Deon Loots

Gedagtes oor dissipelskap

Ek wissel hier gedagtes oor my verstaan van waaroor dit werklik gaan in Bybelse dissipelskap. Ongelukkig is daar baie verskillende en soms verwarrende gedagtes daaroor. Daarom probeer ek meer klaarheid gee waaroor dit in werklikheid na my mening gaan.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: podcasters.spotify.com

Autor

Deon Loots

Categoría

Religion

Web del podcast

podcasters.spotify.com

Último episodio

5 de jul. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,8 iOS muy pronto

Episodios

Om uit genade te leef 11.01.2026

In die episode gesels ek oor wat dit beteken om elke dag vanuit genade te leef.

Wat is die heel. belangrikste in jou lewe? 04.01.2026

In die episode gesels ek oor dit wat ek glo die heel belangrikste in elke kind van God se lewe is.

Gebed vir jouself en vir jou geliefdes 28.12.2025

In die episode gesels ek oor hoe ons vir onsself en mekaar kan bid.

S4 Episode 1. Kersfees 2025 21.12.2025

In hierdie episode gesels ek so bietjie oor Kersfees, ons gesindheid tydens Kersfees, hoe beleef ons vrede in die tyd.

S3 Episode 49 - God se teenwoordigheid verander alles 24.12.2024

In die episode gesels ek oor hoe God se teenwoordigheid 'nverskil in ons lewens maak.

S3 Episode 48 - Wat les jou dors? 24.11.2024

In die episode gesels ek oor hoe God in werklikheid die enigste Bron is wat ons diepste dors kan les.

S3 Episode 47 - God is in alles! 17.11.2024

In die episode gesels ek oor die werklikheid van God se teenwoordigheid by ons; selfs al ervaar ons dit nie altyd nie.

S3 Episode 46 - Is jy bang vir die dood? 10.11.2024

In die episode gesels ek oor ons verganklikheid (hier op aarde) en hoekom dit nie nodig is om bang te wees vir die dood nie.

S3 Episode 45 - Here, kom my gou te hulp! 03.11.2024

In die episode gesels ek oor hoe en hoekom ons met vrymoedigheid na God kan uitroep wanneer dit voel asof alles teen ons gedraai het.

S3 Episode 44 - Wees stil en wag op Here 27.10.2024

In die episode gesels ek oor wat dit inhou om jou vreugde in God te vind en op Hom te wag

S3 Episode 43 - Uit Hom, ''n stroom van genietinge! 20.10.2024

In die spisode gesels ek oor hoe God vir ons 'n fontein van lewe en nuutheid kan wees.

S 3 Episode 42 - Die Here trek 'n laer rondom jou 13.10.2024

In die episode gesels ek oor wat dit beteken dat God se kinders geen gebrek ly aan dit wat goed is nie.

S3 Episode 41 - God se Woord skep lewe in jou 06.10.2024

In die episode gesels ek oor hoe God deur sy Woord skep, beide in die natuur en in ons lewens.

S3 Episode 40 - God stel belang in jou... 29.09.2024

In die episode gesels ek oor God se betrokkenheid by ons van dag tot dag.

S3 Episode 39 - My tye is in U hand 22.09.2024

In die episode gesels ek oor God se betrokkenheid by ons lewens.

S 3 Episode 38 - Die een konstante in jou lewe - God se goedgesindheid 15.09.2024

In die episode gesels ek oor God se goedgesindheid teenoor jou en hoe dit nooit kan verander nie.

S 3 Episode 37 - Hoe leef mens in aanbidding? 08.09.2024

In die episode gesels ek oor wat 'n lewe van aanbidding inhou.

S3 Episode 36 - God is jou krag en skild 01.09.2024

In die episode gesels ek oor die feit dat God vir ons ''n bron van krag en 'n skild in moeilike tye is.

S3 Episode 35 - God is my lig, ten spyte van... 25.08.2024

In die episode gesels ek oor die verskil wat God se teenwoordigheid in ons lewens maak.

S3 Episode 34 - Suiwer my emosies en gedagtes 18.08.2024

In die episode gesels ek oor hoe belangrik dit is om na God te draai sodat Hy jou gedagtes en emosies kan suiwer

S3 Episode 33 - Verlos my van my kwellinge 11.08.2024

In die episode gesels ek oor hoe ons verlos kan word van onnodige kwellinge deur God se "paaie" te volg.

S3 Episode 32 - Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie 04.08.2024

In die episode gesels ek oor die betekenis van die woorde, "ek kom niks kort nie".

S3 Episode 31 - Wanneer niks sin maak nie 28.07.2024

In die episode gesels ek oor hoe God werk in die donker tye van ons lewens.

S3 - Episode 30 Dissipels leef in die Naam van God 21.07.2024

In die episode gesels ek oor hoe bevrydend dit kan wees om in die Naam van God te leef.

S 3 - Episode 29. Die bepeinsing van jou hart en die woorde van jou mond... 14.07.2024

In die episode gesels ek oor die groot invloed wat God se woord op ons denke en harte kan hê .

Escucha el podcast Gedagtes oor dissipelskap en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos