Jan Oosthuizen

JanOosthuizen

Om tot eer van Sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)

Autor

Jan Oosthuizen

Kategorie

Religion

Neueste Folge

14. Jun 2026

Wo hören?

Podcasts in der App Replaio Radio Bald verfügbar

Podcasts kommen bald in die App. Installiere sie jetzt und erlebe als Erster einen ganz neuen Blick auf Podcasts

Bei Google Play herunterladen Kostenlos installieren Android 5 Mio.+ Downloads · Bewertung 4,8 iOS bald

Folgen

Jesus Christus IN en ONDER julle! 14.08.2023

Jare gelede voor ’n mannekamp op Gobabis, vertel ’n paartjie vir my hulle slegte belewenis toe hulle vir ’n paar maande ’n sendeling gesin in hulle huis geneem het. “soos ek hier sit weet ek nie eers of ek ooit gered is nie!” Vertel die vrou onder trane. Die man rook pyp… hy is van die begin af verdoem, want ware kinders van God rook nie! Niks wat hulle gedoen het was reg nie. Van die wyse hoe hul...

Haal jy God se Standaard van REG lewe? 31.07.2023

Sonder standaarde sou die alledaagse lewe wat ons ken eenvoudig nie werk nie. Standaarde is nodig om veiligheid, betroubaarheid en interoperabiliteit te verseker, van tegnologiese toestelle tot kantoor en huishoudelike items tot dienste wat die wêreldekonomie aanvuur. Sonder internasionaal aanvaarde standaarde sou daar geen vertroue in die globale voorsieningsketting van goedere en dienste wees ni...

Die liefde van Jesus bo alles 24.07.2023

Hierdie week ontdek ek Jesus Image, die kerk van Michael Koulianos in Orlando VSA en word diep geraak deur hulle onpretensieuse alleen fokus net op die allesgenoegsaamheid van Jesus Christus! Terwyl ek luister na Holy, Holy, Holy are you Lord (    • Holy Are You Lord...   ) word ek herinner aan my eerste liefde JESUS, hoe Hy ’n bleek gewone eenkant seuntjie van 13 aanraak en deelmaak van Sy buiten...

Vind Jou Geluk in Eenwording met die Here 20.07.2023

TEMA: Floreer in die blywende GELUK van ons eenwording IN Christus ons Here. Hoe lyk ware geluk werklik? Is dit iets vlugtigs wat kom en gaan flietend soos ons gemoedstoestand verander, of is dit iets meer blywends? Ons leef in 'n paradoksale wêreld waar die lande met die hoogste gelukindeks ook die hoogste selfmoordsyfers en gebruik van antidepressante het. Dit bring ons by ’n fundamentele vr...

Die Eenvoud van die Evangelie 09.07.2023

Tydlose relevansie te midde van moderne verwarring. Voel jy verlore in vandag se komplekse godsdienstige en filosofiese landskap? Wil jy 'n pad na geloof vind wat eenvoudig en maklik is? Ons almal smag na 'n manier om sin te maak van die swaarkry in die lewe. Wat as daar 'n pad na ware betekenis en vervulling is wat eintlik redelik eenvoudig is? Die goeie nuus is, daar is ’n WEG! ONTVA...

Van Woestyn na 'n Tuin 03.07.2023

Ons nooi jou hartlik uit om te kom deel in Christus se Liggaam, familie, gesin en gemeenskap van gelowiges. Ons is in die GEES een met mekaar, maar daar gebeur iets baie spesiaal en uniek wanneer ons bymekaar kom, die Here saam loof, saam hoor en luister ingestel op die Heilige Gees, mekaar bemoedig en versterk en vol word van Sy Woord! #gemeente #familie #gesin #liggaam #saamwees #eenheid

🚫🤔 Die gevaar van ongegronde OORDELE en AANNAMES - VOOROORDELE 19.06.2023

Op hierdie Vaderdag wil ons 'n bemoedigende gedagte met julle deel oor die belangrikheid om te verstaan waarom valse oordele skadelik kan wees. Selfs in ’n gesin, tussen ’n pa en sy kinders. Valse oordele is dikwels gebaseer op vooroordele, stereotipes, en selfs gerugte. Dit kan lei tot onregverdige behandeling van mense en veroorsaak dat ons nie die ware waarde en potensiaal in ander sien nie...

Die Krag van Gesonde AGENTSKAP 12.06.2023

📣 Invitation to Discover the Power of Creational Agency! 🌟 Dear friends, Are you searching for the right tools to fulfill your purpose in life? Just as using the perfect tool for a job brings efficiency and success, understanding the power of agency can revolutionize your journey. Join us as we delve into the concept of creational agency and its transformative impact on our lives and the church....

Fluister - Hoe om God se stem te onderskei. 05.06.2023

Fluister - How om God se stem te onderskei. In sy boek "Whisper" ondersoek Mark Batterson die diepgaande belangrikheid daarvan om te leer om die stem van God te hoor. Hy begin deur die Tomatis-effek te beskryf waar Dr Tomatis uitgevind het dat opera sangers hulle vermoë verloor om te sing as gevolg van doofheid. - Jy kan net praat dit wat jy hoor! Ons leef in tye van oorweldigende GERAAS...

🔥 DIe uitstorting vd Heilige Gees 🔥 29.05.2023

“Die Uitstorting vd Heilige Gees” Hoe die Here van ’n bang Petrus wat Jesus verloën ’n kragtige getuie gemaak het. (Hand 2) Die Handelinge 2 - UITSTORTING vd Heilige Gees gebeurtenis word die eerste kontak punt met die KRAGSTASIE van die KERK. Wanneer gewone diverse mense van byna elke klas en kleur inprop by hierdie BONATUURLIKE kragbron verander hulle na KRAGDADIGE VREESLOSE ONGEVEINSE getuies v...

5 Maniere om Boodsheid te Oorwin 22.05.2023

Die wêreld raak al hoe meer boos! So baie mense is vasgevang in die strik van die Duiwel om Sy wil te doen. 2 Tim 2:26 …Hulle besef dit nie eers nie… Hoe kan ons vry bly van die duiwel se valstrikke en oorwin teenoor boosheid, ongeregtigheid, verkeerd en verwoesting? 🛡️ Taktiek 1: Oorwin die Kwaad deur Goed te doen Ontdek hoe dade van vriendelikheid en vergifnis die siklus van kwaad breek en God s...

Siege the Gates 15.05.2023

In 'n tyd waarin dit makliker is om deur vrees, twyfel, en apatie oorweldig te word, daag Jesus se tydlose woorde in Matteus 16:18 ons uit om op te staan ​​en die hekke van die HEL aan te val en ons familie en vriende wat deur die mag van satan vasgevang is te gaan bevry! “Op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.." Matteus 16:18 . Hi...

MAAK DIE REGTE BESLUITE 30.04.2023

MAAK DIE REGTE BESLUITE!

The Full Spectrum of LOVE 23.04.2023

Sermon Series #1 Abiding in the Throne-Room Love is the ONLY way to sustain LIFE and live a meaningful life. Life without LOVE is HELL. By remaining in HIS LOVE we experience continual Heaven on Earth. https://hrco.co.za/sermons/the-full-s... #LoveIs #TrueLove #Love #JesusChrist #GodIsLove #LoveTest #AbideInHim

Die Gekruisigde Lewe 11.04.2023

Jesus het 'n lewe van selfverloëning geleef lank voor Sy kruisiging. Hy het Sy aardse feilbare ouers gehoorsaam tot Hy 30 jaar oud was. Hy het verkies om as 'n ambagsman Sy bestaan te maak eerder as om 'n priester, fariseër, skrifgeleerde of deel van die godsdienstige elite - Die Sanhedrin te word. Hy het gekies om in die klein berugte dorpie Nasaret te bly, eerder as in die weelderige...

Koninkryk Gereedskap 20.03.2023

Die Here laat ons nooit WEES te midde van krisis en swaarkry nie. Hy bekragtig ons met Geestelike Gereedskap wat elke moeilike situasie kan ontsluit. Die sleutels van die koninkryk is nie vir ’n vertoon kas nie. Dis ’n hemelse goddelike benadering tot die lewe. Die wat hierdie sleutels gebruik kry die onmoontlike reg! (2 Kor 6:1-10) Sermon NOTES: https://hrco.co.za/sermons/kindgom-to... #Deurbrake...

Die voordele om ten spyte van LYDING aan te hou om die Here te DIEN 13.03.2023

Iemand vra die vraag: "Hoekom kry die kinders van die Here so swaar?"  Waarheid is paradoksaal en 'n antinomie: God is Liefde, maar God is Regverdig.  Jesus was volkome mens soos ons, maar Hy was ook God.    Die oorvloedsteologie staan in kontras met lydingsteologie, en blyk op geen manier versoenbaar te wees nie.  Die een groepering verheerlik voorspoed as die hoogst...

Hoekom is ons samelewing so AGGRESSIEF? 07.03.2023

https://hrco.co.za/preke/hoekom-is-die-mensdom-so-aggressief/

Profetiese Rigtingwysers in tye van Onsekerheid 30.01.2023

In hierdie onsekere ekonomiese tye is ons almal bekommerd oor die toekoms.  Ons is letterlik seker van niks nie.  In die laaste dekade is al die fondamente van ons moderne samelewing geskud: Klimaatverandering en gevolglik meer uiterse droogtes en vloede; die 2008 Bankkrisis met reuse finansiële instellings wat oornag in duie stort; die 18 maande inperkings van Covid 19 en geliefdes wat...

Wandel in die Gees - toegang tot die Genialiteit van God 26.01.2023

In die OT was die fokus op wetsonderhouding, in die NT is die fokus op “wandel in die Gees”.  “ Wandel deur die Gees, dan sal julle nooit die begeerlikheid van die vlees volbring nie” Gal 5:16 Telkemale lees mens hoe die apostels en eerste gelowiges in/deur die Gees natuurlik bonatuurlike dinge vermag het.  Leer in hierdie boodskap om ook meer deur die Heilige Gees beheer te word.

Nie alle goed is GOED vir jou nie! 16.01.2023

DIe groot misleiding van GOED genoeg.  Jesus skok ‘n goeie, welvarende, wetsgehoorsame jongman wat voor Hom op sy knieë val en vra: “Goeie Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te verkry?” Daarop sê Jesus vir hom: “Waarom noem jy My goed? Niemand is goed nie, beha lwe God alleen. (Mark 10:18 )    #misleiding #goed #beter #beste #gehoorsaamheid #waarheid

When in War, Create 09.01.2023

Depressed and Anxious, do something creative with your hands.

Spesiale Aanlyn Belewenis 25.12.2022

Ons vier die geboorte van Jesus Christus ons Heer, en Verlosser!   Wat is die Ware gebeure rondom Jesus se Geboorte? Wanneer ons Jesus in menslike konteks reg sien en verstaan, word die bonatuurlike wêreld meer toeganklik.  Hoe meer ons onsself inleef in die normale menslikheid van die gebeure rondom Jesus se geboorte, hoe meer werklik word Sy bestaan, en word ons geestelike oë geop...

The SURRENDERED Life 19.12.2022

Laaste samekoms vd Jaar in persoon.   18:00 Blommekerk  Kom beleef en word gevul met Sy teenwoordigheid in ons saamwees! Welkom ook om AANLYN deel te neem!!

10 Koninkryk van God beginsels wat my hoop gee vir die toekoms. 05.12.2022

Iemand vra my onlangs: "Wat gee jou hoop op hierdie tydstip in Suid Afrika en die Wêreld?" My HOOP is in Jesus! Maar dit is te simplisties gestel. My hoop is in JESUS se manier van LEEF!! Jesus preek en leef 'n filosofie van REGLEWE wat deur die eeue die toets van tyd deurstaan het!  Sy manier van dink, handel en ingesteldheid is die beste manier om te leef, en deur die dramas van die lewe st...

Höre den Podcast JanOosthuizen in Replaio

Radio und Podcasts in einer App - kostenlos und ohne Anmeldung. Installiere sie noch heute und verpasse den Start nicht

Bei Google Play herunterladen

Replaio ist kein Herausgeber von Podcasts; die Namen der Sendungen, Cover und Audioinhalte gehören ihren Autoren und werden über öffentliche RSS-Feeds verbreitet