Radio Tygerberg 104FM

Radio Tygerberg 104FM

Ons is radio. Radio Tygerberg 104FM is ’n Christen Gemeenskapsradiostasie wat in 1993 teen die Tygerberg geplant is en gegroei het tot die grootste en mees suksesvolle gemeenskapsradiostasie in die Wes-Kaap. Met ‘n luistertal van meer as 450 000 mense is Radio Tygerberg 104FM ook die grootste Christen Gemeenskapsradiostasie in Suid-Afrika.

Husk at besøge podcastens hjemmeside og støtte skaberen: www.radiotygerberg.co.za

Forfatter

Radio Tygerberg 104FM

Kategori

Uncategorized

Podcastens hjemmeside

www.radiotygerberg.co.za

Seneste episode

20. nov. 2026

Hvor kan du lytte?

Podcasts i appen Replaio Radio Kommer snart

Podcasts kommer snart til appen. Installer nu, og vær den første til at se en helt ny tilgang til podcasts

Hent den på Google Play Installer gratis Android 10 mio.+ downloads · 4,7+ i bedømmelse iOS snart

Episoder

Ernie de Meyer - JESAJA 12:2 06.11.2026

God het my kom red. Ek vertrou op Hom. Ek is nie meer bang nie. Die Here, die Here is my krag en my lied. Hy het my kom red. JESAJA 12:2

DIE REAL BRÊKFIS | Do You Remember - Regardt Van Den Bergh 05.11.2026

Neville & Rouchelle gesels met Regardt Van Den Berg oor sy nuwe film, "Do you remember".

Clement Martin - JEREMIA 31:13 05.11.2026

Dan sal die meisies van blydskap dans. Die mans, oud en jonk, sal deel in die vrolikheid. Ek sal hulle gehuil in blydskap verander. Ek sal hulle troos. Ek sal hulle vreugde gee in die plek van hartseer. JEREMIA 31:13

DS TERTIUS - DIE BLOED VAN JESUS IS HEILIG EN KOSBAAR 04.11.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Boekrak met Ingrid Venter 04.11.2026

Alles en nog wat oor die jongste boeke op die rak soos ontvang van die voorste Boekuitgewers. Die boeke waaroor gesels word, dek 'n wye verskeidenheid genres en bied iets vir elke smaak. Die program word aangebied deur Ingrid Venter, vooraf opgeneem en uitgesaai op 'n Donderdag om 11h10.

IN DIE KLASKAMER | Adelien Gouws 04.11.2026

Luister graag na "IN DIE KLASKAMER" met aanbieder, Lorriaan Du Plessis.

Lynette Beer - DANIËL 2:20 04.11.2026

Loof die Naam van God vir altyd, ja, altyd; aan Hom behoort wysheid en krag. DANIËL 2:20

PAST ADRI THERON - WAAR SAAI JY ? 03.11.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Mariette Loubser - JESAJA 40:29 03.11.2026

Hy gee krag aan dié wat moeg is. Hy maak die kragteloses sterk. JESAJA 40:29

DS TERTIUS - VRY OM LIEF TE HÊ 02.11.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Lorriaan du Plessis - ESEGIËL 36:26 02.11.2026

Ek gee julle ’n nuwe hart met die regte begeertes en ’n nuwe gees. Ek vat die ou hart van sonde weg en gee julle ’n nuwe, gehoorsame hart. ESEGIËL 36:26

HENRY PIKE - LOOP OP DIE WATER 01.11.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Liomee Vosloo - 1 PETRUS 1:13 30.10.2026

Sien daarom met verwagting uit na die genade wat vir julle gebring word wanneer Jesus Christus weer verskyn. Sorg dat julle helder dink en gedissiplineerd lewe. 1 PETRUS 1:13

Clement Martin - SAGARIA 9:12 29.10.2026

Keer terug na die vesting toe, gevangenes vol hoop! Ek belowe dat Ek julle dubbel sal vergoed vir al julle swaarkry. SAGARIA 9:12

Kenneth Woodward - PSALMS 42:6 28.10.2026

Hoop op God; want ek sal Hom nog loof — die verlossing van sy aangesig! PSALMS 42:6

Mariette Loubser - ROMEINE 8:25 27.10.2026

Maar as jy dit nog nie het nie, sien jy gretig en volhardend daarna uit. ROMEINE 8:25

Henry Pike - PSALMS 5:4 26.10.2026

Here, in die oggend sal U my stem hoor. Soggens bring ek my versoeke vol verwagting na U toe. PSALMS 5:4

PAST COBUS BRONKHORST - DRA VRUG DEUR GROEI EN TRANSFORMASIE 25.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

ALLES WAT LEKKER IS - Chew & Brew 23.10.2026

Ingrid Venter en Meyer Groenewald kuier by verskillende interessante plekke in die Wes-Kaap en vertel die luisteraars daarvan.

Kenneth Woodward - PSALMS 86:11 NLV 23.10.2026

Leer my u weë, HERE, sodat ek in u waarheid kan wandel. Gee my ’n onverdeelde trou om so u Naam te dien. PSALMS 86:11 NLV

NUWE MÔRE | Geloof bo vrees deel 3 23.10.2026

Kom delf verder saam met Charl in die hierdie vreesaanjaende onderwerp. Luister na Nuwe Môre saam met Charl Havenga vir jou daglikse dosis van inspirasie.

ERNIE DE MEYER - JOU NUWE IDENTITEIT 22.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

DIE REAL BRÊKFIS | The Chosen Season 6 22.10.2026

Dr. Ashish Thomas & Arielle Katombela

Ernie De Meyer - MATTHÉÜS 7:7 AFR53 22.10.2026

Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en julle sal vind; klop, en vir julle sal oopgemaak word. MATTHÉÜS 7:7 AFR53

PAST QUINTUS GROENEWALD - DIE GEJAAG NA DONKIES 21.10.2026

Word geïnspireer deur Tygerberg 104fm se daaglikse boodskappe, aangebied deur verskeie predikers van verskillende denominasies. Die Aandboodskap word elke aand, van Maandag tot Donderdag, en op Sondagaande om 19:30, en die Sondagoggend boodskap om 10:00 uitgesaai op Tygerberg 104fm.

Lyt til podcasten Radio Tygerberg 104FM i Replaio

Radio og podcasts i én app - gratis og uden tilmelding. Installer i dag, og gå ikke glip af lanceringen

Hent den på Google Play

Replaio er ikke podcastudgiver; programmernes navne, coverbilleder og lyd tilhører deres ophavsmænd og distribueres via offentlige RSS-feeds.