Anton
Mierspoortjies
Afrikaanse kinderstories vir enige tyd. Alles is opgemaak en vertel in die oomblik (improv) soos ek aan my kinders vertel. As dit nie jou koppie koffie is nie... gaan drink 'n koffie en los jou kinders om te luister. Geniet dit!
Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: podcasters.spotify.com
Δημιουργός
Anton
Κατηγορία
Ιστοσελίδα του podcast
Τελευταίο επεισόδιο
12 Οκτ 2026
Πού να ακούσεις;
Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομαΤα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast
Επεισόδια
Goggas vir ete 12.10.2026 11:03
dit is bak en brou by die skool. Wat sal die oerwoudkinders maak om te eet?
Die Grotman 09.10.2026 11:25
wat het met die Ysman gebeur op die plaas?
Die Ysman 06.10.2026 10:27
Boer Stefaans en Tant Miems kry n besoeker.
Eetgoedland 01.10.2026 10:32
Stompie en Stertjie besoek Eetgoedland . Wat is alles daar?
Amadeus se skip 27.09.2026 12:22
Dit was n baie vreemde skip!
Vreemde maats 21.09.2026 9:51
Die wilde diere ontdek n vreemde spesie. Watter tipe dier is dit hierdie?
Vang hulle! 16.09.2026 9:19
Wie moet gevang word?
Spioen Seerower 13.09.2026 8:59
Seerower Die pikkewyne ontdek n vreemde skip. Wie is daarop?
Ek wil vlieg 05.09.2026 10:26
Boer Stefaans wil vlieg. Hoe sal hy dit reg kry?
Die muise wil dorp toe 02.09.2026 10:52
Wat dink julle... Gaan die muise dit maak tot in die dorp?
Die goggas kom help 30.08.2026 9:46
wie sal die oewoud diere kom help?
Volg sy mierspoortjies 27.08.2026 9:35
hoe lyk miere se spoortjies?
Alice kuier in Sprokieland 23.08.2026 10:26
Hoe beland Alice in Sprokieland?
Koning haai verjaar 18.08.2026 9:21
Die pikkewyne wil n koek maak vir Koning haai. Hoe gaan hulle dit reg kry?
Die beer en die mier 13.08.2026 9:34
Sê nou net n beer en n muis sit om n vuur.... Waaroor sal hulle gesels?
Twee nuuskurige leeutjies 10.08.2026 10:04
Twee leeutjies ruik iets so soet soos blomme. Wat kan dit wees?
Die brawe pikkewyn 06.08.2026 10:13
O gats nee! Wie gaan vir sussie pikkewtn kan red van die haaie?
Die gogga lokval 31.07.2026 11:23
die plaasdiere moet n plan maak want die jakkalse is oppad
Vreemde hare 27.07.2026 10:09
wat as hare kon wys hoe jy voel?
Die vreemde bokkie (deel 3) 21.07.2026 9:58
Gaan die bokkie weer by die huis uitkom?
Die vreemde bokkie (deel 2) 20.07.2026 11:05
Alice en haar Oupa probeer die bokkie terug kry by sy Mamma
Die vreemde bokkie 17.07.2026 10:35
Alice sien vreemde bokkie op die plaas. Luister wat gebeur
Die apie-oorlog 13.07.2026 9:09
En hier geneur die apie-oorlog. Wie gaan wen?
Soko-roro 09.07.2026 11:02
Die diere word op gesweep in n nuwe sport! Luister saam!
Alice se nuwe troeteldier 05.07.2026 9:21
Wat kan hierdie nuwe troeteldier wees?
Παρόμοια podcast
Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS