Pieter van der Zwan
Tax Break in Afrikaans
Tax Break is 'n potgooi oor Suid-Afrikaanse belasting vir Suid-Afrikaanse belastingkundiges en praktisyns. Elke episode handel oor 'n onderwerp of 'n onlangse ontwikkeling in Suid-Afrikaanse belasting.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: podcasters.spotify.com
Forfatter
Pieter van der Zwan
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
17. sep. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Episode 16: Wanneer moet ‘n ondernemer inset BTW eis? 28.11.2024 8:52
In hierdie episode gesels ek oor ‘n die vraag: wanneer moet ‘n BTW ondernemer insetbelasting eis? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 15: Nie-ZAR voorkeuraandele 21.11.2024 11:38
In hierdie episode oorweeg ek ‘n wysiging aan artikel 24I wat betrekking het op buitelandse voorkeuraandele. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 14: Lenings aan buitelandse trusts 14.11.2024 11:15
In hierdie episode oorweeg ek ‘n onlangse wysiging aan artikel 7C wat die interaksie tussen hierdie bepaling en die oordragspryssingsreels beinvloed. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 13: Benutting van aangeslane verliese 07.11.2024 10:07
In hierdie episode gesels ek oor aangeslane verliese. Ons kyk na die beperking op die benutting daarvan wat in 2023 ingestel is en kyk ook na ‘n onlangse aanwysings hieroor uitgereik (BGR73). As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za ....
Episode 12: Belastingoorwegings by die afskryf van lenings 31.10.2024 10:17
In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom belastingoorwegings wanneer partye besluit om ‘n lening af te skryf. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 11: OWOs en artikel 18A kwitansies 31.10.2024 7:57
In hierdie episode praat ek oor die uitreiking van artikel 18A kwitansies deur openbare weldaadsorganisasies (PBOs). As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 10: Die Coronation uitspraak 31.10.2024 13:22
In hierdie episode gesels ek oor die onlangse Konstitusionele Hof uitspraak in die dispuut tussen die SAID en Coronation Investment Management SA (Pty) Ltd. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 9: Aandele as besoldinging 31.10.2024 12:28
In hierdie episode deel ek sommige van die belastingimplikasies om te oorweeg wanneer dit kom by aandele aansporingskemas. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 8: Die koste van 'n artikel 42 transaksie 31.10.2024 11:35
In hierdie episode gesels ek oor die koste van ‘n artikel 42 transaksie wat dikwels nie oorweeg word nie. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 7: Die skakel tussen artikel 24C en vooruitontvange inkomste 31.10.2024 11:18
In hierdie episode oorweeg ek of daar ‘n verwantskap is tussen die toelaag beskikbaar in artikel 24C en die bedrag as vooruitontvange inkomste in finansiele state. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 6: Beswaar of artikel 93? 31.10.2024 12:33
In hierdie episode oorweeg ek die vraag: as daar ‘n fout op ‘n belastingaanslag is, moet ek beswaar aanteken of artikel 93 oorweeg? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 5: Dividendstroping 31.10.2024 10:18
In hierdie episode gesels ek oor dividendstroping – spesifiek: wat presies is dividendstroping? As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 4: Finansiele emigrasie 31.10.2024 8:47
In hierdie episode deel ek my gedagtes rondom die konsep van finansiele emigrasie. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 3: Uitgangsbelasting (Exit tax) 31.10.2024 12:09
In hierdie episode kyk ek na die belasting implikasies wanneer ‘n persoon ophou om ‘n inwoner van Suid-Afrika te wees. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 2: Belastinginwonerskap 31.10.2024 9:13
In hierdie episode gesels ek oor die faktore wat ‘n individu se belastinginwonerskap bepaal. As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my by pieter@pvdz.co.za . Daar is nog hulpbronne en artikels wat dalk vir jou van waarde kan wees op my webwerf – https://tax.pvdz.co.za . Gaan kyk gerus!
Episode 1: Die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC) 30.10.2024 10:13
In hierdie episode bespreek ek die beginsels van toegevoegde belastingkapitaal (CTC). Ek fokus veral op wat 'n maatskappy met sy toegevoegde belastingkapitaal kan doen en nie kan doen nie. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za As jy terugvoer of voorstelle vir toekomstige episodes het, kontak my gerus by pieter@pvdz.co.za.
Episode 0: Meer inligting oor Tax Break 30.10.2024 6:20
Hierdie episode stel die potgooi en die aanbieder bekend aan luisteraars. Die video weergawe van die potgooi is beskikbaar op Youtube by www.youtube.com/@PvdZ_za As jy terugvoer het of voorstelle vir toekomstige eposides, kontak my gerus by pieter@pvdz.co.za.
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.