Charles Kies

Die Week se Punt

Kids AF ↓ 31 episodios

Elke Vrydagaand gesels Charles Kies met verskeie mense oor hulle ervaringe.

No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: awra-die-week-se-punt.castos.com

Autor

Charles Kies

Categoría

Kids

Último episodio

6 de nov. de 2026

¿Dónde escuchar?

Podcasts en la app Replaio Radio Muy pronto

Los podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts

Descárgala en Google Play Instálala gratis Android casi 10 M de descargas · valoración de 4,7+ iOS muy pronto

Episodios

Kunsmatige Intelligensie en die Bybel - kan dit saam werk? 06.11.2026

Charles gesels met Hannes Lengton oor sy navorsing oor Kunsmatige Intelligensie

Anina - haar onlangse reise en ervarings 30.10.2026
Chanel - Die Omroeper, en al haar ander werksaamhede by AWR Afrikaans 16.10.2026
Koinonia Sinode 09.10.2026

Heinrich Viljoen gesels met Dr Bernhard Ficker, Lr Werner Eiselen & Lydia Records-Lombaard oor die onlangse Koinonia Sinode wat plaasgevind het.

Wanneer 'n Vakansie in 'n Nagmerrie verander 02.10.2026

Charles Kies gesels met Callie Strydom

Trauma Berading 18.09.2026

Charles Kies gesels met Juan Royffe

Gilgal Lifestyle Sentrum 11.09.2026

Charles Kies gesels met Coenie Brits oor Gesonde Leefstyl en hoe om die gevreesde Kanker op 'n gesonde manier te behandel

Eugene Visser 04.09.2026

Ter aanloop tot Pretoria Afrikaanse Saamtrek

Landelike Lewe 21.08.2026

Charles Kies gesels met Christoph Wichmann oor landelike lewe

Lr Mornay du Plessis 14.08.2026

Tegnologie in die kerk, dinosaurusse, fossiele, en dies meer

Limpopo Kampvergadering 07.08.2026
Andre Pienaar & Nicolene Filmalter 31.07.2026

Charles Kies gesels met Andre Pienaar en Nicolene Filmalter oor hul passie vir die natuur en oor die aanbiedinge wat gedoen gaan word deur hulle by Limpopo Streek Kampvergadering

Danielle & Lucindy Nel 17.07.2026

Charles gesels met Danielle en Lucindy Nel oor die uitreik van 25 Julie en Christus se Metode Alleen 360 projek

Ellisras Uitreik saam met Eben de Jager 10.07.2026

Charles Kies gesels met Lr Roland Kritzinger, Dr Eben de Jager, Heinrich Viljoen, Jean Lombaard en Lydia Records-Lombaard oor die Eindtyd Onthullings uitreik wat plaas gevind het vanaf 21 Junie tot 04 Julie in Ellisras

Leesstof Evangelis Ervaringe 12.06.2026

Charles Kies gesels met Tom Davids

Albert Arnold - Bybelwerker & Kinderbediening in Potchefstroom 05.06.2026

Charles Kies gesels met Albert Arnold oor sy betrokkenheid by Potchestroom SDA Kerk as Bybelwerker en ook sy betrokkenheid tot kinder bediening

Melody 4 - Die Jare se Musiek 29.05.2026

Charles Kies gesels met Doen Breedt en Pierre van der Westhuizen oor hul betrokkenheid by Melody 4 en staltjes uit die musiek bediening

Jana Olivier - Jubelatum Sangers 22.05.2026

Charles Kies gesels met Jana Olivier-Olivier oor haar betrokkenheid by Jubelatum Sangers en haar eie onlangse uitdagings.

Wonderwerke op 'n Noord-Wes Plaas 15.05.2026

Charles Kies gesels met Cobus Badenhorst

Bitter of Beter? 08.05.2026

Charles Kies gesels met Ronel Hartman oor haar frants ongeluk en lesse wat geleer is uit die herstel proses

AWR Afrikaans - Kaap Toer 17.04.2026

Charles Kies gesels met Heinrich & Quinice Viljoen oor die onlangse Kaap Toer

Avonture in Thailand 10.04.2026

Charles Kies gesels met Dillan Dippenaar oor sy avonture in Thailand

Evangelisasie, Uitdagings, & Seeninge 27.03.2026

Charles Kies gesels met Freddie van der Linde

Abundant Life: Jeug Bediening & Kerk Geskiedenis 20.03.2026

Charls Kies gesels met Lr Heino Torlage

Jou Getuienis maak 'n Verskil 27.02.2026

Charles Kies gesels met Lr Neville Neveling

Escucha el podcast Die Week se Punt en Replaio

Radio y podcasts en una sola app - gratis y sin registro. Instálala hoy y no te pierdas el estreno

Descárgala en Google Play

Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos