Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.radiotygerberg.co.za

Forfatter

Radio Tygerberg 104FM

Kategori

Uncategorized

Podcastens hjemmeside

www.radiotygerberg.co.za

Seneste episode

16. okt. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android næsten 10 mio. downloads · 4,8 i bedømmelse iOS snart

Episoder

ALLES WAT LEKKER IS - Westcoast Safari's 16.10.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Anja Taljaart - PSALMS 25:15 16.10.2026

Ek kyk altyd op na die HERE vir hulp, want Hy sal my voete van die vangnet bevry. PSALMS 25:15 NLV

PAST ERNIE DE MEYER - AANDBOODSKAP 15.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Lynette Beer - PSALMS 121:3 15.10.2026

Hy laat jou voet nie struikel nie; Hy wat waak oor jou, slaap nie. PSALMS 121:3 NLV

NUWE MÔRE | Geloof bo vrees deel 2 15.10.2026

Kom delf verder saam met Charl in die hierdie vreesaanjaende onderwerp. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.

PAST JOHANN SCHOLTZ - VOORWAARDELIK OF ONVOORWAARDELIK 14.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Die Liftklub gesels vandag met Anri Griessel en Leceur Viljoen 14.10.2026

Die lift club praat met Anri Griessel en Leceur Viljoen oor haar borskanker diagnose en hoe hulle as voorloofdes saam die stryd moes aanpak.

IN DIE KLASKAMER | ERENE - Spraakterapeut 14.10.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

NUWE MÔRE | Here, bewaar my hart. 14.10.2026

Een van die moeilikste dinge wat jy moet doen, is om iemand wat jou seergemaak het, God se hande te plaas. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.

Mariette Loubser - Lukas 9:62 14.10.2026

En Jesus het vir hom gesê: “Niemand wat sy hand aan die ploeg slaan en dan omkyk, is geskik vir die koninkryk van God nie. Lukas 9:62 AFR20

PAST QUINTUS GROENEWALD - ONVERWAGTE KRUIS 13.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Henry Pike - Filippense 4:9 13.10.2026

Wat julle van my geleer en ontvang en gehoor en in my gesien het: hou aan om dit te doen. En die God van vrede sal met julle wees. Filippense 4:9 AFR20

DR NATHI - DRA GOD SE VERHAAL VERDER 12.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Lorriaan du Plessis - PSALMS 16:8 12.10.2026

Die HERE is altyd by my. Ja, Hy is aan my regterhand; daarom sal ek nie struikel nie. PSALMS 16:8 NLV

PAST COBUS BRONKHORST - BREEK DEUR VERATSNDELIKE BEPERKINGS 11.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

ALLES WAT LEKKER IS - Vredenheim 02 09.10.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Neville D - TIMOTEUS 4:7 09.10.2026

Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, en ek het gelowig gebly. 2 TIMOTEUS 4:7 NLV

PAST ERNIE DE MEYER - KOM NADER 08.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Clement Martin - HEBREËRS 10:35 08.10.2026

Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in. HEBREËRS 10:35 NLV

NUWE MÔRE | Geloof bo vrees Deel 01 08.10.2026

Luister na deel 01 van 3 oor hoe om geloof bo vrees te kies met Charl Havenga op Nuwe Môre tussen 05:00 vir jou afspraak met die Woord.

PAST JOHANN SCHOLTZ - DIE SAAD WAT NOOIT WEGRAAK NIE 07.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

IN DIE KLASKAMER | ADHD 07.10.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Lynette Beer - ROMEINE 5:3 07.10.2026

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV

PAST ADRI THERON - UITGESTELDE BELONING WANT GOD HET N PLAN 06.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DIE REAL BRÊKFIS | Jannie Putter - Eindig Sterk 06.10.2026

Die Real Brêkfis gesels met Jannie Putter

Lyt til podcasten Radio Tygerberg 104FM i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.