RSG
Finansies
'n Paneel kenners bespreek verskeie aspekte van persoonlike finansies.
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.rsg.co.za
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Finansies 8 Desember 2020 08.12.2020 22:54
Marius Kruger van PSG praat oor aftredebeplaning.
Finansies 17 November 2020 17.11.2020 15:16
Ryk van Niekerk praat oor mediese fondse.
Finansies 10 November 2020 10.11.2020 23:39
Dis moeiliker om welvaart te beskerm as om dit te bou.
Finansies 27 Oktober 2020 27.10.2020 21:45
Wat staan mense te doen in die laaste paar maande voor aftrede?
Finansies 20 Oktober 2020 20.10.2020 24:08
Ryk van Niekerk kyk na die belangrikheid van testamente.
Finansies 13 Oktober 2020 13.10.2020 20:34
Johan Rademan kyk na korttermynverskering.
Finansies 29 September 2020 29.09.2020 24:06
Hoe gemaak met die lae rentekoerse?
Finansies 15 September 2020 15.09.2020 24:57
Ryk van Niekerk kyk na betalingsvakansies vir mense wie se inkomste deur die inperking verlaag is of wat hulle werk verloor het.
Finansies 8 September 2020 08.09.2020 25:45
Die moets en moenies van buitelandse beleggings.
Finansies 18 Augustus 2020 18.08.2020 24:23
Hoe kan ek my beleggingsportefeulje beskerm teen politieke en ander risiko's?
Finansies 11 Augustus 2020 11.08.2020 23:31
Hoe kan ek my lewenstandaard post Covid-19 handhaaf?
Finansies 21 Julie 2020 21.07.2020 24:35
Wat kan huishoudings doen om uitgawes te verminder in hierdie moeilike finansiële tye?
Finansies 14 Julie 2020 14.07.2020 23:29
Hoe kan jy jou finansiële situasie in hierdie moeilike tye verbeter?
Finansies 30 Junie 2020 30.06.2020 23:36
Mediese fondse en Covid-19-eise
Finansies 16 Junie 2020 16.06.2020 24:12
Ryk van Niekerk kyk na verskansingsfondse.
Finansies 9 Junie 2020 09.06.2020 23:42
Pessimisme teenoor optimisme in jou beleggingsbesluite
Finansies 19 Mei 2020 19.05.2020 23:24
My salaris is gesny? Hoe nou gemaak?
Finansies 12 Mei 2020 12.05.2020 26:55
Geldlesse in 'n krisis.
Finansies 21 April 2020 21.04.2020 24:44
Ryk van Niekerk en Dawie Klopper beantwoord luisteraasrvrae oor hulle finansies en beleggings wat deur die coronapandemie en die inperking negatief beïnvloed is.
Finansies 14 April 2020 14.04.2020 27:19
Baie mense is in hierdie onsekere tyd bekommerd oor hulle finansies. Johan Rade,man praat met twee kenners oor wat jou te doen staan.
Finansies 31 Maart 2020 31.03.2020 25:03
Hoe doen ek finansiële beplanning in hierdie onsekere tyd?
Finansies 17 Maart 2020 17.03.2020 20:27
Ryk van Niekerk kyk na goud as 'n belegging.
Finansies 10 Maart 2020 10.03.2020 15:49
Ek is 'n pakket aangebied. Hoe nou gemaak?
Finansies 18 Februarie 2020 18.02.2020 19:50
Ryk van Niekerk kyk na maniere om jou belasting te verminder.
Finansies 11 Februarie 2020 11.02.2020 23:03
Hoe hanteer jy belasting as deel van die beleggingsproses?
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos