RSG

Spitstyd

Society AF ↓ 969 Folgen

'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!

Besuch unbedingt die Website des Podcasts und unterstütze die Macher: www.rsg.co.za

Autor

RSG

Kategorie

Society

Podcast-Website

www.rsg.co.za

Neueste Folge

10. Jul 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android fast 10 Mio. Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Kuns met kontant 8 Januarie 2025 08.01.2025

Deel 1: Aktrise Kim Cloete se reis na binne is iets wat sy in 2025 wil prioritiseer. "Ek wil vanjaar meer toegewyd tot selfontdekking en selfliefde wees." Kim sê al woon sy in Johannesburg, is haar maatskappy in die Kaap, dus reis sy die meeste van die tyd tussen die twee stede. Haar huis, man en honde is in Johannesburg, maar haar ma, broer en res van haar familie is in die Kaap. Kim het heelwat...

RSG Help 7 Januarie 2025 07.01.2025

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Next Development Akademie)

10 Dinge wat jy moet weet van... 19 Desember 2024 19.12.2024

Rianette Leibowitz vertel tien dinge wat jy van kuberveiligheid moet weet.

RSG Help 17 Desember 2024 17.12.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Goukam Health)

10 Dinge wat jy moet weet van... 12 Desember 2024 12.12.2024

Juria Jansen vertel tien dinge wat jy van reisversekering moet weet.

Kuns met kontant 11 Desember 2024 11.12.2024

Deel 2: Chris Chameleon het vele talente. Die afgelope vyf jaar is hy ‘n beesboer in die Oos-Vrystaat naby Verkykerskop. Hy het destyds as akteur in Sonkring sy vermaaklikheidsloopbaan begin, en toe ‘n sanger geword. Sy albums het platinumsstatus bereik nadat hy groot aansien onder twee uiteenlopende musiekgenres se luisteraars geniet het - aanvanklik in sy hoedanigheid as baskitaarspeler en voors...

RSG Help 10 Desember 2024 10.12.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Khula Kinders Port Elizabeth)

10 Dinge wat jy moet weet van... 5 Desember 2024 05.12.2024

Cecilia Albertyn vertel tien dinge wat jy van The Isle of Man moet weet.

Kuns met kontant 4 Desember 2024 04.12.2024

Deel 1: Chris Chameleon het vele talente. Die afgelope vyf jaar is hy ‘n beesboer in die Oos-Vrystaat naby Verkykerskop. Hy het destyds as akteur in Sonkring sy vermaaklikheidsloopbaan begin, en toe ‘n sanger geword. Sy albums het platinumsstatus bereik nadat hy groot aansien onder twee uiteenlopende musiekgenres se luisteraars geniet het - aanvanklik in sy hoedanigheid as baskitaarspeler en voors...

RSG Help 3 Desember 2024 03.12.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Phela Ntle)

10 Dinge wat jy moet weet van... 28 November 2024 28.11.2024

Chanel Hauvette vertel tien dinge wat jy van ’n marine veldwagter moet weet.

Kuns met kontant 27 November 2024 27.11.2024

Deel 2: Haar pad na sukses was ‘n lang een, maar Lize Beekman het deur die jare bewys dat sy een van Afrikaanse musiek se beste liedjieskrywers is. In 2000 maak sy ‘n groot deurbraak toe “Sonneblom uit Bethlehem” deur Laurika Rauch opgeneem word. Haar liedjies wat ons nou hoor is almal toekomstige “classics”. Sy het voor haar sangloopbaan posgevat het, skool gehou, tuine uitgelê en houtwerk gedoen...

RSG Help 26 November 2024 26.11.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cresset House)

10 Dinge wat jy moet weet van... 21 November 2024 21.11.2024

Armand du Plessis vertel tien dinge wat jy van familiereg moet weet.

Kuns met kontant 20 November 2024 20.11.2024

Deel 1: Haar pad na sukses was ‘n lang een, maar Lize Beekman het deur die jare bewys dat sy een van Afrikaanse musiek se beste liedjieskrywers is. In 2000 maak sy ‘n groot deurbraak toe “Sonneblom uit Bethlehem” deur Laurika Rauch opgeneem word. Haar liedjies wat ons nou hoor is almal toekomstige “classics”. Sy het voor haar sangloopbaan posgevat het, skool gehou, tuine uitgelê en houtwerk gedoen...

RSG Help 19 November 2024 19.11.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hluhluwe Cares)

10 Dinge wat jy moet weet van... 14 November 2024 14.11.2024

Cobus Visser vertel tien dinge wat jy van Viking-wyshede moet weet.

Kuns met kontant 13 November 2024 13.11.2024

Deel 2: As boorling van Hankey in die Oos-Kaap, was die idee van 'n loopbaan as voltydse komediant 'n verre droom, maar 'n Marc Lottering-vertoning in sy studentedae het volgens Alfred Adriaan alles vir hom verander. Wanneer dit by goeie humor kom, glo dié aanbieder en grapjas die grappe moet eg en geloofwaardig wees, en 'n vloekwoord is nie 'n punchline nie. Hy raak ook nie aan slaapkamerstories,...

RSG Help 12 November 2024 12.11.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hanna Charity & Empowerment Foundation – Amanzimtoti-tak)

Gerrie en die vlermuise 08.11.2024

TV-aanbieder, wêreldreisiger en sanger, Gerrie Pretorius, het weer die pad gevat. Dié keer darem nie te ver nie, aangesien hy hom steeds in Afrika bevind. Hy is in die noorde van Zambië, waar hy een van die mees asemrowende natuurverskynsels dophou.

10 Dinge wat jy moet weet van... 7 November 2024 07.11.2024

Miché van Wyk vertel tien dinge wat jy van Namakwaland moet weet.

Kuns met kontant 6 November 2024 06.11.2024

Deel 1: As boorling van Hankey in die Oos-Kaap, was die idee van 'n loopbaan as voltydse komediant 'n verre droom, maar 'n Marc Lottering-vertoning in sy studentedae het volgens Alfred Adriaan alles vir hom verander. Wanneer dit by goeie humor kom, glo dié aanbieder en grapjas die grappe moet eg en geloofwaardig wees, en 'n vloekwoord is nie 'n punchline nie. Hy raak ook nie aan slaapkamerstories,...

RSG Help 5 November 2024 05.11.2024

RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sizanani Senior Assist Centre)

10 Dinge wat jy moet weet van... 31 Oktober 2024 31.10.2024

Skrywer Mercy Kannemeyer vertel tien dinge wat jy moet weet van skryf vir die verhoog en televisie.

Kuns met kontant 30 Oktober 2024 30.10.2024

Deel 2 - Tiro is Tswana-sprekend, maar hy praat én sing in Afrikaans. Na amper 20 jaar in die musiekbedryf, en voltyds boer op sy familiplaas buite Otawi, Namibië, is daar steeds nuwe avonture wat hierdie passievolle kunstenaar wil aanpak. Hy is in Gobabis gebore, en het in Otjiwarongo grootgeword. Hy het in 2006 aan die eerste Afrikaanse Idols deelgeneem, waar hy die Top 16 gehaal het. Tiro het a...

Höre den Podcast Spitstyd in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet