Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: maroelamedia.co.za
Wo hören?
Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbarPodcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts
Folgen
ToekomsVenster | Gebreek, maar nie verwerp nie 04.03.2026 3:35
Die lewe laat merke, maar daar is soveel genade ook vir ons en God werk tog ook met gebroke mense.
ToekomsVenster | Geen doodloopstrate by God nie 04.03.2026 4:21
Ons redding rus nie op ons prestasie nie.
ToekomsVenster | Wanneer God nie dadelik antwoord nie 04.03.2026 4:27
Ons bid maklik, maar is ons gewillig om te wag ook? Om te wag is deel van God se vormingsproses.
ToekomsVenster | ʼn Eenvoudige opdrag vir ʼn komplekse wêreld 03.03.2026 3:40
Ons geloof wys in hoe ons mense behandel.
ToekomsVenster | Om in sy Naam te lewe 02.03.2026 3:18
Ons leef in ʼn wêreld vol verskille, maar ons verlossing lê in een Naam.
ToekomsVenster | Geseënd met ʼn roeping 23.02.2026 5:27
As jy eerlik na jou eie lewe kyk, sal jy die duidelike spore van Sy sorg moet erken.
Toekomsvenster | Lydenstyd is ʼn samekoms van stilte en jubeling 23.02.2026 2:48
Lydenstyd bring gemengde emosies, maar die ondertoon van dankbaarheid is altyd daar.
ToekomsVenster | Lydenstyd is nie ʼn ‘opgee-tyd’ nie 23.02.2026 4:54
Jesus het hierdie pad gestap sodat jy dit nooit self hoef te ervaar nie.
ToekomsVenster | Genade is die weg terug na die Vaderhuis 23.02.2026 3:38
Hoe gaan dit met jou skuld? Die prys is klaar betaal, die skuld is vereffen en die skuldbrief is afgelos.
ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant 23.02.2026 4:06
Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne 16.02.2026 3:59
Jesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne 16.02.2026 3:59
Jesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
ToekomsVenster | God kies mense om Sy hart sigbaar te maak 16.02.2026 2:29
God het niemand nodig nie en tog kies Hy om Sy drome deur gebroke mense te laat leef.
ToekomsVenster | Genees jou verhouding met jou medemens 16.02.2026 4:53
Die sondeval het die skeiding gebring. God het die versoening op vertikale vlak bewerk. Ons roeping is nou om met Sy krag, op horisontale vlak, heel te maak wat stukkend is.
ToekomsVenster | Ons is nie gemaak om alleen te wees nie 16.02.2026 5:16
Dankie, Here, vir die ander mense in my lewe.
ToekomsVenster | Hy is Here van Maandag tot Sondag 16.02.2026 5:48
Wanneer ons verstaan dat die Heilige Gees elke faset van ons lewe deurdring, verander ons uitkyk op werk, ontspanning en selfs populêre kultuur.
ToekomsVenster | Het jy ook ʼn vrees vir God? 12.02.2026 4:17
Hy is ʼn heilige God en ʼn mens moet eerbied vir Hom hê. Tog verander dit niks aan sy ongeëwenaarde en onvoorwaardelike liefde vir ons nie.
ToekomsVenster | Om werklik dankbaar te wees 12.02.2026 3:17
Wat ons van die Here ontvang het, is vir ons mooi.
ToekomsVenster | Daar sal altyd ʼn sonsopkoms wees 11.02.2026 4:19
Dankie, Here, dat U ons selfs met vindingrykheid beklee in moeilike tye.
ToekomsVenster | Jy het ʼn Leidsman 11.02.2026 5:13
Vra en volg Sy raad. Laat Hy jou die pad wys.
ToekomsVenster | Die Bybel is 'n skatkis van genade 09.02.2026 3:20
Mag jy ook die omvattende sorg, leiding en beskerming van die goeie Herder geniet.
ToekomsVenster | Meer as net ʼn fopspeen 02.02.2026 3:51
Jesus nooi jou uit om by Hom te kom “koop”, gratis en verniet, die brood en die melk van die lewe wat werklik versadig.
ToekomsVenster | Die kuns van gesond word 02.02.2026 3:53
Dié belofte staan vas: jy sal gesond word!
ToekomsVenster | Die onsigbare Hand aan die deur 02.02.2026 4:15
God het nie opgegee met hierdie wêreld nie en sal dit ook nooit doen nie.
ToekomsVenster | Wanneer jou ‘horlosie’ gaan staan 02.02.2026 3:43
Die vraag is vandag: Wanneer het jou “horlosie” gaan staan? Wanneer het jou ware menswees opgehou om vorentoe te beweeg?
Ähnliche Podcasts
Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet