle Webb-Joubert gesels met verskeie kenners oor relevante aspekte van geestesgesondheid.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Categoría

Health

Web del podcast

www.rsg.co.za

Último episodio

27 de oct. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Geestesgesondheid 29.01.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen. Watter ervarings en ondervindings het jy in jou lewe bymekaar gemaak, en hoe kan jy nou teruggee aan die gemeenskap?

Geestesgesondheid 22.01.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira en Jacques Bornman oor stilte. Hoe belangrik is dit vir jou geestesgesondheid om stil te raak?

Geestesgesondheid 15.01.2019

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel oor teleurstelling, veral tieners en die teleurstelling van swak eksamenuitslae.

Geestesgesondheid 08.01.2019

Nuwe jaar. Nuwe begin. Verander ek van buite of binne? Christelle Webb-Joubert en kliniese maatskaplike werker en verslawingskonsultant, Sorika de Swardt, kyk na die verskillende verslawings- en rehabilitasiemetodes.

Geestesgesondheid 18.12.2018

Mense is tydens die kerstyd baie meer bewus van eensaamheid - daardie gemis aan geliefdes wat omgee en daar is vir jou. Christelle Webb-Joubert praat hieroor met sielkundige Christo van der Westhuizen.

Geestesgesondheid 11.12.2018

Sue Pyler praat met sielkundige Pieter Visagie oor die impak wat die feestyd op mense se geestesgesondheid het.

Geestesgesondheid 04.12.2018

Wat is 'n gesonde denkwyse oor verhoudings? Watter stappe kan jy doen om te verhoed dat jy in 'n geweldadige verhouding beland? In die 16 dae van aktivisme van geweld teen vroue en kinders praat Este Gross hieroor met traumatoloog dr. Tessa van Wijk.

Geestesgesondheid 27.11.2018

Christelle Webb-Joubert praat met pastorale terapeut en sielkundige Fanie Kriel oor hoekom psigiatriese eenhede hierdie tyd van die jaar op hulle volste is. Selfdoood neem toe, almal is agressief, en daar is 'n ongesonde gejaagdheid. Hoekom?

Geestesgesondheid 20.11.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor hoe ouers en kinders die eksamentyd kan oorleef.

Geestesgesondheid 13.11.2018

Renske Jacobs praat met sielkundige Jacques Botes oor stres en angs. Hoe kan mens ná trauma vearkragtigheid kweek om daarby aan te pas?

Geestesgesondheid 06.11.2018

Christelle Webb-Joubert praat met kliniese maatskaplike werker Elsa Struwig oor boelies. Watter emosionele impak het hulle werklik op hulle slagoffers?

Geestesgesondheid 30.10.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Fanie Kriel or verlies.

Geestesgesondheid 23.10.2018

Christelle Webb-Joubert praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten oor probleemoplossing.

Geestesgesondheid 16.10.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor konflik in verhoudings en by die werk.

Geestesgesondheid 09.10.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor self-sabotasie.

Geestesgesondheid 02.10.2018

Christelle Webb-Joubert praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor die medisinale gebruik van dagga. Wat is die korrekte prosesse om te volg?

Geestesgesondheid 25.09.2018

Christelle Webb-Joubert praat verder met prof. Christine Lochner oor obsessiewe kompulsiewe steurings. Hoe word dit behandel?

Geestesgesondheid 18.09.2018

Christelle Webb-Joubert praat met prof. Christine Lochner oor obsessiewe kompulsiewe steurings.

Geestesgesondheid 11.09.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige Christo van der Westhuizen oor duie impak van emigrasie.

Geestesgesondheid 04.09.2018

Christelle Webb-Joubert praat met sielkundige dr. Johan Ferreira oor rusie en twis, en watter uitwerking dit op geestesgesondheid het.

Geestesgesondheid 28.08.2018

Christelle Webb-Joubert praat met lewensafrigter en berader dr. Roedolf Botha oor hoe om te tred te hou in vandag se lewe. Mense raak dikwels verflaaf aan verskeie dinge om te probeer oorleef met die lewe se uitdagings.

Geestesgesondheid 21.08.2018

Sielkundige en pastorale terapeut Fanie Kriel praat oor senuwee-ineenstortings.

Geestesgesondheid 14.08.2018

Hoekom het sommige mense die behoefte om hulle vuil wasgoed in die openbaar te was, en veral mense op sosiale media aan te vat en uit te skel? Este Gross praat met opvoedkundige sielkundige Ilse Karsten, wat raad gee oor hoe om gevoelens van frustrasie en woede op 'n gesonde manier te hanteer.

Geestesgesondheid 07.08.2018

Hoe gemaak as genoeg net nooit genoeg is nie? Este Gross praat met verslawingskonsultant en maatskaplike werker Sorika de Swardt oor eetverstorings, en wat jy kan doen as jy verslaaf is aan kos.

Geestesgesondheid 31.07.2018

Niemand is 'n eiland nie – ons het ander mense nodig.

Escucha el podcast Geestesgesondheid en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos