Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

Business AF ↓ Επεισόδια: 306

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: www.moneyweb.co.za

Δημιουργός

Moneyweb Radio

Κατηγορία

Business

Ιστοσελίδα του podcast

www.moneyweb.co.za

Τελευταίο επεισόδιο

1 Οκτ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Daar is weer probleme by die Durban-hawe 27.08.2026

Arend du Preez – voorsitter, Suid-Afrikaanse Vereniging vir Vrag en Logistiek Volg RSG Geldsake op Twitter

Harmony behaal rekordwinste 27.08.2026

Beyers Nel – uitvoerende hoof, Harmony Gold Volg RSG Geldsake op Twitter

Aandeelhouers grom vir Naspers-vergoedingstrukuur 27.08.2026

Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 27 Augustus 2026 27.08.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Transnet wil nie-kerneiendomme smous 26.08.2026

Prof. Jan Havenga – emeritus professor, Stellenbosch Universiteit & direkteur, GAIN Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 26 Augustus 2026 26.08.2026

Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Kenners antwoord luisteraarsvrae 10.07.2026

Carlie Strydom – welvaartbestuurder, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

Waarom Starlink se reusevoorsprong dit vir mededingers onmoontlik om in SA mee te ding 10.07.2026

Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter

Sportwedwedstryde laat dobbelverwante-skade onder die jeug opskiet 10.07.2026

Chandra von Meyer – skadeverminderingopvoeding en opleidingspesialis, Suid-Afrikaanse Stigting vir Verantwoordelike Dobbelary (SARGF) Volg RSG Geldsake op Twitter

Popia-wet is nie genoeg om Suid-Afrikaners se data te beskerm nie 10.07.2026

Ahmore Burger-Smidt – hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging, Werksmans Prokureurs Volg RSG Geldsake op Twitter

Beurse sluit die week in die groen en die rand wen veld teen die dollar 10.07.2026

Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 10 Julie 2026 10.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Tinus drink koffie met De Villiers Engelbrecht, hoofbestuurder van Airlink 09.07.2026

De Villiers Engelbrecht – hoofbestuurder van Airlink Volg RSG Geldsake op Twitter

Lewende annuïteite: Inflasie is jou aftrede se grootste vyand 09.07.2026

Johann Rossouw – Fiscal Private Client Services Volg RSG Geldsake op Twitter

Infrastruktuur en energie jaag privaatbeleggings in SA na nuwe hoogtes 09.07.2026

Lullu Krugel – ekonoom, PwC Volg RSG Geldsake op Twitter

Wêreldwye bankreus oppad na SA ná die hof teen FNB besluit 09.07.2026

Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

Markte herstel effens, maar die olieprys bly hoog na nog aanvalle op Iran 09.07.2026

Drikus Combrinck, bestuurshoof Capicraft Investment Partners Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 9 Julie 2026 09.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Waarom SA se nuwe kriptoregulasies dalk reeds agter die tyd is 08.07.2026

Carel de Jager – uitvoerende hoof, Sixpence Volg RSG Geldsake op Twitter

‘n Sertifikaat-dispuut met Argentinië kan ‘n wintergunsteling baie duur maak 08.07.2026

Grant Hendricks – uitvoerende raadslid AMIE SA Volg RSG Geldsake op Twitter

Geowetenskap en internasionale vennootskappe kan groei en werksgeleenthede in SA dryf 08.07.2026

Dr. Taufeeq Dhansay – Raad vir Geowetenskappe Volg RSG Geldsake op Twitter

Werkgewers wat nie pensioenbydraes oorbetaal nie deur die FSCA gekonfronteer 08.07.2026

Wilmi van der Walt – Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Inkomstediens skryf sowat R70 miljoen se trustboetes terug 08.07.2026

Amanda Visser – vryskutjoernalis & Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter

Die Amerikaners sê die skietstilstand met Iran is iets van die verlede 08.07.2026

Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter

RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 8 Julie 2026 08.07.2026

Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

Άκου το podcast RSG Geldsake met Moneyweb στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS