Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Autor

Jan Oosthuizen

Kategorie

Religion

Neueste Folge

14. Jun 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Work Through Your Pain 15.04.2024

Work Through Your Pain, or in other words, MATURE through your pain. Pain is not pleasant for anyone! No one human being is exempt from suffering the pain of all kinds of loss. Some numb the pain and ignore it, but then it only escalates and becomes bigger. "He sent a man before them— Joseph—who was sold as a slave. They hurt his feet with fetters, He was laid in irons. Until the time that hi...

Redes hoekom ons altyd SELFVERTROUE in Christus kan hê. 14.04.2024

https://hrco.co.za/sermons/reasons-why-we-can-always-be-confident/

What happened while Jesus was in the Grave for 3 days? 31.03.2024

What happened while Jesus was in the Grave for 3 days?

His EMPOWERING Grace 10.03.2024

Many among us are wrestling with the Goliaths of economic hardship and health challenges, battles that test our faith, endurance, and existence. In most cases, these calamities were not our fault, and we have not brought these hardships upon ourselves! Sometimes, we are at fault and also need mercy and grace. Nevertheless, knowing what caused the hardship does not always get us out of trouble. Som...

Learn Critical Thinking Skills from the MASTER 03.03.2024

In the unfolding journey of life, the way we harness our thoughts not only carves our path to success but also aligns us with the discerning gaze of the Lord, who examines the depths of our minds and hearts. Who better to guide us in mastering this art than the Master Himself—Jesus Christ? In the modern world and the current information revolution of increasing Social Media Echo Chambers, Misinfor...

🧠 Maintaining the MIND of Christ in ALL circustances 🧠 26.02.2024

Maintaining the MIND of Christ in ALL circumstances. Our biggest battle is in the Mind. We can’t always prevent what happens to us, but we can determine how we will think and respond to what has happened! “As a man thinks so if he” Believers have received the MIND of CHRIST as part of His righteousness as a gift. The battle is to keep this gift and remain in the Spirit of your mind in Christ! This...

Wat is die voordele om Jesus te volg? 19.02.2024

Daar is geen groter voorreg en seën in hierdie lewe, as om ’n kind van God genoem te wees nie! Onder baie druk en spanning vergeet ons soms hierdie sentrale realiteit - ek is ’n kind van God! Luister vandag na Chantal Oosthuizen as sy jou inspireer en innerlik versterk om te sien wat God sien, en jouself te anker in Sy liefde! Ons verwelkom ook vandag 7 jongmense van Experience Mission VSA, wat vi...

Beoefen Deernis deur die Gawes vd Heilige Gees 04.02.2024

Ons lewe in ’n wêreld met so min deernis en empatie! Mense is hard, en genadeloos, sommige word op sosiale media openlik verkleineer, en ons skinder van mekaar sonder grense of feite. Die NT kerk is deur die Heilige Gees bemagtig om deur die bonatuurlike GAWES wat Hy in ons werk, vir mekaar om te gee!! Kom ondervind ’n samekoms waar gelowiges onder die Leiding van die Heilige Gees mekaar bemoedig,...

Die Krag van EMPATIE in tye van verdeeldheid 29.01.2024

"Verstaan die geestelike krag van empatie in tye van kulturele, etniese, godsdienstige, en ideologiese mededinging." https://hrco.co.za/sermons/the-power-... #empathy #breakthrough #superpower #spirituality

Chantal Oosthuizen bedien die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol, 22.01.2024

Chantal Oosthuizen bedien vanoggend die Woord van die Here om ons te bemoedig in tye van swaarkry en nood! Jesus se aanraking was altyd sag en liefdevol, Hy sien dieper as die menslike oog. Hy sien jou!

Die Verlore Kuns van Ware Berou 15.01.2024

Jy is welkom om hierdie AANLYN BELEWENIS saam met ons meetemaak! Die Verlore Kuns van ware Berou: 'Ek is Jammer, Vergewe My Asseblief' het ’n verlore frase in ons moderne samelewing geword. Niemand sê meer JAMMER nie! Ons regverdig ons verkeerd. Ons blameer iemand anders, en wys hulle foute uit. Ons is selfgeldend en voel geregtig om te doen nes ons wil, sonder om enige iemand anders in ag...

Hoekom wil die mensdom GOEIE mense vernietig? 08.01.2024

Een van die raaisels van ons menslike bestaan, is dat almal se goed nie goed genoeg vir almal is nie. Almal sê hulle doen goed, maar bring skade soms sonder dat hulle dit weet. Ander doen werklik goed, maar sommige mense soek hierdie goeie persone se ondergang! Hoe is dit moontlik dat die mees goeie persoon wat ooit geleef het, wreed aan ’n kriminele kruis vasgenael is? Wat is God se standaard van...

Doen BESIGHEID in plaas van OORLOG 20.12.2023

ry nuwe HOOP vir RSA deur God se teenmiddel van pragmatiese interpreneurskap in elke mens te ontgin - Ons is geskape om 'n SEËN vir die mensdom te wees. Die pendalum van humanistiese, liberale sekulêre humanisme het sy verste swaai geswaai. Ons gaan regoor die wêreld 'n terugswaai begin sien in denke vir 'n meer progressiewe behoudende waarde gedrewe samelewing. Van globalisering na lo...

Behou jou BALANS 18.12.2023

In ’n wêreld wat jou gereeld probeer omvergooi - BEHOU jou BALANS. Die lewe is nie maklik nie, baie kronkelpaaie met styl opdraandes, en gladde afdraandes. In hierdie boodskap ontdek ons Christus se geheim hoekom Hy te midde van al die aanslae, koersvas bly! #Balans #Fokus #Objektief #waarheid #Nugter

Die Bloudruk vir God se onwankelbare GUNS 18.12.2023

Wat is die Bloudruk na God se onwankelbare GUNS is ’n eeue oue soeke en begeerte vir baie. Veral as dit mos sleg gaan, wonder ons oor God se GUNS. In hierdie boodskap gaan ons deur die skrif hierdie vraagstuk ondersoek, en sien hoekom Abel, Noag, Abram, Josef, Moses, Dawid, Solomo, Daniel, Nehemia Ester guns by God gekry het!! https://hrco.co.za/sermons/a-blueprin... #Favor #blessing #goodwill #Gl...

In afwagting vir die WEDERKOMS van die HERE! 18.12.2023

Regoor die wêreld is daar ’n diepe verlange en afwagting vir die koms van die HERE, nie net omdat daar pandemies, OORLOË, en hongersnood of tekens van die tye tans ervaar word nie, maar omdat ons harte SUG en UITROEP vir verlossing!! KOM HERE JESUS KOM!! Dit is die tyd waarin die Here Sy verbond met Sy kinders, die regverdiges bekragtig! Hy is ’n waarmaker van Sy Woord, Hy sal Sy beloftes gestand...

BO ALLES DIEN DIE HERE! 17.12.2023

Hierdie laaste paar maande voel soos 'n wipwa rit van uitgelate vreugdevolle hoogtes, en dreigende onheilspellende laagtes! Na jare se pogings, begin dit voel of ons gemeenskap stadig maar seker nader aan mekaar beweeg, soos ook met die onlangse Ramskop Natuurtuin heropening en opgradering te danke aan DANKIE LOTTOLAND se belegging in ons dorp. Ons glo hulle het moontlik iets gesien wat ons la...

Bedrieglike Spieëls 17.12.2023

Ons is geskape om dit wat ons om ons waarneem te spieëlbeeld. Ons taal, kultuur, geloofopvattings, en waardes word oor jare gevorm deur die mense en situasies waarin ons onsself bevind. Hoe tragies moet dit wees, as jy jou lewe lank jou selfbeeld geformuleer het deur in ’n verwronge spieël te kyk. Ons is geskape na God se beeld, en is die mooiste mense wanneer ons Hom reflekteer. Tog verloor ons s...

Die 1ste ding wat jy altyd eerste moet doen! 17.12.2023

The acronym VUCA, which stands for Volatility, Uncertainty, Complexity, and Ambiguity, can be translated to Afrikaans as: Volatiliteit (V) Onsekerheid (U) Kompleksiteit (C) Ambiguïteit (A) Dit is hoe mens elke dag VOEL - ONSEKER en MAGTELOOS Jesus verkondig ’n nuwe leefstyl! ’n Gans anderse perspektief en blik op die wêreld! “Maar soek eers die koninkryk van God en Sy geregtigheid, en al hierdie d...

OORLOPENSTOEVOL VAN DIE HEILIGE GEES 17.12.2023

ense probeer allerhande dinge om innerlik tevrede en vervuld tewees… stokpertjies, beroepsukses, rykdom, status, vakansiewegbreek… OM EINTLIK NOG STEEDS LEEG EN ALLEEN TE WEES!!! Dalk is dit nou tyd om terug te keer na die HERE toe, en VOL te word van die HEILIGE GEES!!! Moenie dronk word van wyn nie—daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul!! (Efe 5:18 ) Preeknotas: https://hrco.co.z...

Hoe om in TYE van STORMS te FLOREER 27.09.2023

Ons almal beleef tans die storms van die lewe. Ons kom nie uit met ons geld nie, mense om ons roep uit vir hulp, want daar is nie werk nie. Reuse vloede en verwoesting! Politieke onsekerheid! Misdaad en Korrupsie! Sosiale verval! Net waar jy kyk is daar storms, mens voel oorweldig!! Dit is hoe n samelewing lyk wat kies om SONDER GOD n bestaan te probeer maak!! Vir die gelowige is dit egter nie die...

Bou Jy of BREEK jy. 24.09.2023

Nehemia se storie inspireer vandag nog! Jerusalem se vervalle mure wat in puin le vir 70 jr, word in 52 dae herbou! Vandag dank ek die HERE vir BOUERS in ons gemeenskap. Kinders van die Here wat by Sy naam geroep is, elkeen in sy of haar spesifieke plek en rol, bnesig om te bou. Ons lewe in CHRISTUS skep n positiewe atmosfeer van OPBOUING, bemoediging, en bevestiging. Selfs ons swaarkry, is om and...

Die samekoms van Gelowiges vanuit n REGERING perspektief 24.09.2023

Terwyl Daniel voor die magtige maar ook wrede Koning Nebukadneser verskyn verklaar hy:"Sy koninkryk is n ewige koninkryk, en sy heerskappy is van geslag tot geslag!" (Dan 4:3) God se Koninkryk is n onverganklike ewige (Ps 145:13) onwankelbare (Heb 12:28) en REGERING. Die regerings van die mens is tydelik en wispelturig, gebaseer op die arm van die vlees...#Regering #Onwankelbaar #Verster...

Die Kerk as SOUT en LIG in 'n toksiese wêreld 04.09.2023

Die wêreld wat ons bewoon is belaai met morele verval en geestelike duisternis. Ons is opdrag gegee om die sout en lig in hierdie wêreld te wees. Jy is in die wêreld, maar nie van hierdie wêreld nie. Sout was in antieke tye gebruik as bemesting in grond om plante beter te laat groei, en op ontlasting hope om kontaminasie en verspreiding van gevaarlike organismes te keer. Ons is dus God se AGENTSKA...

Discover Your Divine Destiny: Unveiling Your Role in Christ's Spiritual House 03.09.2023

In the midst of the relentless pressures exerted by society, it's all too common to feel compressed and molded into shapes that don't truly reflect who we are. Just like trying to fit square pegs into round holes, we often find ourselves attempting to conform to norms and regulations that don't align with our values and beliefs. The prevailing sentiment is that a sense of disconnection...

Höre den Podcast JanOosthuizen in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet