Maroela Media
ToekomsVenster
"ToekomsVenster" is ʼn daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVD’s en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek toekomsvenster.co.za.
Určitě navštivte web podcastu a podpořte jeho tvůrce: maroelamedia.co.za
Autor
Maroela Media
Kategorie
Web podcastu
Nejnovější epizoda
23. lis 2026
Kde poslouchat?
Podcasty v aplikaci Replaio Radio Už brzyPodcasty míří do aplikace už brzy. Nainstaluj si ji teď a jako první uvidíš úplně nový pohled na podcasty
Epizody
ToekomsVenster | Wie se waarheid? 19.10.2026 5:51
Mag ons daarom die moed hê om te getuig van wat ons glo, maar ook die nederigheid om te erken dat ons nie alles verstaan nie.
ToekomsVenster | Hoort politiek op die kansel? 19.10.2026 5:50
Die kansel behoort nie aan ’n politieke party nie. Maar die Woord van God moet ons help om ook in die openbare lewe met waarheid, geregtigheid, integriteit en liefde vir ons naaste te leef.
ToekomsVenster | Kan ons geloof en politiek van mekaar skei? 19.10.2026 5:51
Die vraag is eerder hoe ons ons geloof verantwoordelik uitleef wanneer ons met politieke keuses en die bestuur van ons gemeenskappe te doen kry.
ToekomsVenster | Jou stem is deel van jou roeping 19.10.2026 5:24
Ons geloof vra immers dat ons nie bloot toeskouers sal wees wanneer mense se lewens en die toekoms van ons gemeenskappe op die spel is nie.
ToekomsVenster | Daar is genoeg plek onder God se son 19.10.2026 5:42
“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.” – Psalm 23:1
ToekomsVenster | Here, genees ons land 12.10.2026 5:04
Is ons bereidheid om voor God stil te word, ons eie lewe te ondersoek en na sy stem te luister?
ToekomsVenster | Het ons respek verloor? 12.10.2026 5:16
Here, bring asseblief respek terug in Suid-Afrika. Leer ons om mekaar se menswaardigheid raak te sien, selfs wanneer ons verskil.
ToekomsVenster | Waar is jou broer? 12.10.2026 5:22
Waar is my broer, waar is my suster en wat doen ek wanneer ek sien dat hulle seerkry?
ToekomsVenster | Wat is ons gesindheid? 12.10.2026 5:31
Daar is ’n ou geestelike lied wat my telkens herinner ons moenie eerste na ons broer, suster, moeder of vader kyk nie, maar na onsself wat die Here se hulp nodig het.
ToekomsVenster | Wat is besig om met ons te gebeur? 12.10.2026 5:21
Is daar werklik sprake van ’n oorwinning wanneer ek wen, maar iemand anders daardeur verloor?
ToekomsVenster | Ruim genade 05.10.2026 3:42
Miskien is dit juis die gevaar van soveel genade: dat ons dit so maklik as vanselfsprekend aanvaar.
ToekomsVenster | Slaggate van die lewe 05.10.2026 4:04
Die Here genees die gebrokenes van hart en verbind hulle wonde.
ToekomsVenster | In die wagkamers van ons bestaan 05.10.2026 4:00
As goeie besluite en wysheid jou daartoe bring om te wag, wag gerus, maar as jou wag die karakter van ’n verskoning begin kry, moet ek en jy weer besin.
ToekomsVenster | Waarvan is die kruis ’n simbool? 05.10.2026 3:50
Die kruis is diensbaarheid, selfopoffering en vra jou om die self neer te lê.
ToekomsVenster | Soek vandag na tekens van Oktober 05.10.2026 3:32
Kyk ’n bietjie stadiger en onthou: God is nog besig om nuwe lewe te laat bot.
ToekomsVenster | Tot die eindfluitjie 01.10.2026 4:47
So seker as wat ’n rugbywedstryd uiteindelik ’n eindfluitjie het, so seker kom daar ’n einde aan hierdie bedeling.
ToekomsVenster | Hoe fiks is jy? 01.10.2026 4:48
Sal jy nog op jou pos wees wanneer die wedstryd van die lewe moeilik raak?
ToekomsVenster | Die oorwinning staan vas, maar speel die wedstryd 28.09.2026 4:54
Moenie moed verloor nie. Die teenstand is werklik, maar die oorwinning van Christus is nog meer werklik.
ToekomsVenster | Ons speel nie alleen nie 28.09.2026 4:54
Is ek op die veld? Gebruik ek die gawes wat God aan my gegee het?
ToekomsVenster | ’n Erfenis om te ontvang en om na te laat 28.09.2026 5:10
Wat gaan ek nalaat? Watter geloof? Watter waardes? Watter liefde vir God? Watter liefde vir mense?
ToekomsVenster | Hou aan bid, God het gehoor 21.09.2026 5:11
God hoor reeds wanneer ons begin bid, selfs wanneer ons nog nie kan sien hoe Hy antwoord nie.
ToekomsVenster | Ter wille van U Naam 21.09.2026 4:46
Daniël herinner ons dat God steeds hoor, steeds weet en steeds op die troon is.
ToekomsVenster | Daniël wys hoe gebed uit die hart klink 21.09.2026 4:48
Daniël se gebed herinner ons dat God nie afgeronde sinne soek nie, maar ’n hart wat opreg na Hom toe kom.
ToekomsVenster | Groot genoeg om te oorweldig, naby genoeg om te versterk 21.09.2026 5:26
Dit herinner ons dat die God voor wie ons met ontsag staan, ook die Een is wat nader kom en nuwe krag gee.
ToekomsVenster | Hy wat ewig lewe, het die laaste woord 21.09.2026 5:03
Ons hoef ook nie moedeloos te word wanneer dit lyk asof die wêreld se magte buite beheer is nie.
Podobné podcasty
Replaio není vydavatelem podcastů; názvy pořadů, obálky a audio patří jejich autorům a šíří se přes veřejné RSS kanály