Anton

Mierspoortjies

Kids AF ↓ Επεισόδια: 475

Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: podcasters.spotify.com

Δημιουργός

Anton

Κατηγορία

Kids

Ιστοσελίδα του podcast

podcasters.spotify.com

Τελευταίο επεισόδιο

12 Οκτ 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android σχεδόν 10 εκατ. λήψεις · βαθμολογία 4,8 iOS σύντομα

Επεισόδια

Red die welpies 05.12.2025

Ieman dlhet koning Leeu se kinders gesteel. Wie gaan hom help ok hulle terug te kry?

Die Boabab 30.11.2025

Alice vir die Aye-Aye n huis kry. Waar kan hy bly?

Die eiland 24.11.2025

Daar is n eiland met n vrremde skat. Waar kan dot wees?

Ouma is gestrand 21.11.2025

Ouma seerower se skip sink en sy is gestrand op n eiland. Sal sy oorleef?

Die rivier avontuur 17.11.2025

Boer Stefaans vat vir Tant Miems op n ander soort safari

Twee apies wat verskil 13.11.2025

Twee apies verskil. Kan hulle saamwerk of net sukkel?

Die diere-dele-boks 09.11.2025

Daar is n boks vol diere dele. Wie wil jy wees?

Die gat in die see 06.11.2025

Ouma seerower moet n skip soek in die see. Waar sal sy hom kry?

Die meerkatte soek 'n troeteldier 03.11.2025

Kan meerkatte 'n troeteldier vang?

Drie aapies en n dinosourus eier 30.10.2025

boskat maak moeilikheid en weereens is dit drie aapies se vernatwoordelikheid om almal te red

Boer Stefaans verjaar 26.10.2025

Boer Stefaans word verras met n verjaarsdagpartydjie. Sal jy daarvan hou?

Welp en Maanstert 22.10.2025

Welp die leeu leer wie hy is.

Nagaapie avontuur 19.10.2025

Twee nagapies gaan op 'n avontuur deur die buurt. Kan dit lekker wees weg van die huis af?

Lekkergoed-siklus 14.10.2025

Alice het geleer van die watersiklus maar hoe sal sy dit aan haar klein boetie verduidelik?

Skatteland 11.10.2025

Kangorie trek na 'n nuwe land toe. Wat gaan hy daar doen?

Die ruimtetuig 06.10.2025

Daar land 'n ruimtetuig in die see nadat iets vout gegaan het. Drie nuuskierige pikkewyne swem nader. Wat sal hulle sien?

Ouma die seerower 01.10.2025

Ouma sorg dat die weerowers hulle gedra. Raai hoe kry sy dit reg

Die Grotbeer 28.09.2025

Die Grotbeer is groot en gevaarlik, sal Skoon lief kan ontsnap?

Ouma word 'n seerower 24.09.2025

seerowers gaan aan wal vir die eerste keer in 'n baie lang tyd. en wat ontdek hulle?

Kan muise 'n kat vang? 21.09.2025

Kan die muise op die plaas 'n kat vang?

Sugar rush 17.09.2025

Wat sal 'n klomp kinders op die plaas maak as hulle teveel suiker in het?

Die tuimelende eiland 14.09.2025

Stompie Stertjie en Strikkie gaan soek didie skat van die tuimelende eiland. Sal hulle dit kry?

Die Bosveldkunstenaar 10.09.2025

Wie is die bosveld kunstenaar?

Taran-Taran-Toela 06.09.2025

Grommie die Beer kom kuier. Wie gaan hom kan gelukkig maak? Luister op Spotify en Youtube music of Apple Podcast en Deezer

Die kleinmensie-boks 01.09.2025

Boer Stefaans gaan dorp toe en die eienaardigste boksie.... Wat kan dit wees?

Άκου το podcast Mierspoortjies στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS