Maroela Media

ToekomsVenster

"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: maroelamedia.co.za

Autor

Maroela Media

Kategorie

Religion

Podcast-Website

maroelamedia.co.za

Neueste Folge

1. Okt 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

ToekomsVenster | Dié tussentyd is nie wagtyd nie 12.05.2026

Die engele se vraag sny steeds diep: Waarom staan julle net en kyk?

ToekomsVenster | Van die Olyfberg af begin ʼn wêreldwye verhaal 12.05.2026

Dit is Hemelvaart en ons weet die Koning kom weer, maar intussen leef sy Gees reeds tussen ons.

ToekomsVenster | Wat sal mense eendag van jou geloof sê? 12.05.2026

Die wêreld onthou dalk nie altyd ons name nie, maar mag dit nooit vergeet Wie ons gedien het nie.

ToekomsVenster | Waar jy geval het, kan genade jou weer oprig 12.05.2026

Mag jy hierdie week baie bewus wees van die Here wat jou ontmoet, net daar waar jy jou bevind.

ToekomsVenster | Hemelvaart herinner ons die graf het nie die laaste woord nie 11.05.2026

Dit is volbring! Nou kyk ons vorentoe met verwagting.

ToekomsVenster | Die moed om die onmoontlike te probeer 04.05.2026

Wat as jou “onrealistiese” droom presies is wat God wil gebruik?

ToekomsVenster | Trane as ʼn gebed 04.05.2026

Hierdie seën vra nie net emosie nie, maar beweging in die vorm van ʼn hand wat uitreik.

ToekomsVenster | Die krag van beheersde woede 04.05.2026

Hierdie is nie ʼn oproep tot woede nie, maar eerder ʼn oproep tot geregtigheid.

ToekomsVenster | Die seën van ongemak in ʼn kitswêreld 04.05.2026

Is jy bereid om die risiko te neem om vanuit die diepte van jou hart te leef?

ToekomsVenster | ʼn Ongewone seën vir ongewone tye 04.05.2026

Ongemak, woede, trane en dwaasheid. Vier woorde wat nie soos seën klink nie, maar dalk presies is wat jou geloof nodig het.

ToekomsVenster | Wie is jy en hoekom maak dit saak? 01.05.2026

Selfkennis verander hoe jy leef, liefhet en reageer – selfs op die pad of agter jou slimfoon se skerm.

ToekomsVenster | Werk as ʼn roeping 28.04.2026

Mag ons aan die einde van die dag die woorde hoor: “Mooi so, goeie en getroue dienskneg. Oor min was jy getrou, oor baie sal Ek jou aanstel”.

ToekomsVenster | Jy is uniek maar leef jy dit uit? 28.04.2026

Ons dra dikwels etikette wat nooit vir ons bedoel was nie. Wat gebeur as jy dit afhaal?

ToekomsVenster | Agter die stuurwiel met ʼn skuilnaam 28.04.2026

Van sosiale media tot op die snelweë van die land sien ons dieselfde woede, net op ander platforms. Anonimiteit laat mense dinge doen wat hulle nooit van aangesig tot aangesig sou waag nie. Maar is jy ooit werklik onsigbaar?

ToekomsVenster | Wanneer frustrasies snellers word 27.04.2026

ʼn Enkele oomblik van woede kan ʼn leeftyd se skade saai. Hoe rek jy die spasie tussen reaksie en berou?

ToekomsVenster | ʼn Lewende voorbeeld 20.04.2026

Mag die Here ons genade bewys sodat ons vir ander eerder ʼn voorbeeld as ʼn struikelblok sal wees.

ToekomsVenster | Waarop ons gedagtes gerig is 20.04.2026

Pasop vir verkeerde invloede wat jy wetend of onwetend in jou lewe innooi.

ToekomsVenster | Van bekommernis na vrede 20.04.2026

Ons behoort aan die Here. Genoeg is genoeg. Wees oor niks besorg nie, maar in alles op die Here se goedheid en guns aangewese.

ToekomsVenster | Die krag van inskiklikheid 20.04.2026

Kom ons neem die teks ter harte en wees inskiklik teenoor mense. Gee hulle die voordeel van die twyfel.

ToekomsVenster | Blydskap onder alle omstandighede 20.04.2026

Mag jy die genade ontvang om vandag, ongeag jou omstandighede, bly te wees.

ToekomsVenster | Wanneer God aan jou hart werk 13.04.2026

In God se hand word selfs ʼn weerstandige hart gestem.

ToekomsVenster | Ons skuld mekaar liefde en niks minder nie 13.04.2026

Dit is maklik om te kritiseer maar moeiliker om lief te hê.

ToekomsVenster | Die maatstaf van ware leierskap 13.04.2026

Leierskap gaan nie oor mag nie, maar oor karakter.

ToekomsVenster | Keer dat jou verhouding met God ʼn transaksie word 13.04.2026

Jy kan alles reg doen en steeds verkeerd wees.

ToekomsVenster | Lees jy net of leef jy die Woord? 13.04.2026

Die vraag is nie óf jy ʼn Bybel het nie, maar wat jy daarmee doen.

Höre den Podcast ToekomsVenster in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet