RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 Folgen

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Society

Podcast-Website

www.rsg.co.za

Neueste Folge

10. Jul 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

RSG Help 29 Oktober 2024 29.10.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Ry-Ma-In)

Gerrie se reise 25.10.2024

Wêreldreisiger, sanger en TV-aanbieder, Gerrie Pretorius het die afgelope ruk 'n draai gaan maak in verskeie lande. Hy vertel van die Venesiese waterambulans en Paulus se briewe vanuit Turkye.

10 Dinge wat jy moet weet van... 24 Oktober 2024 24.10.2024

Phoebe Appies vertel tien dinge wat jy moet weet van die vroeë opsporing en voorkoming van borskanker.

Kuns met kontant 23 Oktober 2024 23.10.2024

Deel 1 - Tiro is Tswana-sprekend, maar hy praat én sing in Afrikaans. Na amper 20 jaar in die musiekbedryf, en voltyds boer op sy familiplaas buite Otawi, Namibië, is daar steeds nuwe avonture wat hierdie passievolle kunstenaar wil aanpak. Hy is in Gobabis gebore, en het in Otjiwarongo grootgeword. Hy het in 2006 aan die eerste Afrikaanse Idols deelgeneem, waar hy die Top 16 gehaal het. Tiro het a...

RSG Help 22 Oktober 2024 22.10.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Look Forward Kinderhuis)

Vrydagkuier 18 Oktober 2024 18.10.2024

Sportkommentator en geheuekundige Michael Abrahamson kuier by Willem Pelser in die Spitstyd-ateljee.

10 Dinge wat jy moet weet van... 17 Oktober 2024 17.10.2024

Louw Breytenbach vertel tien dinge wat jy van ‘n Suid-Afrikaner se ervaring van Orkaan Milton moet weet.

Kuns met kontant 16 Oktober 2024 16.10.2024

Deel 2 - Johnny Davids en sy destydse sangmaat het in die vroeë 2000’s die Zing-sangkompetisie gewen. Vandag is Johnny ‘n veldaanbieder vir die kykNet-joernaalprogram, Kwêla. Hy is ook ‘n kranige sportaanbieder vir Supersport, nadat hy vroeër jare sy tande as sport-en kontinuïteitsaanbieder by RSG geslyp het. Hy was by RSG laas in sy lewe ‘n salaristrekker in ‘n permanente pos; buiten vir dit was...

RSG Help 15 Oktober 2024 15.10.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Guardian and Angel)

10 Dinge wat jy moet weet van... 10 Oktober 2024 10.10.2024

Mandy Cilliers vertel tien dinge wat jy van ‘n kliniese navorser moet weet.

Kuns met kontant 9 Oktober 2024 09.10.2024

Deel 1- Johnny Davids en sy destydse sangmaat het in die vroeë 2000’s die Zing-sangkompetisie gewen. Vandag is Johnny ‘n veldaanbieder vir die kykNet-joernaalprogram, Kwêla. Hy is ook ‘n kranige sportaanbieder vir Supersport, nadat hy vroeër jare sy tande as sport-en kontinuïteitsaanbieder by RSG geslyp het. Hy was by RSG laas in sy lewe ‘n salaristrekker in ‘n permanente pos; buiten vir dit was h...

RSG Help 8 Oktober 2024 08.10.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Abraham Kriel Kinderhuis, Nylstroom)

10 Dinge wat jy moet weet van... 3 Oktober 2024 03.10.2024

Zak Hendrikz vertel tien dinge wat jy van 'n veelsydige akteur moet weet.

Kuns met kontant 2 Oktober 2024 02.10.2024

Deel 2: Op 16 Desember 2024 sal hulle 45 jaar getroud wees, nadat hulle reeds as jong verliefde studente saam begin sing het én meer as 30 jaar sedert hulle die musiekbedryf met “Wil Jy Dans Carina?” oorrompel het. Dié liedjie het ‘n pad na ‘n loopbaan oopgemaak wat hulle nooit beplan het nie. Hulle het hulle onderwysloopbane op Mokopane begin, maar Francois het kort hierna die finansiële wêreld b...

RSG Help 1 Oktober 2024 01.10.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Bread of Life)

Gerrie se vla-tertjie 27.09.2024

Die Portugese vla-tertjie, of nata, is ‘n lekkerny wat al ongeveer 600 jaar bestaan. In sy oorspronklike vorm staan dit bekend as Pastéis de Belém. Wêreldreisiger Gerrie Pretorius vertel die storie vanuit Portugal.

10 Dinge wat jy moet weet van... 26 September 2024 26.09.2024

Alicia van Deventer vertel tien dinge wat jy van parfuum moet weet.

Kuns met kontant 25 September 2024 25.09.2024

Deel 1: Op 16 Desember 2024 sal hulle 45 jaar getroud wees, nadat hulle reeds as jong verliefde studente saam begin sing het én meer as 30 jaar sedert hulle die musiekbedryf met “Wil Jy Dans Carina?” oorrompel het. Dié liedjie het ‘n pad na ‘n loopbaan oopgemaak wat hulle nooit beplan het nie. Hulle het hulle onderwysloopbane op Mokopane begin, maar Francois het kort hierna die finansiële wêreld b...

RSG Help 24 September 2024 24.09.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Motorneuronsiekte Vereniging)

Maandagkuier: Kobus Wiese 23.09.2024

Oudspringbok Kobus Wiese kuier by Willem Pelser in die Spitstydateljee.

10 Dinge wat jy moet weet van... 19 September 2024 19.09.2024

Bakker Sarah Johnny vertel tien dinge wat jy van beskuit moet weet.

Kuns met kontant 18 September 2024 18.09.2024

Deel 2: Die televisiester, ontwerper van trourokke en modeontwerper, Diaan Daniels, praat oor sy nuwe uitkyk op die lewe sedert hy vyf jaar gelede 40 geword het. Hy is een van Suid-Afrika se mees bekroonde ontwerpers. Diaan het 27 jaar gelede sy merk as 18-jarige vanuit sy ouerhuis in Bloemfontein gemaak, toe hy 'n rok vir Brümilda van Rensburg en 'n troupak vir Kurt Darren ontwerp het. Hoewel hy...

RSG Help 17 September 2024 17.09.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Mosselbaai Nagskuiling)

10 Dinge wat jy moet weet van... 12 September 2024 12.09.2024

Corné Oosthuizen van COProductions vertel tien dinge wat jy van ’n kunstenaar se bestuurder moet weet.

Kuns met kontant 11 September 2024 11.09.2024

Deel 1: Die televisiester, ontwerper van trourokke en modeontwerper, Diaan Daniels, praat oor sy nuwe uitkyk op die lewe sedert hy vyf jaar gelede 40 geword het. Hy is een van Suid-Afrika se mees bekroonde ontwerpers. Diaan het 27 jaar gelede sy merk as 18-jarige vanuit sy ouerhuis in Bloemfontein gemaak, toe hy 'n rok vir Brümilda van Rensburg en 'n troupak vir Kurt Darren ontwerp het. Hoewel hy...

Höre den Podcast Spitstyd in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet