Moneyweb Radio
RSG Geldsake met Moneyweb
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.moneyweb.co.za
Forfatter
Moneyweb Radio
Kategori
Podcastens hjemmeside
Seneste episode
1. okt. 2026
Hvor kan du lytte?
Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snartPodcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts
Episoder
Hoe SA veeboere wêreldwyd kan meeding ten spyte van siekterisiko's 07.07.2026 6:34
Gerhard van der Burgh – direkteur, Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoe vaar SA se beleggings- en versekeringsbedryf op ’n nuwe indeks 07.07.2026 7:38
Prof. Adré Schreuder – buitengewone professor en hoof van klante-ervaring, Universiteit van Pretoria Volg RSG Geldsake op Twitter
SA ondernemings staan sterk te midde van wêreldwye ekonomiese onsekerheid 07.07.2026 7:15
Danie Dorfling – hoof van besigheidsontwikkeling, Moore Infinity Volg RSG Geldsake op Twitter
Die ekonomiese kopseer van passasierspoorlyne 07.07.2026 8:56
Ulrich Joubert – onafhanklike ekonoom Volg RSG Geldsake op Twitter
Tesourie draai die geldkraan toe vir 70 munisipaliteite weens swak finansiële discipline 07.07.2026 5:20
Ashor Sarupen – adjunkminister van finansies Volg RSG Geldsake op Twitter
Samsung verwag 'n skerp styging in sy wins 07.07.2026 7:14
Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Julie 2026 07.07.2026 47:14
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kunsmatige intelligensie dwing universiteite om die balans tussen tegnologie en wysheid te herontdek 06.07.2026 9:06
Prof Ignatius Gous – stigter, FutureSharp Volg RSG Geldsake op Twitter
Moet jy huur of koop … die debat duur voort 06.07.2026 7:11
John Loos – senior eiendomsekonoom, FNB Volg RSG Geldsake op Twitter
‘n Skuif na die buiteland maak jou nie los van die inkomstediens nie 06.07.2026 8:24
Piet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
Twee derdes van klagtes misluk by die finansiëledienste-ombud 06.07.2026 6:12
Advokaat John Simpson – Ombud vir Finansiëlediensteverskaffers (Fais) Volg RSG Geldsake op Twitter
R50 miljard gaan verlore weens onwettige dobbelwebtuistes 06.07.2026 6:38
Jan van Niekerk – finansiële direkteur, RECM Volg RSG Geldsake op Twitter
Die goudprys is nou al 26% laer as sy hoogtepunt 06.07.2026 10:44
Theo Vorster medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 6 Julie 2026 06.07.2026 51:24
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Kenners antwoord luisteraarsvrae 03.07.2026 16:02
Nico Matthee – welvaartbeplanner, Portfolium & Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
Belastingbesluite word meer belangrik vir beleggingsukses 03.07.2026 7:26
Ettienne Bezuidenhoudt – welvaartbestuurder, AlexForbes Volg RSG Geldsake op Twitter
Waarom het die Raad op Mediese Skemas die voorgestelde verligting vir staatsamptenare afgekeur? 03.07.2026 6:23
Karyna van Lingen – finansiële hoof, Raad op Mediese Skemas (Gems) Volg RSG Geldsake op Twitter
Senwes oorskry die R1 miljard-kerf voor belasting danksy ’n sterk inset- en toerustingsegment 03.07.2026 7:06
Debbie Bester – bestuurshoof, Senwes Volg RSG Geldsake op Twitter
Beurse is stewiger en volg positiewe sentiment oor werkskeppingsdata uit die VSA 03.07.2026 8:37
Elke Brink – direkteur, PSG Wealth R21 Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 3 Julie 2026 03.07.2026 48:31
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
KI gaan die batebestuursbedryf verander, maar die prosesse sal dieselfde bly 02.07.2026 11:05
Alyssa Viljoen – besturende direkteur, Merchant West Volg RSG Geldsake op Twitter
Motorbedryf wil 1,7 miljoen motors met gevaarlike lugsakke terugroep 02.07.2026 11:01
Tshetlhe Litheko – hoofbeampte vir beleid, Naamsa Volg RSG Geldsake op Twitter
SA banke nie meer vir randmanipulasie vervolg 02.07.2026 9:39
Kokkie Kooyman – analis: finansiële sektor, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
Swakker Amerikaanse werkskepping help JSE 02.07.2026 7:35
Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Volg RSG Geldsake op Twitter
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 2 Julie 2026 02.07.2026 50:44
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Lignende podcasts
Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.