Annemie Ress

Afrikaans Vandag met Annemie

Society AF ↓ Επεισόδια: 529

Wat is Afrikaans vandag? Wat beteken dit om Afrikaans te wees? Wie praat dit en hoe en wat dink hulle? Dis alles waaroor ek wonder as ‘n Afrikaanse expat wat woon in sonnige Brighton. Kom luister en saam kan ons uitvind. Sien ons Facebook groep hier https://www.facebook.com/groups/595252864792213

Μην παραλείψεις να επισκεφτείς τη σελίδα του podcast και να στηρίξεις τον δημιουργό: podcasters.spotify.com

Δημιουργός

Annemie Ress

Κατηγορία

Society

Ιστοσελίδα του podcast

podcasters.spotify.com

Τελευταίο επεισόδιο

21 Νοε 2026

Πού να ακούσεις;

Podcast στην εφαρμογή Replaio Radio Έρχεται σύντομα

Τα podcast έρχονται σύντομα στην εφαρμογή. Εγκατάστησέ την τώρα και δες πρώτος μια εντελώς νέα προσέγγιση στα podcast

Κατέβασέ το από το Google Play Δωρεάν εγκατάσταση Android 10 εκ.+ λήψεις · βαθμολογία 4,7+ iOS σύντομα

Επεισόδια

Blaas, tone en note ... 21.11.2026

Paul en ek gesels oor die fluit en maak toe sommer ander draaie!

Blaas, tone en note... 21.11.2026

Paul en ek gesels oor die fluit en maak toe sommer ander draaie!

Uniondale, spoke en Jakkals! 19.11.2026

Spookstories en volksverhale

Boere Oorlog Museum kuier laat my kop draai! 16.11.2026

Ek kuier saam met Vicky Heunis en raai almal aan om die museum te gaan besoek! www.anglo-boer.co.za  /  www.wmbr.org.za

Boere Oorlog Museum kuier laat my kop draai! 16.11.2026

Ek gesels met Vicky Heunis ... en raai aan - gaan bezoek die Museum! www.anglo-boer.co.za  /  www.wmbr.org.za

Van Kringe, Fiela en Dalene 13.11.2026

'n Klein huldeblyk aan Dalene Mathee

Ja of nee - perke, grense, boundaries 12.11.2026

Elmari en ek gesels oor Intentional Boundaries ... luister saam, dit laat mens nadink... https://www.youtube.com/@intentionalboundariesco

Kuier by Ingrid J, C Louis en Adam Small 09.11.2026

Wat beteken Afrikaans as mens na hulle lewensverhale kyk?

Melktert uit Koue Kanada 06.11.2026

Hendrik en ek kuier lekker in die maand se M&M

Melktert uit Koue Kanada 06.11.2026

Hendrik en ek kuier lekker en gesels in die maand se M&M

Ver van die huis: Elisabeth, Breyten en Eugene 03.11.2026

Een mens, een storie, so baie wat Afrikaans beteken

Afrikaanse Eerstes 01.11.2026

'n Paar eerstes in Afrikaans - stuur nog vir ons!

Twee keer nee beteken nie ja nie! 31.10.2026

Hoe werk die dubbel nee? my kop draai!

Sigare en rooiwyn op 'n Sondag 24.10.2026

Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!

Sigare en rooiwyn op 'n Sondagmiddag 24.10.2026

Ek gesels met Paul en ontdek 'n paar interessante dinge in gemeen!

Kort kragwoord stukkie! 23.10.2026

Gerhard het my inspireer om nog bietjie navorsing te doen ...

Taboe Taal - wie sou dit kon dink! 21.10.2026

Gerhard en ek gesels oor KI en dan word dit Kragwoorde / Taboe Taal

Grappies en ons Afrikaanse humor - nie humeur nie! 18.10.2026

Ek vertel 'n paar grappies en wel ... besluit maar self ....

Oom Paul K en wat ek al vergeet het! 16.10.2026

'n Kort geselsie oor Paul Kruger - ek het al baie dinge vergeet en jy?

Onthou jy vir Emily Hobhouse? 11.10.2026

Met die 100 jaar herdenking van haar dood, dink ons terug en leer sommer baie!

Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026

Ons 'Melktert en Matte' die maand beantwoord luisteraars vrae

Laat eet, Messi en Meer 09.10.2026

Ons "Melktert en Matte " die maand beantwoord van ons luisteraar vrae.

Ag ja, Springbok Radio 07.10.2026

Onthou jy nog, het jy geluister?

Kan jy base touch by die werk? 03.10.2026

Ek sukkel om in Afrikaans te werk!

Voelvry in die 80's 30.09.2026

Onthou jy nog die eerste Afrikaanse musiek rebelle?

Άκου το podcast Afrikaans Vandag met Annemie στο Replaio

Ραδιόφωνο και podcast σε μία εφαρμογή - δωρεάν, χωρίς εγγραφή. Εγκατάστησέ την σήμερα και μη χάσεις την πρεμιέρα

Κατέβασέ το από το Google Play

Το Replaio δεν είναι εκδότης podcast - τα ονόματα των εκπομπών, τα εξώφυλλα και ο ήχος ανήκουν στους δημιουργούς τους και διανέμονται μέσω δημόσιων ροών RSS