Antipas Gemeente
Antipas Pretoria
Die preke van Antipas Gereformeerde Baptiste Gemeente Pretoria
No dejes de visitar la web del podcast y apoyar a su creador: www.antipaspretoria.org.za
Autor
Antipas Gemeente
Categoría
Web del podcast
Último episodio
4 de oct. de 2026
¿Dónde escuchar?
Podcasts en la app Replaio Radio Muy prontoLos podcasts llegarán muy pronto a la app. Instálala ahora y sé el primero en descubrir una forma totalmente nueva de vivir los podcasts
Episodios
Lof aan die Here vir Sy Troue Liefde 08.01.2023 34:21
Psalm 103 Franz Greffrath Preekraamwerk: As jy louwarm is en nie gemotiveerd is vir aanbidding nie: MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “JOU” – die Gelowige MEDITEER oor God se Troue Liefde aan “ONS” – die Gemeente
Die Wapenrusting van God 01.01.2023 48:16
Effesiërs 6:10-17 Franz Graffrath
Die Vervulling in Matteus 1 25.12.2022 47:45
Matteus 1 Izak van der Walt
Die Belofte van Miga 5 18.12.2022 46:24
Miga 5 Izak van der Walt
Die Geboorte van Christus 11.12.2022 28:53
Matteus 1:18-25 Franz Greffrath
Die kernwaarheid van Kersfees 04.12.2022 27:31
Filippense 2:6-11 Franz Greffrath Preek Raamwerk: 1. Die Verhewenheid van Christus as God 2. Die Vernedering van Christus as Mens 3. Die Verlossing van Christus as Middelaar 4. Die Verhoging van Christus as Here
God se Bloudrukplan vir die Huwelik: 2. Die Rol van die Getroude Man 27.11.2022 42:28
Wat is God se Bloudrukplan vir 'n Gesonde, Gelukkige en God verheerlikende Huwelik? Volgens God se Woord verwag Hy dat die getroude man sy vrou moet liefhê met 'n OOFFERENDE, REINIGENDE, VERSORGENDE en INTIEME liefde, wat EKSKLUSIEF en PERMANENT is. Effesiërs 5:22-33 Franz Greffrath
God se Bloudrukplan vir die Huwelik: 1. Die Rol van die Getroude Vrou 20.11.2022 46:11
Wat is God se Bloudrukplan vir 'n Gesonde, Gelukkige en God verheerlikende Huwelik? Effesiërs 5:22-33 Franz Greffrath
God is nog op die Troon 13.11.2022 43:07
Psalm 11 Franz Greffrath
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 8. Die Christelike Nagmaal 06.11.2022 41:40
Mattheus 26:26-30 Franz Greffrath
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 7. Die Christelike Doop 30.10.2022 49:19
Mattheus 28:18-20 Franz Greffrath
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 6. Bybelse Kerkregering 23.10.2022 31:04
Verskeie Teksgedeeltes Franz Greffrath
Wees gereed om te getuig van die Hoop wat in jou leef 16.10.2022 35:43
1 Petrus 3: 13-17 Brahm Hattingh
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 5. Die Aktiwiteite van 'n Bybels Gesonde Kerk wat vir God behaag en Sy seën beleef 09.10.2022 49:03
Handelinge 2:37-47 Franz Greffrath
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 4. Oproep tot eenheid in die Kerk 02.10.2022 46:41
Effesiërs 4:1-6 Franz Greffrath
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 3. Bybelse lidmaatskap van die Kerk 25.09.2022 33:31
1 Korintiërs 5:1-13 Franz Greffrath
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 2. Die Aard van die Kerk - Deel 2 18.09.2022 46:27
Galasiërs 4:4-7 Franz Greffrath
Wat Leer die Bybel vir Ons oor die Kerk? 1. Die Aard van die Kerk - Deel 1 11.09.2022 38:44
Matheus 16:18 Franz Greffrath
Die Here se Groot Opdrag aan Antipas en Franz Greffrath se Inhuldiging 04.09.2022 1:16:58
Matteus 28:16-20 Franz Greffrath
God is my geregtigheid 28.08.2022 43:50
Psalm 4 Izak van der Walt
Sekerheid te midde van swaarkry 21.08.2022 50:19
1 Petrus 1:1-9 Izak van der Walt
Die ewige skeiding van skape en bokke 14.08.2022 58:42
Matteus 25:31-46 Nico van der Walt
Die Kenmerke van 'n Godsman en -vrou vir wie God sal gebruik om hul generasie vir Christus te bereik 07.08.2022 38:57
Rigters 2:7 Franz Greffrath
Matt 23-25 – Oorsig en Samehang van die Profetiese Uitspraak 31.07.2022 56:09
Matteus 23, 24 en 25 Nico van der Walt
Jesus - Die Weg, Die Waarheid en Die Lewe 24.07.2022 41:12
Johannes 14:6 Hannes Grove
Podcasts similares
Replaio no es editor de podcasts; los nombres de los programas, las portadas y el audio pertenecen a sus autores y se distribuyen a través de canales RSS públicos